Wikipedia
Ronnie Burns (akteur)
Ronnie Burns (9 Julie 1935 – 14 November 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bernardine (1957) en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show (1950), The George Burns Show (1958), en Happy (1960). Ronnie Burns Geboortenaam Ronald Jon Burns (name given after adoption) Nasionaliteit Amerikaans Kinders 3 Beroep(e) Akteur Aktiewe jare 1950–61 Internet-rolprentdatabasis-profiel Inhoud
Rolprente
Televisiereekse
