×
Saterdag

Saterdag is die weeksdag tussen Vrydag en Sondag. Die naam is uniek tussen al die ander dagname, omdat dit afkomstig is van die Romeinse god Saturnus, terwyl die ander ses afkomstig van Saksiese gode is. Die naam beteken "Saturnus se dag".

Kaart wat die name vir Saterdag in Europese tale vertoon.

Tradisioneel vanaf antieke Jode is Saterdag die laaste dag van die week, en is steeds standaard in die Verenigde State van Amerika en die Verenigde Koninkryk, alhoewel moderne Europa deesdae Saterdag as die sesde (tweede-laaste) dag van die week sien - hierdie konvensie is geformaliseer deur ISO 8601.

In antieke Joodse tradisie is Saterdag die sabbat. Baie tale ontbreek aparte woorde vir "Saterdag" en "sabbat": Oosters Ortodokse kerke onderskei tussen die sabbat (Saterdag) en die Here se dag (Sondag), en Rooms-Katolieke Kerke plaas só min klem op die onderskeid dat die meeste onder hulle die Protestantse gebruik—ten minste in omgangstaal—volg deur Sondag die sabbat te noem.

In Skandinawiese lande word Saterdag "Lördag" of "Löverdag" genoem, wat afgelei is van die woord "laugr" wat "bad" beteken.

Die moderne Māori naam is "Rahoroi", wat "wasdag" beteken.

Saterdag is deel van die naweek, en tradisioneel 'n dag van ontspanning. Baie partytjies word ook dan gehou, juis omdat dit Sondag - nog 'n rusdag - voorafgaan, en klubs, kroeë en restaurante is gewoonlik later oop op Saterdae as ander weeksaande.

Saterdag is die algemene dag vir verkiesings in Australië.


Publikasie datum: September 03, 2021

saterdag, weeksdag, tussen, vrydag, sondag, naam, uniek, tussen, ander, dagname, omdat, afkomstig, romeinse, saturnus, terwyl, ander, afkomstig, saksiese, gode, naam, beteken, saturnus, kaart, name, europese, tale, vertoon, tradisioneel, vanaf, antieke, jode, . Saterdag is die weeksdag tussen Vrydag en Sondag Die naam is uniek tussen al die ander dagname omdat dit afkomstig is van die Romeinse god Saturnus terwyl die ander ses afkomstig van Saksiese gode is Die naam beteken Saturnus se dag Kaart wat die name vir Saterdag in Europese tale vertoon Tradisioneel vanaf antieke Jode is Saterdag die laaste dag van die week en is steeds standaard in die Verenigde State van Amerika en die Verenigde Koninkryk alhoewel moderne Europa deesdae Saterdag as die sesde tweede laaste dag van die week sien hierdie konvensie is geformaliseer deur ISO 8601 In antieke Joodse tradisie is Saterdag die sabbat Baie tale ontbreek aparte woorde vir Saterdag en sabbat Oosters Ortodokse kerke onderskei tussen die sabbat Saterdag en die Here se dag Sondag en Rooms Katolieke Kerke plaas so min klem op die onderskeid dat die meeste onder hulle die Protestantse gebruik ten minste in omgangstaal volg deur Sondag die sabbat te noem In Skandinawiese lande word Saterdag Lordag of Loverdag genoem wat afgelei is van die woord laugr wat bad beteken Die moderne Maori naam is Rahoroi wat wasdag beteken Saterdag is deel van die naweek en tradisioneel n dag van ontspanning Baie partytjies word ook dan gehou juis omdat dit Sondag nog n rusdag voorafgaan en klubs kroee en restaurante is gewoonlik later oop op Saterdae as ander weeksaande Saterdag is die algemene dag vir verkiesings in Australie Ander skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Saturday Sien Saterdag in Wiktionary die vrye woordeboek Sabbat of Sondag Geargiveer 18 Maart 2005 op Wayback Machine Sabbat Bekentenisse Geargiveer 18 Maart 2005 op Wayback Machine n Sabbat Studie Geargiveer 18 Maart 2005 op Wayback Machine en Where Saturday Got Its NameDae van die week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag SaterdagOntsluit van https af wikipedia org w index php title Saterdag amp ol,