×
Saarland
Saarland
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Saarbrücken
Stigting: 1 Januarie 1957 (Duitse deelstaat)
Oppervlakte: 2 569,69 km² (13de)
Bevolking: 996 651 (15de) (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 388 inwoners / km² (5de)
Volkslied (Landeshymne): Saarlandlied
Skuldlas per inwoner: 14 110 € (31 Desember 2017)
Totale skuldlas: 14,063 miljard € (31 Desember 2017)
Werkloosheidsyfer: 6,4% (Maart 2018)
ISO 3166-2: DE-SL
Amptelike webwerf:
Politiek
Eerste minister: Tobias Hans (CDU)
Regerende partye: CDU en SPD
Setels in die parlement (Landtag)
(51 setels) (2012: 51 setels):
CDU 24 (2012: 19)
SPD 17 (17)
Die Linke 7 (9)
AfD 3 (–)
Laaste verkiesing: 26 Maart 2017
Volgende verkiesing: 2022
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 3 (van 69)
Kaart

Saarland (Duits: [ˈzaːɐ̯lantʰ]; Frans: Sarre) is 'n deelstaat in die suidweste van Duitsland. Dit grens aan die deelstaat Rynland-Palts asook aan Frankryk en Luxemburg. Saarland vorm saam met die Franse administratiewe gewes Lotaringe (Frans: Lorraine), die Groothertogdom Luxemburg, die Duitse deelstaat Rynland-Palts en die Belgiese gewes Wallonië die Europese Saar-Lor-Lux-gebied.

Kaart van Saarland

Saarland is in 1920 volgens die Verdrag van Versailles as 'n politieke entiteit gestig en amptelik Saarbekkengebied (Duits: Saarbeckengebiet, in die volkstaal meestal Saargebiet) genoem. Die destydse gebied was ietwat kleiner as die huidige deelstaat, aangesien die noordelikse grens verder suidwaarts geleë was. Nadat die gebied vyftien jaar lank deur die Volkebond beheer is, is dit in 1935 ná 'n referendum weer by die Duitse Ryk ingesluit.

Saarland was ná die Tweede Wêreldoorlog tot 1949 'n Franse protektoraat, vervolgens 'n outonome gebied en het op 1 Januarie 1957 by die Federale Republiek van Duitsland aangesluit.

  • Vlag van die Saargebied, 1920 tot 1935

  • Wapen van die Saargebied, 1920 tot 1935

  • Vlag van Saarland, 1947 tot 1956

  • Wapen van Saarland, 1947 tot 1956

  1. (de) 18 November 2017 op Wayback Machine
  2. (de)
  3. (de)

Publikasie datum: September 26, 2021

saarland, landsvlag, landswapen, besonderhede, besonderhede, basiese, gegewensampstaal, duitshoofstad, saarbrückenstigting, januarie, 1957, duitse, deelstaat, oppervlakte, 13de, bevolking, 15de, desember, 2016, bevolkingsdigtheid, inwoners, volkslied, landeshy. Saarland Landsvlag Landswapen Besonderhede Besonderhede Basiese gegewensAmpstaal DuitsHoofstad SaarbruckenStigting 1 Januarie 1957 Duitse deelstaat Oppervlakte 2 569 69 km 13de Bevolking 996 651 1 15de 31 Desember 2016 Bevolkingsdigtheid 388 inwoners km 5de Volkslied Landeshymne SaarlandliedSkuldlas per inwoner 14 110 31 Desember 2017 Totale skuldlas 14 063 miljard 2 31 Desember 2017 Werkloosheidsyfer 6 4 3 Maart 2018 ISO 3166 2 DE SLAmptelike webwerf www saarland dePolitiekEerste minister Tobias Hans CDU Regerende partye CDU en SPDSetels in die parlement Landtag 51 setels 2012 51 setels CDU 24 2012 19 SPD 17 17 Die Linke 7 9 AfD 3 Laaste verkiesing 26 Maart 2017Volgende verkiesing 2022Parlementere verteenwoordigingStemme in die Federale Raad Bundesrat 3 van 69 Kaart Saarland Duits ˈzaːɐ lantʰ Frans Sarre is n deelstaat in die suidweste van Duitsland Dit grens aan die deelstaat Rynland Palts asook aan Frankryk en Luxemburg Saarland vorm saam met die Franse administratiewe gewes Lotaringe Frans Lorraine die Groothertogdom Luxemburg die Duitse deelstaat Rynland Palts en die Belgiese gewes Wallonie die Europese Saar Lor Lux gebied Kaart van Saarland Saarland is in 1920 volgens die Verdrag van Versailles as n politieke entiteit gestig en amptelik Saarbekkengebied Duits Saarbeckengebiet in die volkstaal meestal Saargebiet genoem Die destydse gebied was ietwat kleiner as die huidige deelstaat aangesien die noordelikse grens verder suidwaarts gelee was Nadat die gebied vyftien jaar lank deur die Volkebond beheer is is dit in 1935 na n referendum weer by die Duitse Ryk ingesluit Saarland was na die Tweede Wereldoorlog tot 1949 n Franse protektoraat vervolgens n outonome gebied en het op 1 Januarie 1957 by die Federale Republiek van Duitsland aangesluit Galery Wysig Vlag van die Saargebied 1920 tot 1935 Wapen van die Saargebied 1920 tot 1935 Vlag van Saarland 1947 tot 1956 Wapen van Saarland 1947 tot 1956Verwysings Wysig de Statistisches Amt Saarland Gebiet und Bevolkerung Geargiveer 18 November 2017 op Wayback Machine de destatis de Schuldenstand 31 Dezember 2017 de Arbeitslosenquoten im Februarie 2018 Lander und KreiseEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saarland en Toerisme inligting oor Saarland op Wikivoyage de Amptelike webwerfDeelstate van Duitsland Baden Wurttemberg Beiere Berlyn Brandenburg Bremen Hamburg Hesse Mecklenburg Voorpommere Nedersakse Noordryn Wesfale Rynland Palts Saarland Sakse Sakse Anhalt Sleeswyk Holstein Thuringen Voormalige deelstate Baden Wes Berlyn de facto Wurttemberg Baden Wurttemberg HohenzollernOntsluit van https af wikipedia org w index php title Saarland amp ol,