fbpx
Wikipedia

Rif (Atlasgebergte)

Die Rif (ook Er Rif) is 'n sowat 350 kilometer lange, tot die Atlasgebergte in Noord-Afrika behorende, bergreeks in Marokko, wat reg aan die Middellandse See lê.

Die Rif van Tarifa af aanskou

Dit is die Afrika uitloper in die Straat van Gibraltar teenoor die uitloper op die Iberiese Skiereiland. Suid daarvan eindig dit teen die Mittlerer Atlas en Tellatlas.

Dit is nie baie dig bewoon nie, daar word egter die stede Tangier met sowat 620 000 inwoners, (2004) byna reg by die kus van die Straat van Gibraltar, en Tétouan met sowat 320 000 inwoners (2004) ook noord aan die voet van die bergreeks, aangetref. 'n Groot deel van die bevolking is Berberse Rif-Kabyle.

Rif

Die hoogste pieke van die Rif lê 2 456 meter bo seespieël.

Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities

Geskiedenis

In 1912 word die noordelike hang van die berge deel van 'n Spaanse protektoraat, tog kon die Spanjaarde hulle invloed net langs die Middellandse See uitbou, 1921-26 rig Abd el-Krim die onafhanklike Rif-Republiek op, kyk Geskiedenis van Marokko.

Eksterne Skakels

Haschisch - Der Film Dokumentêre film van Daniel Gräbner oor die Hanfanbau in die Rifbergreeks


 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots

Rif (Atlasgebergte)
atlasgebergte, sowat, kilometer, lange, atlasgebergte, noord, afrika, behorende, bergreeks, marokko, middellandse, tarifa, aanskou, afrika, uitloper, straat, gibraltar, teenoor, uitloper, iberiese, skiereiland, suid, daarvan, eindig, teen, mittlerer, atlas, te. Die Rif ook Er Rif is n sowat 350 kilometer lange tot die Atlasgebergte in Noord Afrika behorende bergreeks in Marokko wat reg aan die Middellandse See le Die Rif van Tarifa af aanskou Dit is die Afrika uitloper in die Straat van Gibraltar teenoor die uitloper op die Iberiese Skiereiland Suid daarvan eindig dit teen die Mittlerer Atlas en Tellatlas Dit is nie baie dig bewoon nie daar word egter die stede Tangier met sowat 620 000 inwoners 2004 byna reg by die kus van die Straat van Gibraltar en Tetouan met sowat 320 000 inwoners 2004 ook noord aan die voet van die bergreeks aangetref n Groot deel van die bevolking is Berberse Rif Kabyle Rif Die hoogste pieke van die Rif le 2 456 meter bo seespieel Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en politiesGeskiedenis WysigIn 1912 word die noordelike hang van die berge deel van n Spaanse protektoraat tog kon die Spanjaarde hulle invloed net langs die Middellandse See uitbou 1921 26 rig Abd el Krim die onafhanklike Rif Republiek op kyk Geskiedenis van Marokko Eksterne Skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Rif Haschisch Der Film Dokumentere film van Daniel Grabner oor die Hanfanbau in die Rifbergreeks AtlasgebergteTellatlas Rif Sentraal Atlas Groot Atlas Sahara atlas Antiatlas Djebel Sarhro Plato van die SjotsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Rif Atlasgebergte amp oldid 2298325,