×
Rhodesië
Hierdie artikel handel oor die land Rhodesië, wat vandag as Zimbabwe bekend staan. Vir die dorp in Engeland, sien Rhodesia, Nottinghamshire.
Republic of Rhodesia
Republiek van Rhodesië
Leuse: Sit Nomine Digna
(Latyns vir: "Mag sy die naam werd wees")
Volkslied: Rise, O Voices of Rhodesia (1974–1979)

Koninklike volkslied: God Save the Queen (1965–1970)
Noord-Rhodesië op die gebied van die huidige Republiek Zimbabwe
Hoofstad Salisbury
Taal/Tale Engels
Regering Republiek
Monarg/President
- 1965–1970 Elizabeth II
- 1970–1975 Clifford Dupont
- 1976–1978 John Wrathall
Eerste Minister
- 1965–1979 Ian Smith
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Koue Oorlog
- Stigting 11 November 1965
- Republiek verklaar 2 Maart 1970
- Onafhanklikheid 1 Junie 1979
Oppervlakte
- 1978 390 580 km2
150 804 sq mi
Bevolking
- 1978 skatting 6 930 000
Digtheid 17,7 /km²
46 /sq mi
Geldeenheid Britse pond (1965–1970)
Rhodesiese dollar (1970–1979)

Rhodesië (Engels: Rhodesia, sedert 1970 amptelik Republiek van Rhodesië, Engels: Republic of Rhodesia; genoem na Cecil Rhodes) is die vorige naam van 'n selfregerende Britse kolonie in Suider-Afrika wat ná 'n eensydige onafhanklikheidsverklaring deur 'n wit minderheidsregering regeer is. Met die beëindiging van hierdie bewind het die kolonie amptelik onafhanklikheid verkry as Zimbabwe. Gedurende 'n vroeëre tydperk is die naam "Rhodesië" gebruik om te verwys na 'n groter gebied wat beide Zimbabwe (Suid-Rhodesië) en Zambië (Noord-Rhodesië) ingesluit het.

Inhoud

In 1953, met die moontlikheid van onafhanklikheid van Afrikastate, het die Verenigde Koninkryk toestemming verleen aan die stigting van die Sentraal-Afrikaanse Federasie (ook bekend as die Federasie van Rhodesië en Njassaland), wat bestaan uit die huidige lande Zimbabwe, Zambië en Malawi wat vroeër bekend gestaan het as Suid-Rhodesië, Noord-Rhodesië en Njassaland. Die federasie het op 1 Oktober 1953 ontstaan met sy hoofstad in Salisbury nadat hierdie plan in Suid-Rhodesië deur kiesers in 'n referendum goedgekeur is en Brittanje namens die twee ander gebiede daartoe ingewillig het.

Die federasie het op 31 Desember 1963 ontbind, waarna die twee noordelike gebiede die volgende jaar onafhanklik geword het en Rhodesië (de jure 'n selfregerende Britse kolonie) hom op 11 November 1965 ná 'n referendum (waaraan slegs blanke kiesers kon deelneem) eensydig onafhanklik verklaar het met die sogenaamde Unilateral Declaration of Independence (UDI). Die onafhanklikheidsverklaring is deur die Britse regering onder premier Harold Wilson onwettig verklaar. Londen het vervolgens sanksies ingestel en uiteindelik 'n algehele embargo op handel met Rhodesië geplaas.

Alhoewel geen enkele staat Rhodesië se onafhanklikheid amptelik erken het nie, kon die bewind in Salisbury op twee buurlande steun wat in noue politieke, ekonomiese en militêre samewerking belang gestel het - Suid-Afrika en die destydse koloniale moondheid Portugal (wat Mosambiek geadministreer het).

Die nuwe bewind in Salisbury het homself as 'n Britse voorpos van die Europese beskawing in Afrika beskou; hul pligte as Britse onderdane het Rhodesiërs nagekom deur Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk tot Koningin van Rhodesië uit te roep. Die koningin het, in lyn met die amptelike Britse beleid, geweier om die titel te aanvaar. Haar amptelike verteenwoordiger, die Rhodesiese goewerneur-generaal Sir Humphrey Gibbs wat sy amp sedert 1959 beklee het, het die eensydige onafhanklikheidsverklaring verwerp en 'n vergeefse poging onderneem om die Rhodesiese regering onder premier Ian Smith te ontslaan, het vervolgens geen aktiewe rol meer in die land se politieke lewe gespeel nie. Ian Smith het verkies om sy eie staatshoof as verteenwoordiger van die koningin te benoem - die visepremier en minister van buitelandse sake, Clifford Dupont, wat die amptelike titel Officer Administering the Government gedra het.

Op 2 Maart 1970 is die monargie afgeskaf en die Republiek van Rhodesië geproklameer, met Clifford Dupont as eerste president.

Jameson Avenue in die hoofstad Salisbury in die vroeë 1970's

In die jare kort ná die Tweede Wêreldoorlog het groter getalle immigrante uit die Verenigde Koninkryk hulle in die destydse Suid-Rhodesië kom vestig. Van hulle was gedemobiliseerde soldate wat voordeel kon trek uit die plaaslike regering se immigrasieskema met finansiële steun vir immigrante. Ander weer het tydens die oorlog as deel van hul militêre opleiding in die Koninklike Lugmag se opleidingsentrum naby Salisbury 'n tyd lank in die land gebly en later besluit om hulle permanent daar te vestig.

Buite die militêre sfeer het Britte die moeilike ekonomiese situasie, wat onder meer voedselrantsoenering ingesluit het, deur emigrasie na Rhodesië probeer ontsnap. Weens sy beleid van diskriminasie teen die aanstelling van swart Rhodesiërs in poste vir gekwalifiseerdes is die ekonomiese geleenthede vir blankes in die land as gunstig beskou.

Die stroom immigrante het die Rhodesiese bevolking van Europese afkoms tussen 1946 en 1951 van 82 000 tot 135 000 laat groei - die grootste toename in meer as dertig jaar. Net in 1948 het 17 000 nuwe aankomelinge hulle in Suid-Rhodesië gevestig. Tegelykertyd is grond nuut geklassifiseer as boerderygebied vir blankes en meer as 100 000 swart bewoners hervestig.

  1. Brian Raftopoulos & Alois Mlambo (reds.): Becoming Zimbabwe. A History From the Pre-Colonial Period to 2008. Harare: Weaver Press 2009, bl. 80
Wiki-webtuistes

Ensiklopediese inligting

Dagbladartikels

  • (de)
Media

    Filatelie

      Publikasie datum: Augustus 09, 2021

      rhodesië, hierdie, artikel, handel, land, vandag, zimbabwe, bekend, staan, dorp, engeland, sien, rhodesia, nottinghamshire, republic, rhodesia, republiek, 1965, 1979, vlag, wapenleuse, nomine, digna, latyns, naam, werd, wees, volkslied, rise, voices, rhodesia,. Hierdie artikel handel oor die land Rhodesie wat vandag as Zimbabwe bekend staan Vir die dorp in Engeland sien Rhodesia Nottinghamshire Republic of Rhodesia Republiek van Rhodesie 1965 1979 Vlag WapenLeuse Sit Nomine Digna Latyns vir Mag sy die naam werd wees Volkslied Rise O Voices of Rhodesia 1974 1979 source source track track track track track track track Koninklike volkslied God Save the Queen 1965 1970 source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Noord Rhodesie op die gebied van die huidige Republiek ZimbabweHoofstad SalisburyTaal Tale EngelsRegering RepubliekMonarg President 1965 1970 Elizabeth II 1970 1975 Clifford Dupont 1976 1978 John WrathallEerste Minister 1965 1979 Ian SmithWetgewer ParlementHistoriese tydperk Koue Oorlog Stigting 11 November 1965 Republiek verklaar 2 Maart 1970 Onafhanklikheid 1 Junie 1979Oppervlakte 1978 390 580 km2 150 804 sq miBevolking 1978 skatting 6 930 000 Digtheid 17 7 km 46 sq miGeldeenheid Britse pond 1965 1970 Rhodesiese dollar 1970 1979 Rhodesie Engels Rhodesia sedert 1970 amptelik Republiek van Rhodesie Engels Republic of Rhodesia genoem na Cecil Rhodes is die vorige naam van n selfregerende Britse kolonie in Suider Afrika wat na n eensydige onafhanklikheidsverklaring deur n wit minderheidsregering regeer is Met die beeindiging van hierdie bewind het die kolonie amptelik onafhanklikheid verkry as Zimbabwe Gedurende n vroeere tydperk is die naam Rhodesie gebruik om te verwys na n groter gebied wat beide Zimbabwe Suid Rhodesie en Zambie Noord Rhodesie ingesluit het Inhoud 1 Geskiedenis 2 Bevolkingsamestelling 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigIn 1953 met die moontlikheid van onafhanklikheid van Afrikastate het die Verenigde Koninkryk toestemming verleen aan die stigting van die Sentraal Afrikaanse Federasie ook bekend as die Federasie van Rhodesie en Njassaland wat bestaan uit die huidige lande Zimbabwe Zambie en Malawi wat vroeer bekend gestaan het as Suid Rhodesie Noord Rhodesie en Njassaland Die federasie het op 1 Oktober 1953 ontstaan met sy hoofstad in Salisbury nadat hierdie plan in Suid Rhodesie deur kiesers in n referendum goedgekeur is en Brittanje namens die twee ander gebiede daartoe ingewillig het Die federasie het op 31 Desember 1963 ontbind waarna die twee noordelike gebiede die volgende jaar onafhanklik geword het en Rhodesie de jure n selfregerende Britse kolonie hom op 11 November 1965 na n referendum waaraan slegs blanke kiesers kon deelneem eensydig onafhanklik verklaar het met die sogenaamde Unilateral Declaration of Independence UDI Die onafhanklikheidsverklaring is deur die Britse regering onder premier Harold Wilson onwettig verklaar Londen het vervolgens sanksies ingestel en uiteindelik n algehele embargo op handel met Rhodesie geplaas Alhoewel geen enkele staat Rhodesie se onafhanklikheid amptelik erken het nie kon die bewind in Salisbury op twee buurlande steun wat in noue politieke ekonomiese en militere samewerking belang gestel het Suid Afrika en die destydse koloniale moondheid Portugal wat Mosambiek geadministreer het Die nuwe bewind in Salisbury het homself as n Britse voorpos van die Europese beskawing in Afrika beskou hul pligte as Britse onderdane het Rhodesiers nagekom deur Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk tot Koningin van Rhodesie uit te roep Die koningin het in lyn met die amptelike Britse beleid geweier om die titel te aanvaar Haar amptelike verteenwoordiger die Rhodesiese goewerneur generaal Sir Humphrey Gibbs wat sy amp sedert 1959 beklee het het die eensydige onafhanklikheidsverklaring verwerp en n vergeefse poging onderneem om die Rhodesiese regering onder premier Ian Smith te ontslaan het vervolgens geen aktiewe rol meer in die land se politieke lewe gespeel nie Ian Smith het verkies om sy eie staatshoof as verteenwoordiger van die koningin te benoem die visepremier en minister van buitelandse sake Clifford Dupont wat die amptelike titel Officer Administering the Government gedra het Op 2 Maart 1970 is die monargie afgeskaf en die Republiek van Rhodesie geproklameer met Clifford Dupont as eerste president Bevolkingsamestelling Wysig Jameson Avenue in die hoofstad Salisbury in die vroee 1970 s In die jare kort na die Tweede Wereldoorlog het groter getalle immigrante uit die Verenigde Koninkryk hulle in die destydse Suid Rhodesie kom vestig Van hulle was gedemobiliseerde soldate wat voordeel kon trek uit die plaaslike regering se immigrasieskema met finansiele steun vir immigrante Ander weer het tydens die oorlog as deel van hul militere opleiding in die Koninklike Lugmag se opleidingsentrum naby Salisbury n tyd lank in die land gebly en later besluit om hulle permanent daar te vestig Buite die militere sfeer het Britte die moeilike ekonomiese situasie wat onder meer voedselrantsoenering ingesluit het deur emigrasie na Rhodesie probeer ontsnap Weens sy beleid van diskriminasie teen die aanstelling van swart Rhodesiers in poste vir gekwalifiseerdes is die ekonomiese geleenthede vir blankes in die land as gunstig beskou Die stroom immigrante het die Rhodesiese bevolking van Europese afkoms tussen 1946 en 1951 van 82 000 tot 135 000 laat groei die grootste toename in meer as dertig jaar Net in 1948 het 17 000 nuwe aankomelinge hulle in Suid Rhodesie gevestig Tegelykertyd is grond nuut geklassifiseer as boerderygebied vir blankes en meer as 100 000 swart bewoners hervestig 1 Verwysings Wysig Brian Raftopoulos amp Alois Mlambo reds Becoming Zimbabwe A History From the Pre Colonial Period to 2008 Harare Weaver Press 2009 bl 80Eksterne skakels WysigWiki webtuistes Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Rhodesie Ensiklopediese inligtingWindow on Rhodesia the Jewel of Africa Rhodesiese teks van 1966 in Afrikaans Goeie BureDagbladartikels de Der Spiegel 9 April 1979 Rhodesien Vernichtung statt SiegMediaYouTube com British Pathe Rhodesia 1964 FilateliePostbeeld de Volledige katalogus van Rhodesiese posseelsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Rhodesie amp ol,