×
SN 1604

SN 1604 was 'n supernova (ontploffende ster) wat in die jaar 1604 gesien is. Dit is in die Slangdraer-konstellasie (Ophiuchus) waargeneem. SN 1604 word soms Kepler se supernova of Kepler se ster genoem, aangesien die Duitser Johannes Kepler dit bestudeer het. Dit was die laaste supernova in ons melkweg wat met die blote oog waargeneem kon word.

SN 1604
Saamgestelde beeld van die oorblyfsels van Kepler se ster.
Soort supernova Tipe Ia
Sterrestelsel Melkweg
Sterrebeeld Slangdraer
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 17h 30m 42s
Deklinasie -21° 29′
Gal. koördinate G4.5+6.8
Afstand (ligjaar) 20 000
Ontdek 9 Oktober 1604
Eienskappe
Voorlopertipe Witdwerg-rooireus-dubbelster
Notas
Laaste waargenome supernova in die Melkweg; was 18 maande lank met die blote oog sigbaar.
Portaal Sterrekunde
Johannes Kepler se oorspronklike tekening met die ligging van stella nova (nuwe ster), gemerk met N (8 blokkies van bo, 4 van links)

Die oggend van 11 Oktober 1604 bring Brunowski, een van Johannes Kepler se assistente, die nuus dat hy die vorige aand 'n nuwe ster gesien het. Kepler wou niks hiervan weet nie. Die hemel het 'n week lank bewolk gebly, terwyl hy in sy ongeloof volhard het. Tycho Brahe het in 1572 ook 'n nuwe ster waargeneem, maar die "volmaaktheid" van die hemel (die heersende denke van die tyd) was vir Kepler bewys genoeg dat dit nie moontlik kon wees nie.

SN 1604 was 'n tipe Ia-supernova wat nie verder nie as 6 kiloparsek of ongeveer 20 000 ligjare van die Aarde af voorgekom het. Dit was met die blote oog sigbaar en was helderder as enige ander ster in die nagruim. Op sy helderste het dit 'n skynbare magnitude van −2,5 gehad. Vir meer as drie weke was dit selfs gedurende die dag sigbaar.

SN 1604 is later na Kepler vernoem, al was hy nie die eerste waarnemer daarvan nie, maar as gevolg van sy boek oor die onderwerp, De Stella Nova in Pede Serpentarii ("Die nuwe ster in die Slangdraer se voet", Praag 1606). Die supernova is ook in Sjinese en Koreaanse bronne vermeld.

Die oorblyfsels van hierdie supernova word vandag nog intensief deur sterrekundiges bestudeer om supernovas beter te verstaan.

  • Blair, William P.; Long, Knox S.; Vancura, Olaf (1991). "A detailed optical study of Kepler's supernova remnant". Astrophysical Journal. 366: 484–494. Bibcode:. doi:.
  • Sule, A.; et al. (2011). "Indian Record for Kepler's Supernova: Evidence from Kashmir Valley". Astronomische Nachrichten. 332 (6): 655–657. Bibcode:. doi:.
  1. . Kepler's Supernova Remnant: A Star's Death Comes to Life (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2020. Besoek op16 Januarie 2006.
  2. Reynolds, S. P.; Borkowski, K. J.; Hwang, U.; Hughes, J. P.; Badenes, C.; Laming, J. M.; Blondin, J. M. (2007-10-02). "A Deep Chandra Observation of Kepler's Supernova Remnant: A Type Ia Event with Circumstellar Interaction". The Astrophysical Journal. 668 (2): L135–L138. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  3. , Rijksuniversiteit Groningen, Kapteyn Instituut
  4. Stephenson, F. Richard & Green, David A., Historical Supernovae and their Remnants, Oxford, Clarendon Press, 2002, pp. 60-71.

Koördinate:

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

1604, supernova, ontploffende, ster, jaar, 1604, gesien, slangdraer, konstellasie, ophiuchus, waargeneem, word, soms, kepler, supernova, kepler, ster, genoem, aangesien, duitser, johannes, kepler, bestudeer, laaste, supernova, melkweg, blote, waargeneem, word,. SN 1604 was n supernova ontploffende ster wat in die jaar 1604 gesien is Dit is in die Slangdraer konstellasie Ophiuchus waargeneem SN 1604 word soms Kepler se supernova of Kepler se ster genoem aangesien die Duitser Johannes Kepler dit bestudeer het Dit was die laaste supernova in ons melkweg wat met die blote oog waargeneem kon word 3 SN 1604Saamgestelde beeld van die oorblyfsels van Kepler se ster Soort supernova Tipe Ia 1 2 Sterrestelsel MelkwegSterrebeeld SlangdraerWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 17h 30m 42sDeklinasie 21 29 Gal koordinate G4 5 6 8Afstand ligjaar 20 000Ontdek 9 Oktober 1604EienskappeVoorlopertipe Witdwerg rooireus dubbelsterNotasLaaste waargenome supernova in die Melkweg was 18 maande lank met die blote oog sigbaar Portaal Sterrekunde Johannes Kepler se oorspronklike tekening met die ligging van stella nova nuwe ster gemerk met N 8 blokkies van bo 4 van links Die oggend van 11 Oktober 1604 bring Brunowski een van Johannes Kepler se assistente die nuus dat hy die vorige aand n nuwe ster gesien het Kepler wou niks hiervan weet nie Die hemel het n week lank bewolk gebly terwyl hy in sy ongeloof volhard het Tycho Brahe het in 1572 ook n nuwe ster waargeneem maar die volmaaktheid van die hemel die heersende denke van die tyd was vir Kepler bewys genoeg dat dit nie moontlik kon wees nie SN 1604 was n tipe Ia supernova wat nie verder nie as 6 kiloparsek of ongeveer 20 000 ligjare van die Aarde af voorgekom het Dit was met die blote oog sigbaar en was helderder as enige ander ster in die nagruim Op sy helderste het dit n skynbare magnitude van 2 5 gehad Vir meer as drie weke was dit selfs gedurende die dag sigbaar SN 1604 is later na Kepler vernoem al was hy nie die eerste waarnemer daarvan nie maar as gevolg van sy boek oor die onderwerp De Stella Nova in Pede Serpentarii Die nuwe ster in die Slangdraer se voet Praag 1606 Die supernova is ook in Sjinese en Koreaanse bronne vermeld 4 Die oorblyfsels van hierdie supernova word vandag nog intensief deur sterrekundiges bestudeer om supernovas beter te verstaan Verdere naleeswerk WysigBlair William P Long Knox S Vancura Olaf 1991 A detailed optical study of Kepler s supernova remnant Astrophysical Journal 366 484 494 Bibcode 1991ApJ 366 484B doi 10 1086 169583 Sule A et al 2011 Indian Record for Kepler s Supernova Evidence from Kashmir Valley Astronomische Nachrichten 332 6 655 657 Bibcode 2011AN 332 655S doi 10 1002 asna 201011555 Verwysings Wysig Chandra X Ray Observatory Kepler s Supernova Remnant A Star s Death Comes to Life in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2020 Besoek op 16 Januarie 2006 Reynolds S P Borkowski K J Hwang U Hughes J P Badenes C Laming J M Blondin J M 2007 10 02 A Deep Chandra Observation of Kepler s Supernova Remnant A Type Ia Event with Circumstellar Interaction The Astrophysical Journal 668 2 L135 L138 arXiv 0708 3858 Bibcode 2007ApJ 668L 135R doi 10 1086 522830 Supernova Restanten Rijksuniversiteit Groningen Kapteyn Instituut Stephenson F Richard amp Green David A Historical Supernovae and their Remnants Oxford Clarendon Press 2002 pp 60 71 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie SN 1604 Koordinate 17h 30m 38 5s 21 28 48 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title SN 1604 amp ol,