×
Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit

Die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Port Elizabeth geleë. Die inwoners in die munisipale gebied is óf Xhosa- óf Afrikaanssprekend (45% elk), met 'n klein minderheid Engelssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC10.

Die munisipaliteit is na Saartjie Baartman vernoem, 'n Khoi-vrou wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. Haar liggaamlike oorskot is ná 'n veldtog in 2002 na Suid-Afrika teruggebring, waarna sy in haar oorspronklike geboortestreek in Hankey ter ruste gelê is.

Kaart van die Oos-Kaap met Sarah Baartman-distrik en sy plaaslike munisipaliteite in geel aangedui.

Inhoud

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking %
Makana EC104 74 544 19.20%
Kouga EC108 70 693 18.21%
Ndlambe EC105 55 478 14.29%
Dr Beyers Naudé EC101 79 291 17.60%
Sondagsriviervallei EC106 41 580 10.71%
Bloukraanroete EC102 35 006 9.02%
Kou-Kamma EC109 34 296 8.83%

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Xhosa 190 003 48.94%
Afrikaans 174 917 45.06%
Engels 20 806 5.36%
Suid-Sotho 744 0.19%
Zoeloe 596 0.15%
Ander 451 0.12%
Ndebele 192 0.05%
Swazi 172 0.04%
Tswana 127 0.03%
Noord-Sotho 87 0.02%
Tsonga 80 0.02%
Venda 46 0.01%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 202 295 52.11%
Manlik 185 906 47.89%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart 202 289 52.11%
Kleurling 141 083 36.34%
Blank 44 110 11.36%
Asiaties 719 0.19%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 – 04 33 178 8.55%
05 – 09 36 745 9.47%
10 – 14 40 809 10.51%
15 – 19 41 052 10.57%
20 – 24 33 222 8.56%
25 – 29 32 096 8.27%
30 – 34 29 929 7.71%
35 – 39 27 840 7.17%
40 – 44 24 208 6.24%
45 – 49 20 483 5.28%
50 – 54 16 494 4.25%
55 – 59 13 289 3.42%
60 – 64 12 928 3.33%
65 – 69 9 218 2.37%
70 – 74 6 764 1.74%
75 – 79 4 447 1.15%
80 – 84 3 276 0.84%
85 – 89 1 325 0.34%
90 – 94 680 0.18%
95 – 99 154 0.04%
100 plus 64 0.02%

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 252 570 [65.06% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 161 399 [41.58% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC 116 320 72.07%
DA 27 615 17.11%
OD 3 768 2.33%
NNP 3 694 2.29%
ACDP 2 755 1.71%
UDM 2 416 1.50%
VF+ 1 687 1.05%
PAC 999 0.62%
Azapo 492 0.30%
IVP 277 0.17%
UCDP 277 0.14%
NA 201 0.12%
SOPA 168 0.10%
EMSA 160 0.10%
CDP 144 0.09%
PJC 113 0.07%
UF 99 0.06%
TOP 82 0.05%
KISS 75 0.05%
NLP 69 0.04%
MF 43 0.03%
Totaal 161 399 100.00%

Publikasie datum: September 09, 2021

sarah, baartman, distriksmunisipaliteit, sarah, baartmanprovinsie, kaaptipe, distriksmunisipaliteitmunisipale, kode, dc10plaaslike, munisipaliteite, bloukraanroete, beyers, naudé, kouga, kamma, makana, ndlambe, sondagsriviervalleihoofstad, port, elizabethburge. Sarah BaartmanProvinsie Oos KaapTipe DistriksmunisipaliteitMunisipale kode DC10Plaaslike munisipaliteite Bloukraanroete Dr Beyers Naude Kouga Kou Kamma Makana Ndlambe SondagsriviervalleiHoofstad Port ElizabethBurgemeester Mlungisi Gerald Mvoko ANC Grootste tale Xhosa Afrikaans EngelsOppervlakte 58 194 km Bevolking 450 584 2011 Die Sarah Baartman distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos Kaap Die setel van die munisipaliteit is in Port Elizabeth gelee Die inwoners in die munisipale gebied is of Xhosa of Afrikaanssprekend 45 elk met n klein minderheid Engelssprekend Die munisipaliteit se kode is DC10 Die munisipaliteit is na Saartjie Baartman vernoem n Khoi vrou wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot Venus tentoongestel is Haar liggaamlike oorskot is na n veldtog in 2002 na Suid Afrika teruggebring waarna sy in haar oorspronklike geboortestreek in Hankey ter ruste gele is Kaart van die Oos Kaap met Sarah Baartman distrik en sy plaaslike munisipaliteite in geel aangedui Inhoud 1 Geografie 1 1 Bure 1 2 Plaaslike munisipaliteite 2 Demografie 2 1 Geslag 2 2 Etniese groepering 2 3 Ouderdom 3 Politiek 3 1 Verkiesingsuitslae 4 Eksterne skakelsGeografie WysigBure Wysig Die munisipaliteit word begrens deur Pixley ka Seme DC7 in die noorde Amatole DC12 in die ooste Chris Hani DC13 in die noordooste Nelson Mandelabaai NMA in die suide die Indiese oseaan in die suide Tuinroete DC4 in die weste Sentraal Karoo DC5 in die noordwestePlaaslike munisipaliteite Wysig Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking Makana EC104 74 544 19 20 Kouga EC108 70 693 18 21 Ndlambe EC105 55 478 14 29 Dr Beyers Naude EC101 79 291 17 60 Sondagsriviervallei EC106 41 580 10 71 Bloukraanroete EC102 35 006 9 02 Kou Kamma EC109 34 296 8 83 Demografie WysigDie volgende statistiek is van die sensus in 2001 Taal Bevolking Xhosa 190 003 48 94 Afrikaans 174 917 45 06 Engels 20 806 5 36 Suid Sotho 744 0 19 Zoeloe 596 0 15 Ander 451 0 12 Ndebele 192 0 05 Swazi 172 0 04 Tswana 127 0 03 Noord Sotho 87 0 02 Tsonga 80 0 02 Venda 46 0 01 Geslag Wysig Geslag Bevolking Vroulik 202 295 52 11 Manlik 185 906 47 89 Etniese groepering Wysig Etniese groepering Bevolking Swart 202 289 52 11 Kleurling 141 083 36 34 Blank 44 110 11 36 Asiaties 719 0 19 Ouderdom Wysig Ouderdom Bevolking 00 04 33 178 8 55 05 09 36 745 9 47 10 14 40 809 10 51 15 19 41 052 10 57 20 24 33 222 8 56 25 29 32 096 8 27 30 34 29 929 7 71 35 39 27 840 7 17 40 44 24 208 6 24 45 49 20 483 5 28 50 54 16 494 4 25 55 59 13 289 3 42 60 64 12 928 3 33 65 69 9 218 2 37 70 74 6 764 1 74 75 79 4 447 1 15 80 84 3 276 0 84 85 89 1 325 0 34 90 94 680 0 18 95 99 154 0 04 100 plus 64 0 02 Politiek WysigVerkiesingsuitslae Wysig Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 Bevolking 18 en ouer 252 570 65 06 van die totale bevolking Totale stemme 161 399 41 58 van die totale bevolking Stempersentasie 63 90 van die persentasie van die stemgeregtigdesParty Stemme ANC 116 320 72 07 DA 27 615 17 11 OD 3 768 2 33 NNP 3 694 2 29 ACDP 2 755 1 71 UDM 2 416 1 50 VF 1 687 1 05 PAC 999 0 62 Azapo 492 0 30 IVP 277 0 17 UCDP 277 0 14 NA 201 0 12 SOPA 168 0 10 EMSA 160 0 10 CDP 144 0 09 PJC 113 0 07 UF 99 0 06 TOP 82 0 05 KISS 75 0 05 NLP 69 0 04 MF 43 0 03 Totaal 161 399 100 00 Eksterne skakels Wysig en Sarah Baartman District Municipality amptelike webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine OVK 2004 verkiesingsuitslae Geargiveer 16 Mei 2006 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sarah Baartman distriksmunisipaliteit amp ol,