×
Rhône-Alpes
Rhône-Alpes

Départements Ain (01)
Ardèche (07)
Drôme (26)
Isère (38)
Loire (42)
Rhône (69)
Savoie (73)
Haute-Savoie (74)
Prefektuur Lyon
Bevolking 6 230 691 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 142,6 inw./vk km
Oppervlakte 43 698 vk km
Arrondissemente 25
Kantons 335
Munisipaliteite 2 879
President van
Gewestelike Raad
Jean-Jack Queyranne (PS)

Rhône-Alpes [ʀoːnˈalp] is 'n gewes (région) in die suidooste van Frankryk met 'n oppervlak van 43 698 vierkante kilometer en sowat 6,2 miljoen inwoners. Die prefektuur (hoofstad) van Rhône-Alpes is Lyon.

Rhône-Alpes grens in die noorde aan die région Boergondië (Frans: Bourgogne), in die weste aan Auvergne, en in die suide aan Languedoc-Roussillon en Provence-Alpes-Côte d'Azur. Daar is internasionale grense met Switserland in die noordooste en Italië in die ooste. Die gewes bestaan uit die départements Ain (01), Ardèche (07), Drôme (26), Isère (38), Loire (42), Rhône (69), Savoie (73) en Haute-Savoie (74).

Rhône-Alpes is vernoem na die Rhône en die Alpe, wat ook sy oostelike grens vorm. Dit is die tweede grootste région in Frankryk ten opsigte van sy oppervlak (net Midi-Pyrénées is groter) en sy bevolking (net Île-de-France het meer inwoners).

Die région is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Frankryk, wat ook met 'n vinnig groeiende toerismesektor spog. Naas sy stede soos Lyon, Annecy en Chambéry lok groot mere soos die Lac d'Annecy en Lac du Bouget en skioorde in die Alpegebied baie nasionale en internasionale toeriste. Die gewes beskik oor 'n aantal nasionale en gewestelike natuurbewaringsgebiede.

Die Pont d'Arc (letterlik "boogbrug") is die naturrlike poort na die Ardèche-rivier se ravyn

Rhône-Alpes word in die noorde deur die Franse régions Boergondië (Frans: Bourgogne) en Franche-Comté, in die weste deur Auvergne en in die suide deur Languedoc-Roussillon en Provence-Alpes-Côte d'Azur begrens.

Die ooste van die gebied behels die Wes-Alpe en grens aan Switserland en Italië. Die hoogste bergspits is die Mont Blanc aan die Frans-Italiaanse grens, terwyl die Meer van Genève (Frans: Lac Léman) op sowel Switserse asook Rhône-Alpes se grondgebied lê.

Die sentrale gedeelte van Rhône-Alpes behels die Rhône- en Saône-valleie. Hierdie twee riviere se samevloeiing lê naby die stad Lyon. Die Isère is Rhône-Alpes se derde belangrikste rivier.

In die weste van Rhône-Alpes begin die Sentraalmassief, 'n uitgestrekte bergreeks van Sentraal-Frankryk. Die Ardèche-rivier pronk met die diepste ravyn in Europa.

Die eerste menslike nedersettings dateer reeds uit die prehistoriese tydperke, alhoewel die Keltiese Galliërs die eerste gedokumenteerde setlaars in die gebied was. Stede soos Lyon (Latyn: Lugdunum, afgelei van die Galliese god Lugh) is deur die Galliërs gestig, en die plaaslike stamme het handelsbetrekkinge met Noord- en Suid-Europa aangeknoop. Ná die Romeinse inval onder Gaius Julius Caesar is die gebied by die Romeinse Ryk ingelyf en het later deel van die provinsie Lugdunensis geword, terwyl Lugdunun tot een van die beduidendste Romeinse stede ontwikkel het.

Met die uitsondering van Savoie het die streek later tot die Merovingiese en Karolongiese koninkryke behoort en uiteindelik onder die heerskappy van die Capet-dinastie 'n koninklike gebied geword.

Rhône-Alpes is met ses miljoen inwoners na Île-de-France ten opsigte van sy bevolking die tweede grootste administratiewe gewes van Frankryk.

Lyon vorm met sy voorstede die derde grootste stedelike agglomerasie in die land met 'n bevolking van meer as 1,3 miljoen. Ander groot agglomerasies in Rhône-Alpes het rondom Grenoble (die twaalfde grootste in Frankryk met sowat 427 000 inwoners) en Saint-Étienne (die 18de grootste met 292 000 inwoners) ontstaan. Annemasse en ander stede in die noord-ooste maak deel uit van die Switsers-Franse agglomerasie rondom Genève met meer as 106 000 inwoners in die Franse gedeelte.

Die groter metropolitaanse gebiede (Frans: aires urbaines) rondom die drie grootste stede Lyon (1,6 miljoen inwoners), Grenoble (514 000 inwoners) en Saint-Étienne (321 000 inwoners) behels naastenby die helfte van Rhône-Alpes se bevolking. Daarenteen is die ooste met die Hoog-Alpe en die suidelike dele van Rhône-Alpes yl bevolk.

Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion

Publikasie datum: September 26, 2021

rhône, alpes, départements, ardèche, drôme, isère, loire, rhône, savoie, haute, savoie, prefektuur, lyonbevolking, 2010, bevolkingsdigtheid, kmoppervlakte, kmarrondissemente, 25kantons, 335munisipaliteite, 879president, gewestelike, raad, jean, jack, queyranne. Rhone AlpesDepartements Ain 01 Ardeche 07 Drome 26 Isere 38 Loire 42 Rhone 69 Savoie 73 Haute Savoie 74 Prefektuur LyonBevolking 6 230 691 inw 2010 Bevolkingsdigtheid 142 6 inw vk kmOppervlakte 43 698 vk kmArrondissemente 25Kantons 335Munisipaliteite 2 879President van Gewestelike Raad Jean Jack Queyranne PS Rhone Alpes ʀoːnˈalp is n gewes region in die suidooste van Frankryk met n oppervlak van 43 698 vierkante kilometer en sowat 6 2 miljoen inwoners Die prefektuur hoofstad van Rhone Alpes is Lyon Rhone Alpes grens in die noorde aan die region Boergondie Frans Bourgogne in die weste aan Auvergne en in die suide aan Languedoc Roussillon en Provence Alpes Cote d Azur Daar is internasionale grense met Switserland in die noordooste en Italie in die ooste Die gewes bestaan uit die departements Ain 01 Ardeche 07 Drome 26 Isere 38 Loire 42 Rhone 69 Savoie 73 en Haute Savoie 74 Rhone Alpes is vernoem na die Rhone en die Alpe wat ook sy oostelike grens vorm Dit is die tweede grootste region in Frankryk ten opsigte van sy oppervlak net Midi Pyrenees is groter en sy bevolking net Ile de France het meer inwoners Die region is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Frankryk wat ook met n vinnig groeiende toerismesektor spog Naas sy stede soos Lyon Annecy en Chambery lok groot mere soos die Lac d Annecy en Lac du Bouget en skioorde in die Alpegebied baie nasionale en internasionale toeriste Die gewes beskik oor n aantal nasionale en gewestelike natuurbewaringsgebiede Geografie Wysig Die Pont d Arc letterlik boogbrug is die naturrlike poort na die Ardeche rivier se ravyn Rhone Alpes word in die noorde deur die Franse regions Boergondie Frans Bourgogne en Franche Comte in die weste deur Auvergne en in die suide deur Languedoc Roussillon en Provence Alpes Cote d Azur begrens Die ooste van die gebied behels die Wes Alpe en grens aan Switserland en Italie Die hoogste bergspits is die Mont Blanc aan die Frans Italiaanse grens terwyl die Meer van Geneve Frans Lac Leman op sowel Switserse asook Rhone Alpes se grondgebied le Die sentrale gedeelte van Rhone Alpes behels die Rhone en Saone valleie Hierdie twee riviere se samevloeiing le naby die stad Lyon Die Isere is Rhone Alpes se derde belangrikste rivier In die weste van Rhone Alpes begin die Sentraalmassief n uitgestrekte bergreeks van Sentraal Frankryk Die Ardeche rivier pronk met die diepste ravyn in Europa Geskiedenis WysigDie eerste menslike nedersettings dateer reeds uit die prehistoriese tydperke alhoewel die Keltiese Galliers die eerste gedokumenteerde setlaars in die gebied was Stede soos Lyon Latyn Lugdunum afgelei van die Galliese god Lugh is deur die Galliers gestig en die plaaslike stamme het handelsbetrekkinge met Noord en Suid Europa aangeknoop Na die Romeinse inval onder Gaius Julius Caesar is die gebied by die Romeinse Ryk ingelyf en het later deel van die provinsie Lugdunensis geword terwyl Lugdunun tot een van die beduidendste Romeinse stede ontwikkel het Met die uitsondering van Savoie het die streek later tot die Merovingiese en Karolongiese koninkryke behoort en uiteindelik onder die heerskappy van die Capet dinastie n koninklike gebied geword Demografie WysigRhone Alpes is met ses miljoen inwoners na Ile de France ten opsigte van sy bevolking die tweede grootste administratiewe gewes van Frankryk Lyon vorm met sy voorstede die derde grootste stedelike agglomerasie in die land met n bevolking van meer as 1 3 miljoen Ander groot agglomerasies in Rhone Alpes het rondom Grenoble die twaalfde grootste in Frankryk met sowat 427 000 inwoners en Saint Etienne die 18de grootste met 292 000 inwoners ontstaan Annemasse en ander stede in die noord ooste maak deel uit van die Switsers Franse agglomerasie rondom Geneve met meer as 106 000 inwoners in die Franse gedeelte Die groter metropolitaanse gebiede Frans aires urbaines rondom die drie grootste stede Lyon 1 6 miljoen inwoners Grenoble 514 000 inwoners en Saint Etienne 321 000 inwoners behels naastenby die helfte van Rhone Alpes se bevolking Daarenteen is die ooste met die Hoog Alpe en die suidelike dele van Rhone Alpes yl bevolk Die administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte ReunionOntsluit van https af wikipedia org w index php title Rhone Alpes amp ol,