fbpx
Wikipedia

Sardinië

---Sidenote START---
Wapen en vlag
Algemene gegewens
Volkslied: Su patriottu sardu a sos feudatarios
(Sardies vir: "Die Sardynse patriot aan die Here")
Hoofstad: Cagliari
Amptelike tale: Italiaans en Sardies
Administratiewe verdeling: 4 provinsies en 1 metropolitaanse stad
Oppervlakte: 24 090 vk km
Bevolking: 1 651 793 (2017)
Bevolkingsdigtheid: 68,6 inwoners per vk km
Webwerf: www.regione.sardegna.it
ISO 3166-2: IT-88
President: Francesco Pigliaru (Demokratiese Party)
Kaart

Sardinië (Italiaans: Sardìgna of Sardìnnia, [saɾˈdiɲɲa] of [saɾˈdinja]; Sardies: Sardigna, [sarˈdeɲɲa]; Katalaans: Sardenya) is 'n eilandgebied van Italië in die Middellandse See en 'n outonome administratiewe gewes van Italië.

Nasa-Satellietbeeld van Sardinië
Kaart van Sardinië
Landskapstoneel langs die Costa Smeralda. Die "Smaraggroen kus" was met sy lang sandstrande, die turkooisblou see en sy kristalhelder water naas Malaga, die Côte d'Azur, Monaco en Sanremo dekades lank een van die klassieke Europese vakansiebestemmings vir bekendes en welvarendes. Streng bouvoorskrifte is vasgestel om die kuslandskap te beskerm

Die eiland is wes van die Italiaanse vasteland, suid van Korsika en noordoos van Sisilië geleë. Sardinië is die tweede grootste eiland in die Middellandse See ná Sisilië. Sardinië het 'n bevolking van 1 651 793 in 2017 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 24 090 km². Die hoofstad en grootste stad is Cagliari. Die amptelike tale is Sardies en Italiaans. Rondom die dorp Alghero word 'n ou vorm van Katalaans gebesig - as kulturele erfenis van vier eeue van Spaans-Aragonese bewind oor Sardinië tussen die 14de en 18de eeu.

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sardinië.
  • (en) Toerisme-inligting oor Sardinië op Wikivoyage
  • (it) Amptelike webwerf van die Outonome Region Sardinië


 

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo)Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria)Kampanië (Campania)Emilia-RomagnaFriuli-Venezia GiuliaLatium (Lazio)Ligurië (Liguria)Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte)Sardinië (Sardegna)Sisilië (Sicilia)Toskane (Toscana)Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto

Sardinië
sardinië, sidenote, start, wapen, vlagalgemene, gegewensvolkslied, patriottu, sardu, feudatarios, sardies, sardynse, patriot, here, hoofstad, cagliariamptelike, tale, italiaans, sardiesadministratiewe, verdeling, provinsies, metropolitaanse, stadoppervlakte, k. Sidenote START Wapen en vlagAlgemene gegewensVolkslied Su patriottu sardu a sos feudatarios Sardies vir Die Sardynse patriot aan die Here Hoofstad CagliariAmptelike tale Italiaans en SardiesAdministratiewe verdeling 4 provinsies en 1 metropolitaanse stadOppervlakte 24 090 vk kmBevolking 1 651 793 2017 Bevolkingsdigtheid 68 6 inwoners per vk kmWebwerf www regione sardegna itISO 3166 2 IT 88President Francesco Pigliaru Demokratiese Party KaartSardinie Italiaans Sardigna of Sardinnia saɾˈdiɲɲa of saɾˈdinja Sardies Sardigna sarˈdeɲɲa Katalaans Sardenya is n eilandgebied van Italie in die Middellandse See en n outonome administratiewe gewes van Italie Nasa Satellietbeeld van Sardinie Kaart van Sardinie Landskapstoneel langs die Costa Smeralda Die Smaraggroen kus was met sy lang sandstrande die turkooisblou see en sy kristalhelder water naas Malaga die Cote d Azur Monaco en Sanremo dekades lank een van die klassieke Europese vakansiebestemmings vir bekendes en welvarendes Streng bouvoorskrifte is vasgestel om die kuslandskap te beskerm Die eiland is wes van die Italiaanse vasteland suid van Korsika en noordoos van Sisilie gelee Sardinie is die tweede grootste eiland in die Middellandse See na Sisilie Sardinie het n bevolking van 1 651 793 in 2017 gehad en beslaan n oppervlakte van 24 090 km Die hoofstad en grootste stad is Cagliari Die amptelike tale is Sardies en Italiaans Rondom die dorp Alghero word n ou vorm van Katalaans gebesig as kulturele erfenis van vier eeue van Spaans Aragonese bewind oor Sardinie tussen die 14de en 18de eeu Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sardinie en Toerisme inligting oor Sardinie op Wikivoyage it Amptelike webwerf van die Outonome Region Sardinie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Administratiewe streke van ItalieAbruzze Abruzzo Apulie Puglia Basilicata Kalabrie Calabria Kampanie Campania Emilia Romagna Friuli Venezia Giulia Latium Lazio Ligurie Liguria Lombardye Lombardia Marke Marche Molise Piemont Piemonte Sardinie Sardegna Sisilie Sicilia Toskane Toscana Trentino Suid Tirol Trentino Alto Adige Umbrie Umbria Valle d Aosta VenetoOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sardinie amp oldid 2401413,