×
Riviertolbos

Die Riviertolbos (Leucadendron salicifolium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf Porterville tot by Kogelberg en Langeberg.

Riviertolbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. salicifolium
Binomiale naam
Leucadendron salicifolium
(Salisb.) I.Williams

Die struik word 3 m hoog en blom vanaf Julie tot September. Die plant vrek na 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg en val eers grond toe na 'n brand en word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike en vroulike blomme, wat deur die wind bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in riviere en syferwater op hoogtes van 0 - 1 000 m.

In Engels staan dit as die Common stream conebush bekend. Die boom se nasionale nommer is 82.1.

Publikasie datum: September 27, 2021

riviertolbos, leucadendron, salicifolium, blomdraende, struik, genus, leucadendron, behoort, deel, fynbos, vorm, plant, inheems, kaap, waar, voorkom, vanaf, porterville, kogelberg, langeberg, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, p. Die Riviertolbos Leucadendron salicifolium is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is inheems aan die Wes Kaap waar dit voorkom vanaf Porterville tot by Kogelberg en Langeberg RiviertolbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus LeucadendronSpesie L salicifoliumBinomiale naamLeucadendron salicifolium Salisb I Williams Die struik word 3 m hoog en blom vanaf Julie tot September Die plant vrek na n brand maar die sade oorleef Die sade word in n tol op die vroulike plant geberg en val eers grond toe na n brand en word moontlik deur die wind versprei Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike en vroulike blomme wat deur die wind bestuif word Die plant groei hoofsaaklik in riviere en syferwater op hoogtes van 0 1 000 m In Engels staan dit as die Common stream conebush bekend Die boom se nasionale nommer is 82 1 1 Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeVerwysings Wysig https www treetags co za national list of indigenous trees Bronne Wysighttp redlist sanbi org species php species 794 117 http biodiversityexplorer info plants proteaceae leucadendron salicifolium htm https www proteaatlas org za conebu htmOntsluit van https af wikipedia org w index php title Riviertolbos amp ol,