×
Sagittarius A*

Sagittarius A* (uitgespreek "Sagittarius A-ster", afkorting Sgr A*) is ’n helder en baie kompakte radiobron in die middel van die Melkweg, naby die grens tussen die sterrebeelde Boogskutter en Skerpioen. Dit maak deel uit van ’n groter astronomiese voorwerp bekend as Sagittarius A.

Die Chandra-X-straalsterrewag se foto van Sgr A*.

Daar word geglo Sagittarius A* is die ligging van ’n supermassiewe swartkolk soos dié wat nou algemeen aanvaar word in die middel van die meeste spiraal- en elliptiese sterrestelsels voorkom.

Waarnemings van die ster S2 in ’n wentelbaan om Sagittarius A* word gebruik as bewys van die bestaan van die Melkweg se supermassiewe swartkolk, asook dat dit in Sagittarius A* voorkom.

  1. Reynolds, C. (4 September 2008). "Astrophysics: Bringing black holes into focus". Nature. 455 (7209): 39–40. Bibcode:. doi:. PMID .
  2. Henderson, Mark (9 Desember 2008). (in Engels). Times Online. vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2008. Besoek op17 Mei 2009.
  • URL besoek op 8/12/2009
  • (PDF)

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

sagittarius, uitgespreek, sagittarius, ster, afkorting, helder, baie, kompakte, radiobron, middel, melkweg, naby, grens, tussen, sterrebeelde, boogskutter, skerpioen, maak, deel, groter, astronomiese, voorwerp, bekend, sagittarius, chandra, straalsterrewag, fo. Sagittarius A uitgespreek Sagittarius A ster afkorting Sgr A is n helder en baie kompakte radiobron in die middel van die Melkweg naby die grens tussen die sterrebeelde Boogskutter en Skerpioen Dit maak deel uit van n groter astronomiese voorwerp bekend as Sagittarius A Die Chandra X straalsterrewag se foto van Sgr A Daar word geglo Sagittarius A is die ligging van n supermassiewe swartkolk 1 soos die wat nou algemeen aanvaar word in die middel van die meeste spiraal en elliptiese sterrestelsels voorkom Waarnemings van die ster S2 in n wentelbaan om Sagittarius A word gebruik as bewys van die bestaan van die Melkweg se supermassiewe swartkolk asook dat dit in Sagittarius A voorkom 2 Verwysings Wysig Reynolds C 4 September 2008 Astrophysics Bringing black holes into focus Nature 455 7209 39 40 Bibcode 2008Natur 455 39R doi 10 1038 455039a PMID 18769426 Henderson Mark 9 Desember 2008 Astronomers confirm black hole at the heart of the Milky Way in Engels Times Online Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2008 Besoek op 17 Mei 2009 Eksterne skakels WysigUCLA Galactic Center Group laaste resultate URL besoek op 8 12 2009 ESO videogreep van ster in wentelbaan The Proper Motion of Sgr A and the Mass of Sgr A PDF Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sagittarius A Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sagittarius A amp ol,