fbpx
Wikipedia

Semantic Scholar

Semantic Scholar is ’n soekenjin, wat kunsmatige intelligensie gebruik, vir akademiese publikasies. Dit is in November 2015 deur die Allen Institute for Artificial Intelligence begin.[1]

Semantic Scholar is ontwerp om die belangrikste en invloedrykste verslae te onderstreep en die verband tussen hulle te identifiseer.

Verwysings

  1. Ariana Eunjung Cha (3 November 2015). "Paul Allen's AI research group unveils program that aims to shake up how we search scientific knowledge. Give it a try". The Washington Post. Besoek op 3 November 2015.

Skakels

  •   Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.

Semantic Scholar
semantic, scholar, soekenjin, kunsmatige, intelligensie, gebruik, akademiese, publikasies, november, 2015, deur, allen, institute, artificial, intelligence, begin, ontwerp, belangrikste, invloedrykste, verslae, onderstreep, verband, tussen, hulle, identifiseer. Semantic Scholar is n soekenjin wat kunsmatige intelligensie gebruik vir akademiese publikasies Dit is in November 2015 deur die Allen Institute for Artificial Intelligence begin 1 Semantic Scholar is ontwerp om die belangrikste en invloedrykste verslae te onderstreep en die verband tussen hulle te identifiseer Verwysings Wysig Ariana Eunjung Cha 3 November 2015 Paul Allen s AI research group unveils program that aims to shake up how we search scientific knowledge Give it a try The Washington Post Besoek op 3 November 2015 Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Semantic Scholar amp oldid 2358911,