×
Rivonia

Rivonia is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika in die Sandton-area. Dit is een van die mees welgestelde voorstede van Johannesburg. Die meeste besighede is in Rivonia Boulevard gekonsentreer, waar verskeie winkelsentrums en restaurante geleë is.

Rivonia
Rivonia
Rivonia se ligging in Gauteng
Koördinate:26°3′5″S28°3′47″O /26.05139°S 28.06306°O /-26.05139; 28.06306Koördinate:26°3′5″S28°3′47″O /26.05139°S 28.06306°O /-26.05139; 28.06306
Land Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
• Totaal0,95 km2 (0,37 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal1 295
• Digtheid1 363/km2 (3 530/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense54.3%
Indiërs/Asiërs12.4%
Bruin mense1.5%
Swart mense29.3%
Ander2.4%
Taal(2011)
Engels66.9%
Afrikaans7.0%
Sotho3.9%
Zoeloe3.2%
Ander18.9%

Die gebied bekend as Rivonia sluit die oorspronklike dorp Edenburg, Edenburg Uitbreiding 1, en 'n aantal kleiner "Rivonia Uitbreidings" in.

  1. . Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

rivonia, voorstad, johannesburg, suid, afrika, sandton, area, mees, welgestelde, voorstede, johannesburg, meeste, besighede, boulevard, gekonsentreer, waar, verskeie, winkelsentrums, restaurante, geleë, voorstad, ligging, gautengkoördinate, 05139, 06306, 05139. Rivonia is n voorstad van Johannesburg Suid Afrika in die Sandton area Dit is een van die mees welgestelde voorstede van Johannesburg Die meeste besighede is in Rivonia Boulevard gekonsentreer waar verskeie winkelsentrums en restaurante gelee is RivoniaVoorstadRivonia Rivonia se ligging in GautengKoordinate 26 3 5 S 28 3 47 O 26 05139 S 28 06306 O 26 05139 28 06306 Koordinate 26 3 5 S 28 3 47 O 26 05139 S 28 06306 O 26 05139 28 06306Land Suid AfrikaProvinsieGautengMunisipaliteitStad JohannesburgOppervlak 1 Totaal0 95 km2 0 37 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal1 295 Digtheid1 363 km2 3 530 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense54 3 Indiers Asiers12 4 Bruin mense1 5 Swart mense29 3 Ander2 4 Taal 2011 1 Engels66 9 Afrikaans7 0 Sotho3 9 Zoeloe3 2 Ander18 9 Die gebied bekend as Rivonia sluit die oorspronklike dorp Edenburg Edenburg Uitbreiding 1 en n aantal kleiner Rivonia Uitbreidings in Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Subplek Rivonia Sensus 2011 Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rivonia amp ol,