fbpx
Wikipedia

Safed

Safed (Hebreeus: צְפַת‬, Tsfat, Asjkenasiese Hebreeus: Tzfas, Bybels: Ṣǝp̄aṯ; Arabies: صفد‎, Ṣafad) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 30 100.[1] Die stad is met 'n hoogte van ongeveer 900 meter bo seevlak die hoogste stad van Israel.

Safed

צְפַת
صفد
'n Uitsig oor Safed
Wapen
Safed
Koördinate: 32°57′57″N 35°29′54″O / 32.96583°N 35.49833°O / 32.96583; 35.49833Koördinate: 32°57′57″N 35°29′54″O / 32.96583°N 35.49833°O / 32.96583; 35.49833
Land Israel
DistrikNoordelike
Regering
 • BurgemeesterShuki Ohana
Bevolking
 • Totaal30 100
Webwerfzefat.muni.il

Safed is suid van Libanon, net wes van die Jordaanrivier en noordwes van die Meer van Tiberias geleë. Die stad is in ongeveer 66 n.C. gestig en is saam met Jerusalem, Hebron en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaïsme.[2]

Verwysings

  1. 4 bladsy "Zefat" – Israelse Statistiek
  2. Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein. "PALESTINE, HOLINESS OF:" (in Engels). Jewish Encyclopedia. vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 18 November 2018.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Eksterne skakels

Safed
safed, hebreeus, tsfat, asjkenasiese, hebreeus, tzfas, bybels, Ṣǝp, aṯ, arabies, صفد, Ṣafad, stad, noordelike, israel, bevolking, sowat, stad, hoogte, ongeveer, meter, seevlak, hoogste, stad, israel, תصفد, uitsig, wapenkoördinate, 96583, 49833, 96583, 49833, k. Safed Hebreeus צ פ ת Tsfat Asjkenasiese Hebreeus Tzfas Bybels Ṣǝp aṯ Arabies صفد Ṣafad is n stad in noordelike Israel met n bevolking van sowat 30 100 1 Die stad is met n hoogte van ongeveer 900 meter bo seevlak die hoogste stad van Israel Safedצ פ תصفد n Uitsig oor SafedWapenSafedKoordinate 32 57 57 N 35 29 54 O 32 96583 N 35 49833 O 32 96583 35 49833 Koordinate 32 57 57 N 35 29 54 O 32 96583 N 35 49833 O 32 96583 35 49833Land IsraelDistrikNoordelikeRegering BurgemeesterShuki OhanaBevolking Totaal30 100Webwerfzefat muni ilSafed is suid van Libanon net wes van die Jordaanrivier en noordwes van die Meer van Tiberias gelee Die stad is in ongeveer 66 n C gestig en is saam met Jerusalem Hebron en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaisme 2 Verwysings Wysig 4 bladsy Zefat Israelse Statistiek Joseph Jacobs Judah David Eisenstein PALESTINE HOLINESS OF in Engels Jewish Encyclopedia Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020 Besoek op 18 November 2018 AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Safed en Toerisme inligting oor Safed op Wikivoyage he Amptelike webwerf Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Safed amp oldid 2230327,