×
Roofvis

'n Roofvis is 'n soort vis wat ander vis en lewendige diere in die water vreet. Hulle kom gewoonlik in soutwater in die oseane voor, maar daar is ook etlike spesies wat in varswater in die binneland voorkom, bv. die tiervis en die reënboogforel wat waterinsekte en ander goggas vreet.

'n Tiervis, let op die tande.
'n Barrakuda op soek na prooi.
'n Barrakuda met prooi.

Die populasie van groot roofvisse, soos die tuna, marlyn en swaardvisse is tans besig om sterk af te neem. As gevolg van menslike ontginning het getalle die afgelope 50 jaar met tot 90% gedaal. Die roofvisse verdwyn nie net nie, maar word ook al hoe kleiner, omdat hulle nie kans kry om aan te teel nie. Wetgewing wat vangste beperk en die aanlê van visparke kan help om te keer dat hierdie spesies nie heeltemal uitsterf nie.

'n Paar voorbeelde ter illustrasie:

Seespesies:

Varswaterspesies:

  1. [dooie skakel], Die Burger, 20 Mei 2003
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

roofvis, soort, ander, lewendige, diere, water, vreet, hulle, gewoonlik, soutwater, oseane, voor, maar, daar, etlike, spesies, varswater, binneland, voorkom, tiervis, reënboogforel, waterinsekte, ander, goggas, vreet, tiervis, tande, barrakuda, soek, prooi, ba. n Roofvis is n soort vis wat ander vis en lewendige diere in die water vreet Hulle kom gewoonlik in soutwater in die oseane voor maar daar is ook etlike spesies wat in varswater in die binneland voorkom bv die tiervis en die reenboogforel wat waterinsekte en ander goggas vreet n Tiervis let op die tande n Barrakuda op soek na prooi n Barrakuda met prooi Die populasie van groot roofvisse soos die tuna marlyn en swaardvisse is tans besig om sterk af te neem As gevolg van menslike ontginning het getalle die afgelope 50 jaar met tot 90 gedaal Die roofvisse verdwyn nie net nie maar word ook al hoe kleiner omdat hulle nie kans kry om aan te teel nie Wetgewing wat vangste beperk en die aanle van visparke kan help om te keer dat hierdie spesies nie heeltemal uitsterf nie 1 Voorbeelde Wysig n Paar voorbeelde ter illustrasie Seespesies Albakoor Barrakuda Elf vis Haaie Leervis Makriel Poenskop Snoek Tuna Varswaterspesies Afrika greepvis Baars Baber Oos Kaapse kurper Reenboogforel TiervisVerwysings Wysig Roofvisse word vinnig kleiner en skaarser dooie skakel Die Burger 20 Mei 2003 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Roofvis amp ol,