fbpx SOFIA
Wikipedia

SOFIA

SOFIA (Stratospheric Observatory for Infrared Astronomy) is ’n gesamentlike projek van Nasa en die Duitse Lugruimsentrum (DLR) om ’n lugsterrewag in ’n vliegtuig in te bou en te onderhou. Nasa het die kontrak vir die ontwikkeling van die vliegtuig, werking van die sterrewag en bestuur van die Amerikaanse deel van die projek in 1996 aan die Universities Space Research Association (USRA) toegeken. Die Duitse SOFIA-instituut (DSI) bestuur die Duitse dele van die projek, wat hoofsaaklik met wetenskap en die teleskoop verband hou. SOFIA se teleskoop het op 26 Mei 2010 begin werk. Dit het die Kuiper-lugsterrewag opgevolg. Gedurende SARA se nagtelike vlugte van 10 uur elk bestudeer dit magneetvelde, stervormende streke, komete, newels en die galaktiese sentrum.

SOFIA tydens ’n vlug.
’n Nabyskoot van die oop teleskoopdeur.

Inhoud

Nasa se logo word in SOFIA se primêre spieël weerkaats.
Een van die instrumente aan boord, die HAWC+.

SOFIA is gevestig in ’n Boeing 747SP, ’n vliegtuig met ’n breë romp, wat aangepas is met ’n groot deur wat tydens vlug oopgemaak kan word sodat die reflektorteleskoop met ’n deursnee van 2,5 m die ruimte kan waarneem. Die teleskoop is ontwerp vir infrarooiwaarnemings in die stratosfeer by hoogtes van sowat 12 km. SOFIA kan bokant die meeste waterdamp in die Aarde se atmosfeer vlieg wat sekere infrarooigolflengtes verhoed om die grond te bereik. Op die hoogte waarop die vliegtuig beweeg, is 85% van die volle infrarooideel van die elektromagnetiese spektrum sigbaar. Die vliegtuig kan ook oor die hele aardbol vlieg, en dit maak waarnemings in die Suidelike én Noordelike Halfrond moontlik.

Die teleskoop

SOFIA gebruik ’n reflektorteleskoop van 2,5 m met ’n oorgroot primêre spieël van 2,7 m, wat algemeen is vir die meeste groot infrarooiteleskope. Die optiese stelsel gebruik ’n Cassegrain-reflektorontwerp met ’n paraboliese primêre spieël en ’n afstandbeheerbare hiperboliese sekondêre spieël. Dit is spesiaal ontwerp om in die romp van die vliegtuig te pas. ’n Optiese spieël agter die tersiêre spieël word gebruik as ’n gidsstelsel vir die kamera.

Die teleskoop neem die ruimte waar deur ’n groot deur aan die kant van die romp naby die vliegtuig se stert. Die hoofinstrumente sluit in drie kameras vir verskillende golflengtes, ’n optiese fotometer en infrarooispektrometers. SOFIA se teleskoop is verrewag die grootste een wat nog in ’n vliegtuig geplaas is. Vir elke sending word ’n omruilbare wetenskapinstrument aan die teleskoop geheg. Twee groepe instrumente is beskikbaar en daarbenewens kan ’n ondersoeker ’n spesiaal ontwerpte en geboude instrument aanheg. Op 17 April 2012 is twee opgraderings gedoen om die kamera se gesigsveld te vergroot en die vermoë te verbeter om die polarisasie van stofemissies van bronne te meet.

Die DLR is verantwoordelik vir die hele teleskoop en twee van die nege wetenskaplike instrumente wat gebruik word; Nasa is verantwoordelik vir die vliegtuig.

Vliegtuig

Die Boeing 747SP is ’n breërompvliegtuig wat deur Boeing aangepas is deur dele van die romp uit te haal en ander dele te verander om gewig te verminder en die 747SP toe te laat om hoër, vinniger en verder te vlieg as enige ander 747-model van sy tyd.

Die Boeing se eerste vlug was op 25 April 1977. Op 20 Mei is die vliegtuig "Clipper Lindbergh" gedoop, ter ere van die vlieënier Charles Lindbergh. Dié dag was die 50ste herdenking van die begin van sy historiese vlug van New York na Parys op 20 Mei 1927.

Die vliegtuig is in Desember 1995 aan diens onttrek en naby Las Vegas gestoor. Op 30 April 1997 het USRA die vliegtuig gekoop om as lugsterrewag te gebruik. Op 27 Oktober 1997 het Nasa die vliegtuig by USRA gekoop. Dit is daarna weer aangepas, onder meer deur die groot deur in te bou en die sterrewag in die romp te monteer. In Desember 2012 het die vliegtuig modifikasies ondergaan en is nuwe toerusting bygevoeg.

Die belangrikse doelwitte van SOFIA is om die samestelling van planetêre atmosfere te meet; die struktuur, evolusie en samestelling van komete te ondersoek; die fisiese en chemiese eienskappe van die interstellêre medium vas te stel; en die vorming van sterre en ander hemelliggame te ondersoek. Op 29 Junie 2015 het die dwergplaneet Pluto tussen ’n verafgeleë ster en die Aarde deurbeweeg en ’n skaduwee naby Nieu-Seeland op die Aarde gegooi wat SOFIA in staat gestel het om Pluto se atmosfeer te bestudeer.

Vroeg in 2016 het SOFIA atomiese suurstof, of O(3P), vir die eerste keer in 40 jaar in Mars se atmosfeer opgespoor. Vroeg in 2017 het waarnemings van 1 Ceres in die middel-infrarooi help vasstel dat die groot asteroïde/dwergplaneet bedek is met ’n laag stof van ander asteroïdes. In Julie 2017 het SOFIA die okkultasie van ’n ster deur die Kuipergordelvoorwerp 486958 Arrokoth waargeneem, terwyl dié verskynsel nie met sterrewagte op die grond gesien is nie, en dit het die weg gebaan vir die ruimtetuig New Horizons om Arrokoth te besoek.

SOFIA-wetenskap – die oorblyfsels van ’n supernova-ontploffing wat planeetvormende materiaal skep.
  1. . Universities Space Research Association. Besoek op25 Desember 2016.
  2. Reinacher, Andreas; Graf, Friederike; Greiner, Benjamin; et al. (2018). . Journal of Astronomical Instrumentation. 7 (4): 1840007. Bibcode:. doi:.
  3. Malacara, Daniel; Thompson, Brian J. (2001). Handbook of Optical Engineering. CRC Press. p. 246. ISBN 0-8247-9960-7.
  4. Krabbe, Alfred (Maart 2007). "SOFIA telescope". Proceedings of SPIE: Astronomical Telescopes and Instrumentation: 276–281, München, Duitsland: SPIE — The International Society for Optical Engineering. doi:.
  5. Krabbe, Alfred (Julie 2002). "First Light SOFIA Instruments". Proceedings, SPIE conference on Infrared Spaceborne Remote Sensing X, Seattle, USA: Dordrecht, D. Reidel Publishing Co..
  6. .
  7. . boeing.com. The Boeing Co. Geargiveer vanaf op 2010-11-21. Besoek op2009-01-23.
  8. (PDF). nasa.gov. Nasa. 2010. p. 1. (PDF) vanaf die oorspronklike op 2009-10-28. Besoek op2010-12-02.
  9. . 747sp.com. www.747sp.com. 2010. Geargiveer vanaf op 2010-11-19. Besoek op2010-12-02. 2/13/1986 N536PA United Bought
  10. . nasa.gov. www.nasa.gov. 2012-12-03. Geargiveer vanaf op 2019-06-17.
  11. Veronico, Nicholas A.; Squires, Kate K. (29 Junie 2015). . Nasa. Besoek op1 Julie 2015.
  12. Bell, Kassandra (6 Mei 2016). . NASA. Besoek op26 April 2018.
  13. Veronico, Nicholas A. (19 Januarie 2016). . Nasa. Besoek op26 April 2018.

SOFIA
sofia, stratospheric, observatory, infrared, astronomy, gesamentlike, projek, nasa, duitse, lugruimsentrum, lugsterrewag, vliegtuig, onderhou, nasa, kontrak, ontwikkeling, vliegtuig, werking, sterrewag, bestuur, amerikaanse, deel, projek, 1996, universities, s. SOFIA Stratospheric Observatory for Infrared Astronomy is n gesamentlike projek van Nasa en die Duitse Lugruimsentrum DLR 1 om n lugsterrewag in n vliegtuig in te bou en te onderhou Nasa het die kontrak vir die ontwikkeling van die vliegtuig werking van die sterrewag en bestuur van die Amerikaanse deel van die projek in 1996 aan die Universities Space Research Association USRA toegeken Die Duitse SOFIA instituut DSI bestuur die Duitse dele van die projek wat hoofsaaklik met wetenskap en die teleskoop verband hou SOFIA se teleskoop het op 26 Mei 2010 begin werk Dit het die Kuiper lugsterrewag opgevolg Gedurende SARA se nagtelike vlugte van 10 uur elk bestudeer dit magneetvelde stervormende streke komete newels en die galaktiese sentrum SOFIA tydens n vlug n Nabyskoot van die oop teleskoopdeur Inhoud 1 Beskrywing 1 1 Die teleskoop 1 2 Vliegtuig 2 Navorsing en waarnemings 3 Verwysings 4 SkakelsBeskrywing Wysig Nasa se logo word in SOFIA se primere spieel weerkaats Een van die instrumente aan boord die HAWC SOFIA is gevestig in n Boeing 747SP n vliegtuig met n bree romp wat aangepas is met n groot deur wat tydens vlug oopgemaak kan word sodat die reflektorteleskoop met n deursnee van 2 5 m die ruimte kan waarneem 2 Die teleskoop is ontwerp vir infrarooiwaarnemings in die stratosfeer by hoogtes van sowat 12 km SOFIA kan bokant die meeste waterdamp in die Aarde se atmosfeer vlieg wat sekere infrarooigolflengtes verhoed om die grond te bereik Op die hoogte waarop die vliegtuig beweeg is 85 van die volle infrarooideel van die elektromagnetiese spektrum sigbaar Die vliegtuig kan ook oor die hele aardbol vlieg en dit maak waarnemings in die Suidelike en Noordelike Halfrond moontlik Die teleskoop Wysig SOFIA gebruik n reflektorteleskoop van 2 5 m met n oorgroot primere spieel van 2 7 m wat algemeen is vir die meeste groot infrarooiteleskope 3 Die optiese stelsel gebruik n Cassegrain reflektorontwerp met n paraboliese primere spieel en n afstandbeheerbare hiperboliese sekondere spieel Dit is spesiaal ontwerp om in die romp van die vliegtuig te pas n Optiese spieel agter die tersiere spieel word gebruik as n gidsstelsel vir die kamera 4 Die teleskoop neem die ruimte waar deur n groot deur aan die kant van die romp naby die vliegtuig se stert Die hoofinstrumente sluit in drie kameras vir verskillende golflengtes n optiese fotometer en infrarooispektrometers 5 SOFIA se teleskoop is verrewag die grootste een wat nog in n vliegtuig geplaas is Vir elke sending word n omruilbare wetenskapinstrument aan die teleskoop geheg Twee groepe instrumente is beskikbaar en daarbenewens kan n ondersoeker n spesiaal ontwerpte en geboude instrument aanheg Op 17 April 2012 is twee opgraderings gedoen om die kamera se gesigsveld te vergroot en die vermoe te verbeter om die polarisasie van stofemissies van bronne te meet 6 Die DLR is verantwoordelik vir die hele teleskoop en twee van die nege wetenskaplike instrumente wat gebruik word Nasa is verantwoordelik vir die vliegtuig Vliegtuig Wysig Die Boeing 747SP is n breerompvliegtuig wat deur Boeing aangepas is deur dele van die romp uit te haal en ander dele te verander om gewig te verminder en die 747SP toe te laat om hoer vinniger en verder te vlieg as enige ander 747 model van sy tyd 7 Die Boeing se eerste vlug was op 25 April 1977 Op 20 Mei is die vliegtuig Clipper Lindbergh gedoop ter ere van die vlieenier Charles Lindbergh Die dag was die 50ste herdenking van die begin van sy historiese vlug van New York na Parys op 20 Mei 1927 8 Die vliegtuig is in Desember 1995 aan diens onttrek en naby Las Vegas gestoor 9 Op 30 April 1997 het USRA die vliegtuig gekoop om as lugsterrewag te gebruik Op 27 Oktober 1997 het Nasa die vliegtuig by USRA gekoop 9 Dit is daarna weer aangepas onder meer deur die groot deur in te bou en die sterrewag in die romp te monteer In Desember 2012 het die vliegtuig modifikasies ondergaan en is nuwe toerusting bygevoeg 10 Navorsing en waarnemings WysigDie belangrikse doelwitte van SOFIA is om die samestelling van planetere atmosfere te meet die struktuur evolusie en samestelling van komete te ondersoek die fisiese en chemiese eienskappe van die interstellere medium vas te stel en die vorming van sterre en ander hemelliggame te ondersoek Op 29 Junie 2015 het die dwergplaneet Pluto tussen n verafgelee ster en die Aarde deurbeweeg en n skaduwee naby Nieu Seeland op die Aarde gegooi wat SOFIA in staat gestel het om Pluto se atmosfeer te bestudeer 11 Vroeg in 2016 het SOFIA atomiese suurstof of O 3P vir die eerste keer in 40 jaar in Mars se atmosfeer opgespoor 12 Vroeg in 2017 het waarnemings van 1 Ceres in die middel infrarooi help vasstel dat die groot asteroide dwergplaneet bedek is met n laag stof van ander asteroides 13 In Julie 2017 het SOFIA die okkultasie van n ster deur die Kuipergordelvoorwerp 486958 Arrokoth waargeneem terwyl die verskynsel nie met sterrewagte op die grond gesien is nie en dit het die weg gebaan vir die ruimtetuig New Horizons om Arrokoth te besoek SOFIA wetenskap die oorblyfsels van n supernova ontploffing wat planeetvormende materiaal skep Verwysings Wysig SOFIA Science Center Universities Space Research Association Besoek op 25 Desember 2016 Reinacher Andreas Graf Friederike Greiner Benjamin et al 2018 The SOFIA Telescope in Full Operation Journal of Astronomical Instrumentation 7 4 1840007 Bibcode 2018JAI 740007R doi 10 1142 S225117171840007X Malacara Daniel Thompson Brian J 2001 Handbook of Optical Engineering CRC Press p 246 ISBN 0 8247 9960 7 Krabbe Alfred Maart 2007 SOFIA telescope Proceedings of SPIE Astronomical Telescopes and Instrumentation 276 281 Munchen Duitsland SPIE The International Society for Optical Engineering doi 10 1117 12 389103 Krabbe Alfred Julie 2002 First Light SOFIA Instruments Proceedings SPIE conference on Infrared Spaceborne Remote Sensing X Seattle USA Dordrecht D Reidel Publishing Co NASA NASA Selects Science Instrument Upgrade for Flying Observatory The Boeing 747 Classics boeing com The Boeing Co Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2010 11 21 Besoek op 2009 01 23 Stratospheric Observatory for Infrared Astronomy 308911 SOFIA Quick Facts PDF nasa gov Nasa 2010 p 1 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 2009 10 28 Besoek op 2010 12 02 9 0 9 1 History for airframe 21441 747sp com www 747sp com 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2010 11 19 Besoek op 2010 12 02 2 13 1986 N536PA United Bought SOFIA Upgrades Integrating Telescope Onboard Command and Control Systems nasa gov www nasa gov 2012 12 03 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2019 06 17 Veronico Nicholas A Squires Kate K 29 Junie 2015 SOFIA in the Right Place at the Right Time for Pluto Observations Nasa Besoek op 1 Julie 2015 Bell Kassandra 6 Mei 2016 Flying Observatory Detects Atomic Oxygen in Martian Atmosphere NASA Besoek op 26 April 2018 Veronico Nicholas A 19 Januarie 2016 Don t Judge an Asteroid by its Cover Mid infrared Data from SOFIA Shows Ceres True Composition Nasa Besoek op 26 April 2018 Skakels WysigSOFIA wetenskapsentrum Geargiveer 8 Julie 2007 op Wayback Machine USRA amp DSI SOFIA sending Nasa SOFIA profiel deur Solar System Exploration by Nasa DLR se SOFIA webtuiste SOFIA fotoversameling Dryden vlugnavorsingsentrum SOFIA videoversameling Geargiveer 19 Desember 2016 op Wayback Machine Dryden vlugnavorsingsentrum Wikimedia Commons het meer media in die kategorie SOFIA Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title SOFIA amp ol,