×
Reusester

’n Reusester is ’n ster met ’n aansienlik groter radius en helderheid (of magnitude) as ’n hoofreeksster van dieselfde oppervlaktemperatuur. Reusesterre het gewoonlik ’n radius van tussen 10 en 100 sonradiusse en 'n magnitude van tussen 10 en 1 000 keer dié van die Son. Nog helderder sterre word superreuse en hiperreuse genoem.

Reusesterre lê bo die hoofreekssterre op die Hertzsprung-Russell-diagram en stem ooreen met ligsterkteklasse II of III.

  1. Giant star, inskrywing in Astronomy Encyclopedia, red. Patrick Moore, New York: Oxford University Press, 2002. ISBN 0-19-521833-7.
  2. , inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight, David Darling, aanlyn, besoek op 15 Mei 2007.
  3. , inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight, David Darling, aanlyn, besoek op 15 Mei 2007.
  4. Giant, inskrywing in The Facts on File Dictionary of Astronomy, red. John Daintith en William Gould, New York: Facts on File, Inc., 5de uitg., 2006. ISBN 0-8160-5998-5.
  • Vergelykings van reusesterre
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 04, 2021

reusester, hertzsprung, russell, diagram, spektraaltipe, bruin, dwerge, dwerge, rooi, dwerge, subdwerge, hoofreeks, dwerge, subreuse, reuse, helder, reuse, superreuse, hiperreuse, absolute, magni, tude, ster, aansienlik, groter, radius, helderheid, magnitude, . Hertzsprung Russell diagram Spektraaltipe Bruin dwerge Wit dwerge Rooi dwerge Subdwerge Hoofreeks dwerge Subreuse Reuse Helder reuse Superreuse Hiperreuse Absolute magni tude MV n Reusester is n ster met n aansienlik groter radius en helderheid of magnitude as n hoofreeksster van dieselfde oppervlaktemperatuur 1 Reusesterre het gewoonlik n radius van tussen 10 en 100 sonradiusse en n magnitude van tussen 10 en 1 000 keer die van die Son Nog helderder sterre word superreuse en hiperreuse genoem 2 3 Reusesterre le bo die hoofreekssterre op die Hertzsprung Russell diagram en stem ooreen met ligsterkteklasse II of III 4 Verwysings Wysig Giant star inskrywing in Astronomy Encyclopedia red Patrick Moore New York Oxford University Press 2002 ISBN 0 19 521833 7 supergiant inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology Astronomy and Spaceflight David Darling aanlyn besoek op 15 Mei 2007 hypergiant inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology Astronomy and Spaceflight David Darling aanlyn besoek op 15 Mei 2007 Giant inskrywing in The Facts on File Dictionary of Astronomy red John Daintith en William Gould New York Facts on File Inc 5de uitg 2006 ISBN 0 8160 5998 5 Eksterne skakels WysigInteractive Vergelykings van reusesterre Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Reusester amp ol,