×
Saturnus se natuurlike satelliete

Saturnus se natuurlike satelliete is talryk en uiteenlopend. Hulle wissel van klein maantjies van minder as ’n kilometer breed tot die enorme Titaan, wat groter as die planeet Mercurius is. Saturnus het 82 mane met bevestigde wentelbane, waarvan 53 name en net 13 ’n deursnee van meer as 50 km het, sowel as ringe met komplekse wentelbewegings van hulle eie. Sewe van Saturnus se mane is groot genoeg om die vorm van ’n ellipsoïed te hê, hoewel net twee, Titaan en Rea, tans in hidrostatiese ewewig is.

Saturnus se mane word hier volgens wentelperiode gelys, van die kortste tot die langste. Mane wat so groot is dat hulle oppervlak in 'n sferoïde ingestort het, word met 'n ligpers kleur uitgelig. Titaan, wat die grootte van 'n planeet het, is op 'n donkerder agtergrond. Die ongewone (gevange) mane word in grys aangedui: liggrys vir satelliete wat in dieselfde rigting as die planeet wentel en donkergrys vir dié wat in die teenoorgestelde rigting wentel.

Volg-
orde
Naam (sferoïdiese mane vet gedruk) Beeld Deursnee (km) Semihoof-
as (km)
Wentel-
periode (d)
Inklinasie (graad °)
tot Saturnus
se ewenaar
Posisie Ontdekking
1 XVIII Pan
30 (35 × 35 × 23) 133 584 +0,57505 0,000° In Encke-gaping 1990
2 XXXV Daphnis
6 - 8 136 505 +0,59408 0,000° In Keeler-gaping 2005
3 XV Atlas
31 (46 × 38 × 19) 137 670 +0,60169 Buitenste A-Ring; herdersmaan 1980
4 XVI Prometheus
86 (119 × 87 × 61) 139 380 +0,61299 0,000° Binneste F-ring; herdersmaan 1980
* S/2004 S 6
~3-5 140 130 +0,61801 *Twyfelagtige voorwerpe
om die F-ring
2004
* S/2004 S 4 ~3-5 ~140 100 +0,619 2004
* S/2004 S 3
~3-5 ~140 300 ~ +0,62 2004
5 XVII Pandora
81 (103 × 80 × 64) 141 720 +0,62850 Buitenste F-ring; herdersmaan 1980
6 XI Epimetheus 113 (135 × 108 × 105) 151 422 +0,69433 0,335° Gedeelde wentelbane 1980
7 X Janus
179 (193 × 173 × 137) 151 472 +0,69466 0,165° 1966
8 I Mimas
397 (415 × 394 × 381) 185 404 +0,942422 1,566° 1789
9 XXXII Methone
3 194 440 +1,00957 2004
10 XXXIII Pallene
4 212 280 +1,15375 2004
11 II Enkelados
504 (513 × 503 × 497) 237 950 +1,370218 0,010° In die middel van die E-ring 1789
12 III Tethis
1 066 (1 081 × 1 062 × 1 055) 294 619 +1,887802 0,168° 1684
12a XIII Telesto
24 (29 × 22 × 20) 1,158° Lei Tethis 1980
12b XIV Kalipso
21 (30 × 23 × 14) 1,473° Volg Tethis 1980
15 IV Dione
1 123 (1 128 × 1 122 × 1 121) 377 396 +2,736915 0,002° 1684
15a XII Helene
33 (36 × 32 × 30) 0,212° Lei Dione 1980
15b XXXIV Polideukes
3,5 Volg Dione 2004
18 V Rea
1 529 (1 535 × 1 525 × 1 526) 527 108 +4,518212 0,327° 1672
19 VI Titaan
5 151 1 221 930 +15,94542 1,634° 1655
20 VII Huperion
292 (360 × 280 × 225) 1 481 010 +21,27661 0,568° 1848
21 VIII Iapetus
1 472 (1 494 × 1 498 × 1 425) 3 560 820 +79,3215 7,570° 1671
22 XXIV Kiviuq ~16 11 294 800 +448,16 49,087° Inuïtiese groep 2000
23 XXII Ijiraq ~12 11 355 316 +451,77 50,212° 2000
24 IX Foibe
220 (230 × 220 × 210) 12 869 700 -545,09 173,047° Noorse groep 1899
25 XX Paaliaq ~22 15 103 400 +692,98 46,151° Inuïtiese groep 2000
26 XXVII Skathi ~8 15 672 500 -732,52 149,084° Noorse (Skathi)-groep 2000
27 XXVI Albiorix ~32 16 266 700 +774,58 38,042° Galliese groep 2000
28 XXXVII S/2004 S 11 ~6 17 153 520 +838,77 40,484° Inuïtiese groep 2004
29 XXVIII Erriapo ~10 17 236 900 +844,89 38,109° Galliese groep 2000
30 XLVII S/2006 S 8 ~6 17 473 800 -862,37 155,624° Noorse groep 2006
31 XXIX Siarnaq ~40 17 776 600 +884,88 45,798° Inuïtiese groep 2000
32 S/2004 S 13 ~6 18 056 300 -905,.85 167,379° Noorse groep 2004
33 S/2006 S 4 ~6 18 065 700 -906,56 172,666° 2006
34 XLIV S/2004 S 19 ~8 18 168 300 -914,29 153,272° 2006
35 S/2006 S 6 ~6 18 556 900 -943,78 162,861° 2006
36 XXI Tarvos ~15 18 562 800 +944,23 34,679° Galliese groep 2000
37 XXV Mundilfari ~7 18 725 800 -956,70 169,378° Noorse groep 2000
38 S/2006 S 1 ~6 18 930 200 -972,41 154,232° 2006
39 S/2004 S 17 ~4 19 099 200 -985,45 166,881° 2004
40 XXXVIII S/2004 S 15 ~6 19 104 000 -985,83 157,384° Noorse (Skathi)-groep 2004
41 XXXI Narvi ~7 19 395 200 -1 008,45 137,292° Noorse (Narvi)-groep 2003
42 XXIII Suttungr ~7 19 579 000 -1 022,82 174,321° 2000
43 XLIII S/2004 S 14 ~6 19 709 300 -1 033,05 163,131° 2004
44 S/2004 S 12 ~5 19 905 900 -1 048,54 164,042° 2004
45 XL S/2004 S 9 ~5 19 984 800 -1 054.78 158.361° Noorse (Skathi)-groep 2004
46 XXX Thrymr ~7 20 278 100 -1 078,09 174,524° Noorse groep 2000
47 XXXVI S/2004 S 10 ~6 20 482 900 -1 094,46 167,425° 2004
48 XXXIX S/2004 S 18 ~7 20 570 000 -1 101,45 147,395° Noorse (Narvi)-groep 2004
49 S/2004 S 7 ~6 20 576 700 -1 101,99 165,596° Noorse groep 2004
50 S/2006 S 3 ~6 21 076 300 -1 142,37 150,817° 2006
51 XLI S/2004 S 16 ~4 21 930 644 -1 212,53 162,832° 2004
52 XLVIII S/2006 S 7 ~6 22 288 916 -1 242,36 166,918° 2006
53 XLV S/2006 S 2 ~7 22 321 200 -1 245,06 148,384° 2006
54 XIX Ymir ~18 22 429 673 -1 254,15 172,143° 2000
55 XLVI S/2006 S 5 ~6 22 984 322 -1 300,95 166,539° 2006
56 XLII S/2004 S 8 ~6 24 504 879 -1 432,16 167,886° 2004
  1. Corum, Jonathan (18 Desember 2015). . New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op18 Desember 2015.
  2. (in Engels). Nasa. vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op17 Januarie 2010.
  3. Sheppard, Scott S. (in Engels). Departament of Terrestrial Magnetism at Carniege Institution for science. vanaf die oorspronklike op 22 September 2013. Besoek op28 Augustus 2008.
  4. Porco, C.; the Cassini Imaging Team (2 November 2009). . IAU Circular. 9091.
  5. deur C.C. Porco. Soos verskyn in die Bulletin of the American Astronomical Society, 2006: 37, bl768.
  6. deur J.N. Spitale et al. Soos verskyn in The Astronomical Journal, 2006:132, bl. 692.
  7. Dit is nog nie bekend of hierdie regte satelliete of net blywende klonte binne-in die F-ring is nie.
  8. S/2004 S4 was heel moontlik slegs 'n verbygaande klont - dit is sedert die eerste waarneming nog nie weer gesien nie.
  9. 24 Mei 2006 op Wayback Machine. Die F-ring is in die middel by ~140 180 km
  10. Bereken vanaf die semi-belangrike as deur middel van die IAU-MPC Natural Satellites Ephemeris Service se µ-waarde
  11. Sien verwysings van S/2004 S 3
  12. Source: deur P.C. Thomas et al. 2006. Soos verskyn in Lunar and Planetary Science XXXVII (2006).]
  13. Bereken vanaf die periode deur middel van die IAU-MPC Natural Satellites Ephemeris Servicese µ-waarde
  14. Bron: 9 Maart 2005 op Wayback Machine
  15. Source: deur C.C. Porco et al. Soos verskyn in Science, 25 February 2005: Vol. 307. no. 5713, bl. 1226-1236.
  16. Bron: by die Harvard-Smithsonian Center for Astrophysics se webwerf.
  17. Negatiewe wentelperiode dui op 'n omwentelingsrigting in teenstelling met die planeet se omwenteling.

Publikasie datum: September 26, 2021

saturnus, natuurlike, satelliete, talryk, uiteenlopend, hulle, wissel, klein, maantjies, minder, kilometer, breed, enorme, titaan, groter, planeet, mercurius, saturnus, mane, bevestigde, wentelbane, waarvan, name, deursnee, meer, sowel, ringe, komplekse, wente. Saturnus se natuurlike satelliete is talryk en uiteenlopend 1 Hulle wissel van klein maantjies van minder as n kilometer breed tot die enorme Titaan wat groter as die planeet Mercurius is Saturnus het 82 mane met bevestigde wentelbane 2 waarvan 53 name en net 13 n deursnee van meer as 50 km het sowel as ringe met komplekse wentelbewegings van hulle eie 3 4 5 Sewe van Saturnus se mane is groot genoeg om die vorm van n ellipsoied te he hoewel net twee Titaan en Rea tans in hidrostatiese ewewig is Tabel van bevestigde mane WysigSaturnus se mane word hier volgens wentelperiode gelys van die kortste tot die langste Mane wat so groot is dat hulle oppervlak in n sferoide ingestort het word met n ligpers kleur uitgelig Titaan wat die grootte van n planeet het is op n donkerder agtergrond Die ongewone gevange mane word in grys aangedui liggrys vir satelliete wat in dieselfde rigting as die planeet wentel en donkergrys vir die wat in die teenoorgestelde rigting wentel Volg orde Naam sferoidiese mane vet gedruk Beeld Deursnee km Semihoof as km Wentel periode d Inklinasie graad tot Saturnus se ewenaar Posisie Ontdekking1 XVIII Pan 30 35 35 23 6 133 584 7 0 57505 7 0 000 In Encke gaping 19902 XXXV Daphnis 6 8 136 505 7 0 59408 7 0 000 In Keeler gaping 20053 XV Atlas 31 46 38 19 6 137 670 7 0 60169 7 Buitenste A Ring herdersmaan 19804 XVI Prometheus 86 119 87 61 6 139 380 7 0 61299 7 0 000 Binneste F ring herdersmaan 1980 S 2004 S 6 8 3 5 140 130 7 0 61801 7 Twyfelagtige voorwerpe om die F ring 2004 S 2004 S 4 9 3 5 140 100 10 0 619 11 2004 S 2004 S 3 8 3 5 140 300 12 0 62 20045 XVII Pandora 81 103 80 64 6 141 720 7 0 62850 7 Buitenste F ring herdersmaan 19806 XI Epimetheus 113 135 108 105 6 151 422 7 0 69433 7 0 335 Gedeelde wentelbane 19807 X Janus 179 193 173 137 6 151 472 7 0 69466 7 0 165 19668 I Mimas 397 415 394 381 13 185 404 14 0 942422 15 1 566 17899 XXXII Methone 3 194 440 7 1 00957 7 200410 XXXIII Pallene 4 212 280 7 1 15375 7 200411 II Enkelados 504 513 503 497 13 237 950 14 1 370218 15 0 010 In die middel van die E ring 178912 III Tethis 1 066 1 081 1 062 1 055 13 294 619 14 1 887802 15 0 168 168412a XIII Telesto 24 29 22 20 6 1 158 Lei Tethis 198012b XIV Kalipso 21 30 23 14 6 1 473 Volg Tethis 198015 IV Dione 1 123 1 128 1 122 1 121 13 377 396 14 2 736915 15 0 002 168415a XII Helene 33 36 32 30 0 212 Lei Dione 198015b XXXIV Polideukes 3 5 16 Volg Dione 200418 V Rea 1 529 1 535 1 525 1 526 13 527 108 17 4 518212 17 0 327 167219 VI Titaan 5 151 1 221 930 14 15 94542 1 634 165520 VII Huperion 292 360 280 225 1 481 010 14 21 27661 0 568 184821 VIII Iapetus 1 472 1 494 1 498 1 425 13 3 560 820 79 3215 11 7 570 167122 XXIV Kiviuq 16 11 294 800 17 448 16 17 49 087 Inuitiese groep 200023 XXII Ijiraq 12 11 355 316 17 451 77 17 50 212 200024 IX Foibe 220 230 220 210 12 869 700 545 09 11 18 173 047 Noorse groep 189925 XX Paaliaq 22 15 103 400 17 692 98 17 46 151 Inuitiese groep 200026 XXVII Skathi 8 15 672 500 17 732 52 15 18 149 084 Noorse Skathi groep 200027 XXVI Albiorix 32 16 266 700 17 774 58 17 38 042 Galliese groep 200028 XXXVII S 2004 S 11 6 17 153 520 17 838 77 17 40 484 Inuitiese groep 200429 XXVIII Erriapo 10 17 236 900 17 844 89 17 38 109 Galliese groep 200030 XLVII S 2006 S 8 6 17 473 800 14 862 37 17 155 624 Noorse groep 200631 XXIX Siarnaq 40 17 776 600 17 884 88 17 45 798 Inuitiese groep 200032 S 2004 S 13 6 18 056 300 17 905 85 15 18 167 379 Noorse groep 200433 S 2006 S 4 6 18 065 700 14 906 56 17 172 666 200634 XLIV S 2004 S 19 8 18 168 300 14 914 29 17 153 272 200635 S 2006 S 6 6 18 556 900 14 943 78 17 162 861 200636 XXI Tarvos 15 18 562 800 17 944 23 17 34 679 Galliese groep 200037 XXV Mundilfari 7 18 725 800 17 956 70 15 18 169 378 Noorse groep 200038 S 2006 S 1 6 18 930 200 14 972 41 17 154 232 200639 S 2004 S 17 4 19 099 200 17 985 45 15 18 166 881 200440 XXXVIII S 2004 S 15 6 19 104 000 17 985 83 15 18 157 384 Noorse Skathi groep 200441 XXXI Narvi 7 19 395 200 17 1 008 45 15 18 137 292 Noorse Narvi groep 200342 XXIII Suttungr 7 19 579 000 17 1 022 82 15 18 174 321 200043 XLIII S 2004 S 14 6 19 709 300 17 1 033 05 15 18 163 131 200444 S 2004 S 12 5 19 905 900 17 1 048 54 15 18 164 042 200445 XL S 2004 S 9 5 19 984 800 17 1 054 78 15 18 158 361 Noorse Skathi groep 200446 XXX Thrymr 7 20 278 100 17 1 078 09 15 18 174 524 Noorse groep 200047 XXXVI S 2004 S 10 6 20 482 900 17 1 094 46 15 18 167 425 200448 XXXIX S 2004 S 18 7 20 570 000 17 1 101 45 15 18 147 395 Noorse Narvi groep 200449 S 2004 S 7 6 20 576 700 17 1 101 99 15 18 165 596 Noorse groep 200450 S 2006 S 3 6 21 076 300 14 1 142 37 17 150 817 200651 XLI S 2004 S 16 4 21 930 644 17 1 212 53 15 18 162 832 200452 XLVIII S 2006 S 7 6 22 288 916 14 1 242 36 17 166 918 200653 XLV S 2006 S 2 7 22 321 200 14 1 245 06 17 148 384 200654 XIX Ymir 18 22 429 673 17 1 254 15 15 18 172 143 200055 XLVI S 2006 S 5 6 22 984 322 14 1 300 95 17 166 539 200656 XLII S 2004 S 8 6 24 504 879 17 1 432 16 15 18 167 886 2004Verwysings Wysig Corum Jonathan 18 Desember 2015 Mapping Saturn s Moons New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020 Besoek op 18 Desember 2015 https www bbc co uk news science environment 49962134 Solar System Exploration Planets Saturn Moons S 2009 S1 in Engels Nasa Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 17 Januarie 2010 Sheppard Scott S The Giant Planet Satellite and Moon Page in Engels Departament of Terrestrial Magnetism at Carniege Institution for science Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2013 Besoek op 28 Augustus 2008 Porco C the Cassini Imaging Team 2 November 2009 S 2009 S1 IAU Circular 9091 6 0 6 1 6 2 6 3 6 4 6 5 6 6 6 7 Physical characteristics and possible accretionary origins for Saturn s small satellites deur C C Porco Soos verskyn in die Bulletin of the American Astronomical Society 2006 37 bl768 7 00 7 01 7 02 7 03 7 04 7 05 7 06 7 07 7 08 7 09 7 10 7 11 7 12 7 13 7 14 7 15 7 16 7 17 7 18 7 19 The orbits of Saturn s small satellites derived from combined historic andCassiniimaging observations deur J N Spitale et al Soos verskyn in The Astronomical Journal 2006 132 bl 692 8 0 8 1 Dit is nog nie bekend of hierdie regte satelliete of net blywende klonte binne in die F ring is nie S 2004 S4 was heel moontlik slegs n verbygaande klont dit is sedert die eerste waarneming nog nie weer gesien nie PGJ Astronomie webpage Gilbert Javaux Geargiveer 24 Mei 2006 op Wayback Machine Die F ring is in die middel by 140 180 km 11 0 11 1 11 2 Bereken vanaf die semi belangrike as deur middel van die IAU MPC Natural Satellites Ephemeris Service se µ waarde Sien verwysings van S 2004 S 3 13 0 13 1 13 2 13 3 13 4 13 5 Source Shapes of the Saturnian Icy Satellites deur P C Thomas et al 2006 Soos verskyn in Lunar and Planetary Science XXXVII 2006 14 00 14 01 14 02 14 03 14 04 14 05 14 06 14 07 14 08 14 09 14 10 14 11 14 12 14 13 14 14 Bereken vanaf die periode deur middel van die IAU MPC Natural Satellites Ephemeris Servicese µ waarde 15 00 15 01 15 02 15 03 15 04 15 05 15 06 15 07 15 08 15 09 15 10 15 11 15 12 15 13 15 14 15 15 15 16 15 17 15 18 15 19 15 20 Bron NASA Geargiveer 9 Maart 2005 op Wayback Machine Source Cassini Imaging Science Initial Results on Saturn s Rings and Small Satellites deur C C Porco et al Soos verskyn in Science 25 February 2005 Vol 307 no 5713 bl 1226 1236 17 00 17 01 17 02 17 03 17 04 17 05 17 06 17 07 17 08 17 09 17 10 17 11 17 12 17 13 17 14 17 15 17 16 17 17 17 18 17 19 17 20 17 21 17 22 17 23 17 24 17 25 17 26 17 27 17 28 17 29 17 30 17 31 17 32 17 33 17 34 17 35 17 36 17 37 17 38 17 39 17 40 17 41 17 42 17 43 Bron IAU MPC Natural Satellites Ephemeris Service by die Harvard Smithsonian Center for Astrophysics se webwerf 18 00 18 01 18 02 18 03 18 04 18 05 18 06 18 07 18 08 18 09 18 10 18 11 18 12 18 13 18 14 18 15 18 16 18 17 Negatiewe wentelperiode dui op n omwentelingsrigting in teenstelling met die planeet se omwenteling Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saturnus se natuurlike satelliete Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Saturnus se natuurlike satelliete amp ol,