×
Ruimtevaarder

'n Ruimtevaarder is 'n persoon wat in of na die ruimte toe reis, of wat dit as 'n beroep beoefen. In die Verenigde State word persone, wat hoër as 50 myl (80 kilometer) bo die aarde reis, geklassifiseer as ruimtevaarders. Die FAI definieer ruimtevaart as meer as 100 kilometer. Ruimtevaarders van ten minste 32 lande het reeds ruimtereise meegemaak.

V.S. Ruimtependeltuig ruimtereisiger. Foto deur NASA
Joeri Gagarin, die eerste mens in die ruimte (1961)
Valentina Tereshkova, die eerste vrou in die ruimte (1963)

Die eerste mens in die ruimte was Joeri Gagarin van die Sowjetunie, wat op 12 April, 1961 aan boord Vostok 1 rondom die aarde vir 108 minute gewentel het. Die eerste vrou in die ruimte was Valentina Teresjkova ook van die Sowjet Unie, sy is op 16 Junie 1963 aan boord die Vostok 6 die ruimte ingestuur en het rondom die Aarde gewentel vir byna drie dae. Alan Shepard was die eerste Amerikaner in die ruimte.

Mark Shuttleworth is die eerste ruimtevaarder uit Afrika.

Publikasie datum: September 03, 2021

ruimtevaarder, persoon, ruimte, reis, beroep, beoefen, verenigde, state, word, persone, hoër, kilometer, aarde, reis, geklassifiseer, ruimtevaarders, definieer, ruimtevaart, meer, kilometer, minste, lande, reeds, ruimtereise, meegemaak, ruimtependeltuig, ruimt. n Ruimtevaarder is n persoon wat in of na die ruimte toe reis of wat dit as n beroep beoefen In die Verenigde State word persone wat hoer as 50 myl 80 kilometer bo die aarde reis geklassifiseer as ruimtevaarders Die FAI definieer ruimtevaart as meer as 100 kilometer Ruimtevaarders van ten minste 32 lande het reeds ruimtereise meegemaak V S Ruimtependeltuig ruimtereisiger Foto deur NASA Joeri Gagarin die eerste mens in die ruimte 1961 Valentina Tereshkova die eerste vrou in die ruimte 1963 Geskiedenis WysigDie eerste mens in die ruimte was Joeri Gagarin van die Sowjetunie wat op 12 April 1961 aan boord Vostok 1 rondom die aarde vir 108 minute gewentel het Die eerste vrou in die ruimte was Valentina Teresjkova ook van die Sowjet Unie sy is op 16 Junie 1963 aan boord die Vostok 6 die ruimte ingestuur en het rondom die Aarde gewentel vir byna drie dae Alan Shepard was die eerste Amerikaner in die ruimte Trivia WysigMark Shuttleworth is die eerste ruimtevaarder uit Afrika Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ruimtevaarder amp ol,