×
Seattle

Seattle

Kaart Wapen
Vlag
Land Verenigde State
Deelstaat Washington
Administratiewe distrik (county) King County
Koördinate 47°36′N122°19′W /47.600°N 122.317°W /47.600; -122.317Koördinate:47°36′N122°19′W /47.600°N 122.317°W /47.600; -122.317
Gestig op 14 Januarie 1865
Geïnkorporeer op 2 September 1869
Oppervlak:
- Totaal 369,2 vk km
Hoogte bo seevlak 0-158 m
Bevolking:
- Totaal (2019) 753 675
- Bevolkingsdigtheid 2 017,7/vk km
- Metropolitaanse gebied 3 407 848
Tydsone PST (UTC -8)
- Somertyd PDT (UTC -7)
Klimaat
- Tipe Gematigde seeklimaat
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur 10,6 °C
- Gem. temp. Januarie/Julie 3,4 / 18,1 °C
- Gemiddelde jaarlikse neerslae 984 mm
Burgemeester Jenny Durkan (D)
Amptelike webwerf

Seattle is die 23ste grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Washington met 'n bevolking van meer as 700 000 (sy inwoners word in Engels Seattleites genoem), geleë aan die Puget Sound-seestraat in die Pasifiese Noordweste. Die stad word omring deur water, bergpieke en immergroen bosse. Parke en ander groen ruimtes in die stadsgebied beslaan 'n oppervlakte van duisende hektaar.

'n Lugfoto van Lake Union, 'n varswatermeer in die stadsgebied wat deel uitmaak van die Lake Washington Ship Canal

Baie groot ondernemings uit die tegnologiebedryf het hulle hoofkwartiere in Seattle en sy metropolitaanse gebied, waaronder Microsoft en Amazon. Die futuristiese Space Needle ("Ruimtenaald"), 'n uitsig- en restauranttoring met 'n hoogte van 184 meter wat ter geleentheid van die wêreldtentoonstelling van 1962, die Century 21 Exposition, opgerig is, is die bekendste baken van Seattle met jaarliks een miljoen besoekers. Die toring is in 2018 gerenoveer.

Inhoud

Van die grootste vervaardingingsaanlegte van Boeing se vliegtuie in net buite Seattle geleë.

Dit is die geboorteplek van Grunge Musiek, Starbucks en Amazon.com.

Lughawe

Die meeste nasionale en internasionale besoekers kom by die Sea-Tac International Airport aan wat 14 myl suid van Seattle geleë is en sedert sy opening in 1944 die metropolitaanse gebied van Seattle en Tacoma bedien. 'n Openbare vervoerdiens na die middestad word deur Link Light Rail verskaf. Die rit neem sowat veertig minute.

Daar is nog twee kleiner lughawens in die omgewing. King County Internasionale lughawe, ook bekend as Boeing Field, en vyf myl suid van die middestad geleë, was tot 1944 Seattle se hooflughawe. Tans word dit deur kleiner lugrederye soos Kenmore Air bedien wat vlugte na bestemmings in ander dele van Washington bied, terwyl lugvrag ook hier gehanteer word.

Paine Field, noord van Seattle in Everett geleë, is 'n klein lughawe vir privaatvliegtuie. Dit word ook deur 'n nabygeleë aanleg van die vliegtuigvervaardiger Boeing gebruik.

Publikasie datum: September 26, 2021

seattle, kaart, wapenvlag, land, verenigde, state, deelstaat, washington, administratiewe, distrik, county, king, county, koördinate, koördinate, gestig, januarie, 1865, geïnkorporeer, september, 1869, oppervlak, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 201. SeattleKaart WapenVlag Land Verenigde State Deelstaat Washington Administratiewe distrik county King County Koordinate 47 36 N 122 19 W 47 600 N 122 317 W 47 600 122 317 Koordinate 47 36 N 122 19 W 47 600 N 122 317 W 47 600 122 317 Gestig op 14 Januarie 1865 Geinkorporeer op 2 September 1869 Oppervlak Totaal 369 2 vk km Hoogte bo seevlak 0 158 m Bevolking Totaal 2019 753 675 Bevolkingsdigtheid 2 017 7 vk km Metropolitaanse gebied 3 407 848 Tydsone PST UTC 8 Somertyd PDT UTC 7 Klimaat Tipe Gematigde seeklimaat Gemiddelde jaarlikse temperatuur 10 6 C Gem temp Januarie Julie 3 4 18 1 C Gemiddelde jaarlikse neerslae 984 mm Burgemeester Jenny Durkan D Amptelike webwerf www seattle gov Seattle is die 23ste grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Washington met n bevolking van meer as 700 000 sy inwoners word in Engels Seattleites genoem gelee aan die Puget Sound seestraat in die Pasifiese Noordweste Die stad word omring deur water bergpieke en immergroen bosse Parke en ander groen ruimtes in die stadsgebied beslaan n oppervlakte van duisende hektaar n Lugfoto van Lake Union n varswatermeer in die stadsgebied wat deel uitmaak van die Lake Washington Ship Canal Baie groot ondernemings uit die tegnologiebedryf het hulle hoofkwartiere in Seattle en sy metropolitaanse gebied waaronder Microsoft en Amazon Die futuristiese Space Needle Ruimtenaald n uitsig en restauranttoring met n hoogte van 184 meter wat ter geleentheid van die wereldtentoonstelling van 1962 die Century 21 Exposition opgerig is is die bekendste baken van Seattle met jaarliks een miljoen besoekers Die toring is in 2018 gerenoveer 1 Inhoud 1 Ekonomie 2 Vervoer 2 1 Lughawe 3 Sien ook 4 VerwysingsEkonomie WysigVan die grootste vervaardingingsaanlegte van Boeing se vliegtuie in net buite Seattle gelee Dit is die geboorteplek van Grunge Musiek Starbucks en Amazon com Vervoer WysigLughawe Wysig Die meeste nasionale en internasionale besoekers kom by die Sea Tac International Airport aan wat 14 myl suid van Seattle gelee is en sedert sy opening in 1944 die metropolitaanse gebied van Seattle en Tacoma bedien n Openbare vervoerdiens na die middestad word deur Link Light Rail verskaf Die rit neem sowat veertig minute Daar is nog twee kleiner lughawens in die omgewing King County Internasionale lughawe ook bekend as Boeing Field en vyf myl suid van die middestad gelee was tot 1944 Seattle se hooflughawe Tans word dit deur kleiner lugrederye soos Kenmore Air bedien wat vlugte na bestemmings in ander dele van Washington bied terwyl lugvrag ook hier gehanteer word Paine Field noord van Seattle in Everett gelee is n klein lughawe vir privaatvliegtuie Dit word ook deur n nabygelee aanleg van die vliegtuigvervaardiger Boeing gebruik Sien ook WysigUniversiteit van WashingtonVerwysings Wysig spaceneedle com About the Renovation Besoek op 7 Mei 2020Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Seattle amp ol,