×
SWAPO

Die South West Africa People's Organisation (SWAPO) is 'n politieke party wat Namibië sedert onanfhanklikheid in 1990 regeer. Dié party is in 1960 deur Toivo ya Toivo en Samuel Nujoma gestig.

South West Africa People's Organisation
SWAPO
Vlag van die SWAPO

Leier Hage Geingob
Gestig 19 April 1960
Hoofkwartier Hans Dietrich Genscher-straat, Erf 2464, Katutura, Windhoek
Jeugvleuel SWAPO Jeugliga
Ideologie Demokratiese sosialisme, Sosiaal-Demokrasie
Internasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal
Amptelike kleure blou, rooi, groen
Webblad

Al was dit voorheen 'n Marxisties-georiënteerde beweging, staan SWAPO vandag vir die beginsels van veelparty-demokrasie en 'n gemengde ekonomie. SWAPO was sedert sy stigting 'n wettige politieke party in Namibië, en was as politieke party deurentyd aktief. Selfs gedurende die tyd van die VN-monitorplan wat vergaderings van meer as 20 persone verbied het, het SWAPO nog steeds vergader. Die gevolg was dat SWAPO-leiers ook gereeld gearresteer is. SWAPO se stemkrag lê hoofsaaklik, maar nie eksklusief, by die Ovambostam. In Desember 1976 erken die VN Algemene Vergadering SWAPO as die “enkel gesaghebbende verteenwoordiger van die Namibiese bevolking”. Hierdie titel is natuurlik nie deur ander interne partye erken nie.

SWAPO word tans deur Hage Geingob gelei en die sekretaris-generaal is Me. Sophia Shaningwa. SWAPO is 'n volle lid van die Sosialistiese Internasionaal.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

swapo, south, west, africa, people, organisation, politieke, party, namibië, sedert, onanfhanklikheid, 1990, regeer, dié, party, 1960, deur, toivo, toivo, samuel, nujoma, gestig, south, west, africa, people, organisationvlag, leier, hage, geingobgestig, april,. Die South West Africa People s Organisation SWAPO is n politieke party wat Namibie sedert onanfhanklikheid in 1990 regeer Die party is in 1960 deur Toivo ya Toivo en Samuel Nujoma gestig South West Africa People s OrganisationSWAPOVlag van die SWAPOLeier Hage GeingobGestig 19 April 1960Hoofkwartier Hans Dietrich Genscher straat Erf 2464 Katutura WindhoekJeugvleuel SWAPO JeugligaIdeologie Demokratiese sosialisme Sosiaal DemokrasieInternasionale affiliasie Sosialistiese InternasionaalAmptelike kleure blou rooi groenWebblad swapoparty org Al was dit voorheen n Marxisties georienteerde beweging staan SWAPO vandag vir die beginsels van veelparty demokrasie en n gemengde ekonomie SWAPO was sedert sy stigting n wettige politieke party in Namibie en was as politieke party deurentyd aktief Selfs gedurende die tyd van die VN monitorplan wat vergaderings van meer as 20 persone verbied het het SWAPO nog steeds vergader Die gevolg was dat SWAPO leiers ook gereeld gearresteer is SWAPO se stemkrag le hoofsaaklik maar nie eksklusief by die Ovambostam In Desember 1976 erken die VN Algemene Vergadering SWAPO as die enkel gesaghebbende verteenwoordiger van die Namibiese bevolking Hierdie titel is natuurlik nie deur ander interne partye erken nie SWAPO word tans deur Hage Geingob gelei en die sekretaris generaal is Me Sophia Shaningwa SWAPO is n volle lid van die Sosialistiese Internasionaal Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie SWAPO Ontsluit van https af wikipedia org w index php title SWAPO amp ol,