×
Seaborgium
106 dubniumseaborgiumbohrium
W

Sg

(Uhn)
Algemeen
Naam, simbool, getal seaborgium, Sg, 106
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 6, 7, d
Atoommassa (269) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f14 6d4 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 12, 2
CAS-registernommer 54038-81-2
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 35 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 6, (5), (4), (3), 0
Ionisasie-energieë 1ste: 752,6 kJ/mol
2de: 1 732,9 kJ/mol
3de: 2 483,5 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1974
Ontdek deur Lawrence Berkeley National
Laboratory, Kalifornië
Genoem na Glenn T. Seaborg
Datum van naam 1994
Vorige naam unnilhexium
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van seaborgium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
271Sg sin 2 min. 67% α 8,54 267Rf
33% SS - --
269Sg sin 3 min. α 8,50(6) 265Rf
267Sg sin 1,4 min 17% α 8,20 263Rf
83% SF - --
265mSg sin 16,2 s α 8,70 261Rf
265Sg sin 8,9 s α 8,90; 8,84; 8,76 261Rf
Verwysings

Seaborgium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 106 en simbool Sg. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, seaborgium-269, het ’n halfleeftyd van ongeveer 3,1 minute. Dit is genoem na die Amerikaanse kernchemikus Glenn T. Seaborg en is een van net twee elemente wat genoem is na ’n persoon wat toe nog geleef het; die ander een is oganesson.

Op die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in periode 7 en in groep 6 as die vierde lid van die 6d-reeks oorgangsmetale. Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van wolfram net bo dit. Sy eienskappe is net gedeeltelik vasgestel, maar dit stem baie ooreen met dié van ander elemente in groep 6, chroom, molibdeen en wolfram.

In 1974 is ’n paar seaborgium-atome in laboratoriums in Amerika en die Sowjetunie vervaardig. Daar was onenigheid tussen wetenskaplikes van dié twee lande oor die prioriteit van ontdekking en die benaming van die element, en die IUPAC het dus eers in 1997 bepaal die element se amptelike naam is seaborgium.

  1. Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Fricke, Burkhard (1975). . Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry. 21: 89–144. doi:. Besoek op4 Oktober 2013.
  3. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:. doi:.
  • (MP3) van die Royal Society of Chemistry se Chemistry World:
  • by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


Publikasie datum: September 03, 2021

seaborgium, dubnium, seaborgium, bohriumw, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, seaborgium, 106chemiese, reeks, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, 5f14, elektrone, skil, 2cas, registernommer, 54038, 2fisiese, ei. 106 dubnium seaborgium bohriumW Sg Uhn Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal seaborgium Sg 106Chemiese reeks oorgangsmetaalGroep periode blok 6 7 dAtoommassa 269 g molElektronkonfigurasie Rn 5f14 6d4 7s2 1 2 Elektrone per skil 2 8 18 32 32 12 2CAS registernommer 54038 81 2Fisiese eienskappeToestand voorspel 3 vastestofDigtheid naby k t voorspel 35 g cm AtoomeienskappeOksidasietoestande 6 5 4 3 0 1 2 Ionisasie energiee 1ste 752 6 kJ mol2de 1 732 9 kJ mol3de 2 483 5 kJ molGeskiedenisOntdek 1974Ontdek deur Lawrence Berkeley National Laboratory KalifornieGenoem na Glenn T SeaborgDatum van naam 1994Vorige naam unnilhexiumVernaamste isotopeHoofartikel Isotope van seaborgium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP271Sg sin 2 min 67 a 8 54 267Rf33 SS 269Sg sin 3 min a 8 50 6 265Rf267Sg sin 1 4 min 17 a 8 20 263Rf83 SF 265mSg sin 16 2 s a 8 70 261Rf265Sg sin 8 9 s a 8 90 8 84 8 76 261RfVerwysings Seaborgium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 106 en simbool Sg Dit kom nie in die natuur voor nie kan net in n laboratorium vervaardig word en is radioaktief Die stabielste bekende isotoop seaborgium 269 het n halfleeftyd van ongeveer 3 1 minute Dit is genoem na die Amerikaanse kernchemikus Glenn T Seaborg en is een van net twee elemente wat genoem is na n persoon wat toe nog geleef het die ander een is oganesson Op die periodieke tabel le dit in die d blok in periode 7 en in groep 6 as die vierde lid van die 6d reeks oorgangsmetale Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van wolfram net bo dit Sy eienskappe is net gedeeltelik vasgestel maar dit stem baie ooreen met die van ander elemente in groep 6 chroom molibdeen en wolfram In 1974 is n paar seaborgium atome in laboratoriums in Amerika en die Sowjetunie vervaardig Daar was onenigheid tussen wetenskaplikes van die twee lande oor die prioriteit van ontdekking en die benaming van die element en die IUPAC het dus eers in 1997 bepaal die element se amptelike naam is seaborgium Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 2 0 2 1 Fricke Burkhard 1975 Superheavy elements a prediction of their chemical and physical properties Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21 89 144 doi 10 1007 BFb0116498 Besoek op 4 Oktober 2013 Ostlin A Vitos L 2011 First principles calculation of the structural stability of 6d transition metals Physical Review B 84 11 Bibcode 2011PhRvB 84k3104O doi 10 1103 PhysRevB 84 113104 Eksterne skakels WysigChemistry in its element podcast MP3 van die Royal Society of Chemistry se Chemistry World Seaborgium Seaborgium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham WebElements com seaborgium Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seaborgium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir seaborgium Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaH HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Seaborgium amp ol,