×
Rosids

Rosids is 'n groot klade van blomdraende plante. Die klade omvat ongeveer 70 000 spesies, meer as 'n kwart van alle bedeksadiges (Angiospermae). Dit word in 16 tot 20 ordes onderverdeel, afhangende van die omskrywing en klassifikasie. Hierdie ordes, op hul beurt, bestaan ​​uit ongeveer 140 families. Die Rosids en Asterids is by verre die grootste taksonomiese groepe van Eudicots.

Rosids
Euphorbia heterophylla
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Rosids
Ordes

Sien teks.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 23, 2021

rosids, groot, klade, blomdraende, plante, klade, omvat, ongeveer, spesies, meer, kwart, alle, bedeksadiges, angiospermae, word, ordes, onderverdeel, afhangende, omskrywing, klassifikasie, hierdie, ordes, beurt, bestaan, ongeveer, families, asterids, verre, gr. Rosids is n groot klade van blomdraende plante Die klade omvat ongeveer 70 000 spesies meer as n kwart van alle bedeksadiges Angiospermae Dit word in 16 tot 20 ordes onderverdeel afhangende van die omskrywing en klassifikasie Hierdie ordes op hul beurt bestaan uit ongeveer 140 families Die Rosids en Asterids is by verre die grootste taksonomiese groepe van Eudicots RosidsEuphorbia heterophyllaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang RosidsOrdesSien teks Wikimedia Commons bevat media in verband met Rosids Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rosids amp ol,