Die volwasse voël het 'n rooi keel en bors. Die oordek vere is donkerblou en die ondervlerkdekvere is dofgeel. Dit is groter as die swewende rooinekswael met die borskant wat donker, rooibruin is; die agternek is ook donker (nie rooibruin nie) en so ook die wange. Die jong voël het 'n roomwit keel, bors en kort stertwimpels. Dit word ook aan die donkerder ondervlerkdekvere onderskei van die moskeeswael.
Habitat
Dit is 'n algemene inter-Afrika somertrekvoël wat leef in grasveld en savanne.
Geluid
Dit het 'n sagte kweelsang en maak kwetternote in vlug.
rooiborsswael, rooiborsswael, cecropis, semirufa, groot, swael, rooi, kruis, effens, kleiner, moskeeswael, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordataklas, avesorde, passeriformesfamilie, hirundin. Die rooiborsswael Cecropis semirufa is n groot swael met n rooi kruis Dit is effens kleiner as die Moskeeswael RooiborsswaelBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie HirundinidaeGenus CecropisSpesie C semirufaBinomiale naamCecropis semirufa Sundevall 1850 SinoniemeHirundo semirufaCecropis semirufa Inhoud 1 Identifikasie 2 Habitat 3 Geluid 4 Ander name 5 Sien ookIdentifikasie WysigDie volwasse voel het n rooi keel en bors Die oordek vere is donkerblou en die ondervlerkdekvere is dofgeel Dit is groter as die swewende rooinekswael met die borskant wat donker rooibruin is die agternek is ook donker nie rooibruin nie en so ook die wange Die jong voel het n roomwit keel bors en kort stertwimpels Dit word ook aan die donkerder ondervlerkdekvere onderskei van die moskeeswael Habitat WysigDit is n algemene inter Afrika somertrekvoel wat leef in grasveld en savanne Geluid WysigDit het n sagte kweelsang en maak kwetternote in vlug Ander name WysigWetenskaplike naam Cecropis semirufa Engelse naam Red breasted Swallow Rufous chested SwallowSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike name Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rooiborsswael amp oldid 2241734,