×
Sculptor-dwergsterrestelsel

Die Sculptor-dwergsterrestelsel of PGC 3589 is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Beeldhouer (Sculptor). Dit is in 1937 deur Harlow Shapley ontdek.

Sculptor-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Beeldhouer (Sculptor)
Tipe E
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 01h 00m 09,3s
Deklinasie -32º 42' 33"
Skynmagnitude (m) 10,1
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 290 000
Skynbare grootte 39′,8 × 30′,9
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name PGC 3589, MCG-06-03-015
Lugkoördinate
Portaal Sterrekunde

Die Sculptor-dwerg is sowat 290 000 ligjare van die Son af. Net soos by baie ander sterrestelsels in die Lokale Groep is die ouer sterre se metaalgehalte laag en die jonger sterre s'n hoër.

  1. Shapley, H., (1938) . 908.
  2. Shapley H (1938). "Two Stellar Systems of a New Kind". Nature. 142 (3598): 715–6. Bibcode:. doi:.


Publikasie datum: Augustus 27, 2021

sculptor, dwergsterrestelsel, 3589, sferoïdale, satellietstelsel, melkweg, sterrebeeld, beeldhouer, sculptor, 1937, deur, harlow, shapley, ontdek, soort, stelsel, dwergsterrestelselsterrebeeld, beeldhouer, sculptor, tipe, ewaarnemingsdata, epog, j2000, regte, . Die Sculptor dwergsterrestelsel of PGC 3589 is n sferoidale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Beeldhouer Sculptor Dit is in 1937 deur Harlow Shapley 1 2 ontdek Sculptor dwergsterrestelselSoort stelsel DwergsterrestelselSterrebeeld Beeldhouer Sculptor Tipe EWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 01h 00m 09 3sDeklinasie 32º 42 33 Skynmagnitude m 10 1BesonderhedeAfstand ligjaar 290 000Skynbare grootte 39 8 30 9Besonderse kenmerke MelkwegsatellietAnder name PGC 3589 MCG 06 03 015Lugkoordinate01h 00m 09 3s 33 42 33 Portaal Sterrekunde Die Sculptor dwerg is sowat 290 000 ligjare van die Son af Net soos by baie ander sterrestelsels in die Lokale Groep is die ouer sterre se metaalgehalte laag en die jonger sterre s n hoer Verwysings Wysig Shapley H 1938 Harvard Bull 908 Shapley H 1938 Two Stellar Systems of a New Kind Nature 142 3598 715 6 Bibcode 1938Natur 142 715S doi 10 1038 142715b0 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dwergsterrestelsels Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sculptor dwergsterrestelsel amp ol,