×
Riccardo Muti

Riccardo Muti (* Napels, 28 Julie 1941 - ) is 'n Italiaanse dirigent, wat veral bekend is as musiekdirekteur van die Teatro alla Scala in Milaan (1986 - 2005).

Riccardo Muti

Muti het die Cantelli Prys vir jong dirigente in 1967 gewen. 'n Jaar later word hy aangestel as leier van Maggio Musicale Fiorentino. Vanaf die begin van die sewentigerjare het Muti gereeld vir die Philharmonia Orkes verskyn; en na die vertrek van Otto Klemperer geword hy benoem tot hoofdirigent van die orkes.

Vanaf 1980 tot 1992 neem Muti die leiding oor van die Philadelphia Simfonieorkes, waarmee hy aan 'n aantal internasionale kompetisies deelneem. Daarnaas tree hy as gasdirigent vir die Berliner Philharmoniker en die Wiener Philharmoniker op. In 1993, 1997, 2000, 2004 en 2018 dirigeer hy die simfonieorkes tydens die Nuwejaarskonsert.

Op 16 Maart 2005 neem die orkes en personeel van die Teatro alla Scala 'n mosie van wantroue teen Muti aan. Ten grondslag hiervan lê 'n geskil tussen Muti en die algemene direkteur Carlo Fontana wat 'n maand vroeër gelei het tot die bedanking van Fontana. Op 2 April bedank Muti by La Scala.

Op 13 Oktober 2011 neem Muti die Birgit Nilsson prys in Stockholm in ontvangs, waartydens koning Karel XVI Gustaaf van Swede en koningin Silvia van Swede ook aanwesig was. Dié prys behels 'n geldbedrag van 1 miljoen dollar.

Dvd's met toptreffers in die DVD Top 30



Datum van verskyning



Datum van binnenkoms



Hoogste posisie



Aantal weke



Opmerkings
Nuwejaarskonsert 2018 2018 03-02-2018 6 5 met Wiener Philharmoniker
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuitdie Nederlandse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

riccardo, muti, napels, julie, 1941, italiaanse, dirigent, veral, bekend, musiekdirekteur, teatro, alla, scala, milaan, 1986, 2005, muti, cantelli, prys, jong, dirigente, 1967, gewen, jaar, later, word, aangestel, leier, maggio, musicale, fiorentino, vanaf, be. Riccardo Muti Napels 28 Julie 1941 is n Italiaanse dirigent wat veral bekend is as musiekdirekteur van die Teatro alla Scala in Milaan 1986 2005 Riccardo Muti Muti het die Cantelli Prys vir jong dirigente in 1967 gewen n Jaar later word hy aangestel as leier van Maggio Musicale Fiorentino Vanaf die begin van die sewentigerjare het Muti gereeld vir die Philharmonia Orkes verskyn en na die vertrek van Otto Klemperer geword hy benoem tot hoofdirigent van die orkes Vanaf 1980 tot 1992 neem Muti die leiding oor van die Philadelphia Simfonieorkes waarmee hy aan n aantal internasionale kompetisies deelneem Daarnaas tree hy as gasdirigent vir die Berliner Philharmoniker en die Wiener Philharmoniker op In 1993 1997 2000 2004 en 2018 dirigeer hy die simfonieorkes tydens die Nuwejaarskonsert Op 16 Maart 2005 neem die orkes en personeel van die Teatro alla Scala n mosie van wantroue teen Muti aan Ten grondslag hiervan le n geskil tussen Muti en die algemene direkteur Carlo Fontana wat n maand vroeer gelei het tot die bedanking van Fontana Op 2 April bedank Muti by La Scala Op 13 Oktober 2011 neem Muti die Birgit Nilsson prys in Stockholm in ontvangs waartydens koning Karel XVI Gustaaf van Swede en koningin Silvia van Swede ook aanwesig was Die prys behels n geldbedrag van 1 miljoen dollar Platelys WysigDvd s met toptreffers in die DVD Top 30 Datum van verskyning Datum van binnenkoms Hoogste posisie Aantal weke Opmerkings Nuwejaarskonsert 2018 2018 03 02 2018 6 5 met Wiener PhilharmonikerNotas WysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal Verwysings WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title Riccardo Muti amp ol,