×
Rooikat (sterrebeeld)

Die Rooikat (Latyn: Lynx) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep is. Dit is ’n baie dowwe sterrebeeld waarvan die helderste sterre ’n sigsag-lyn vorm.

Rooikat
Latynse naam Lynx
Genitief Lyncis
Afkorting Lyn
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 8h
Deklinasie 45º
Grootte 545 vk. grade (28ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Lyncis (α Lyn)
Naaste ster LHS 1963
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 42
Aangrensende sterrebeelde
Groot Beer, Kameelperd, Koetsier, Tweeling, Kreef, Leeu (hoek), Klein Leeu
Portaal Sterrekunde

Die enigste ster in die konstellasie met ’n naam is Alsciaukat, van die Arabiese woord vir "doring". Dit is ook bekend as 31 Lyncis of κ Lyncis.

Die sterreswerm NGC 2419, ook bekend as die Intergalaktiese Swerwer, is een van die verstes van die Aarde af. Dit lyk of dit in ’n wentelbaan om die Melkweg is – een omwenteling duur drie miljard jaar.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: Augustus 13, 2021

rooikat, sterrebeeld, rooikat, latyn, lynx, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, 17de, deur, johannes, hevelius, geskep, baie, dowwe, sterrebeeld, waarvan, helderste, sterre, sigsag, vorm, rooikatlatynse, naam, lynxgenitief, lyncisafkorting, lynwaarnemingsdata,. Die Rooikat Latyn Lynx is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep is Dit is n baie dowwe sterrebeeld waarvan die helderste sterre n sigsag lyn vorm RooikatLatynse naam LynxGenitief LyncisAfkorting LynWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 8hDeklinasie 45ºGrootte 545 vk grade 28ste Kwadrant NQ2BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Alpha Lyncis a Lyn Naaste ster LHS 1963Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 5Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 42Aangrensende sterrebeeldeGroot Beer Kameelperd Koetsier Tweeling Kreef Leeu hoek Klein LeeuPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie enigste ster in die konstellasie met n naam is Alsciaukat van die Arabiese woord vir doring Dit is ook bekend as 31 Lyncis of k Lyncis Die sterreswerm NGC 2419 ook bekend as die Intergalaktiese Swerwer is een van die verstes van die Aarde af Dit lyk of dit in n wentelbaan om die Melkweg is een omwenteling duur drie miljard jaar Verwysings WysigIan Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Ferris Timothy Seeing in the Dark 2002 p 244Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Lynx Star Tales Lynx Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooikat sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Rooikat sterrebeeld amp ol,