fbpx
Wikipedia

Saambou

Saambou Bank is 'n voormalige Suid-Afrikaanse bank wat in 1942 gestig en in 2006 gelikwideer is.[1]

Beginjare

Die bank is op 12 Junie 1942 onder die naam Unie Bouvereniging gestig. Kort daarna is die maatskappy se naam na Saambou (Permanente) Bouvereniging verander. In 1970 het hulle met Nasionale Bouvereniging saamgesmelt om Saambou Nasionale Bouvereniging te vorm. Hierdie vereniging het Saambou Beherend in 1987 gestig en onder die naam Saambou Bank handel gedryf.[2]

Kuratorskap

Die bank is in Februarie 2002 onder kuratorskap geplaas nadat koerantberigte bespiegel het dat die bank bankrot is en kliënte binne twee dae R1 miljard onttrek het. Ten tye van die kuratorskap was Saambou op ses na die grootste bank in die land. Die JSE het ook in 2002 verhandeling in Saambou-aandele opgeskort en ENB het 'n deel van die verbandboek oorgeneem.[3]

Likwidasie

Die bank is in 2006 finaal gelikwideer. 'n Oorskot van R7,568 miljoen, of 4,53c per aandeel is aan aandeelhouers uitbetaal. Die aandele het voor die kuratorskap teen 203c per aandeel verhandel.[4]

Verwysings

  1. Pta-tak is bekend as Saambou se vlagskip, Beeld, 26 Januarie 1994
  2. Saambou nie grootste bank, maar gaan van krag tot krag, Beeld, 10 Maart 1993
  3. Koerantberig het nie Saambou laat vou[dooie skakel], Beeld, 16 Mei 2008
  4. Saambou- betaling voor Kersfees, Nuus24, besoek op 2 Januarie 2012

Verdere naleeswerk

  • The Rise and Fall of Saambou Bank, 2005, deur John Chibaya Mbuya, ISBN 9780620288897

Saambou
saambou, bank, voormalige, suid, afrikaanse, bank, 1942, gestig, 2006, gelikwideer, inhoud, beginjare, kuratorskap, likwidasie, verwysings, verdere, naleeswerkbeginjare, wysigdie, bank, junie, 1942, onder, naam, unie, bouvereniging, gestig, kort, daarna, maats. Saambou Bank is n voormalige Suid Afrikaanse bank wat in 1942 gestig en in 2006 gelikwideer is 1 Inhoud 1 Beginjare 2 Kuratorskap 3 Likwidasie 4 Verwysings 5 Verdere naleeswerkBeginjare WysigDie bank is op 12 Junie 1942 onder die naam Unie Bouvereniging gestig Kort daarna is die maatskappy se naam na Saambou Permanente Bouvereniging verander In 1970 het hulle met Nasionale Bouvereniging saamgesmelt om Saambou Nasionale Bouvereniging te vorm Hierdie vereniging het Saambou Beherend in 1987 gestig en onder die naam Saambou Bank handel gedryf 2 Kuratorskap WysigDie bank is in Februarie 2002 onder kuratorskap geplaas nadat koerantberigte bespiegel het dat die bank bankrot is en kliente binne twee dae R1 miljard onttrek het Ten tye van die kuratorskap was Saambou op ses na die grootste bank in die land Die JSE het ook in 2002 verhandeling in Saambou aandele opgeskort en ENB het n deel van die verbandboek oorgeneem 3 Likwidasie WysigDie bank is in 2006 finaal gelikwideer n Oorskot van R7 568 miljoen of 4 53c per aandeel is aan aandeelhouers uitbetaal Die aandele het voor die kuratorskap teen 203c per aandeel verhandel 4 Verwysings Wysig Pta tak is bekend as Saambou se vlagskip Beeld 26 Januarie 1994 Saambou nie grootste bank maar gaan van krag tot krag Beeld 10 Maart 1993 Koerantberig het nie Saambou laat vou dooie skakel Beeld 16 Mei 2008 Saambou betaling voor Kersfees Nuus24 besoek op 2 Januarie 2012Verdere naleeswerk WysigThe Rise and Fall of Saambou Bank 2005 deur John Chibaya Mbuya ISBN 9780620288897 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Saambou amp oldid 2427648,