×
Republiek van Weimar
Weimarer Republik
Republiek van Weimar

1918–1933
Leuse: Einigkeit und Recht und Freiheit
(Duits vir: "Eenheid én geregtigheid én vryheid")
Volkslied: Deutschlandlied
(Duits vir: "Lied van die Duitsers")
Die Republiek van Weimar in 1933
Hoofstad Berlyn
52°31′N13°24′O /52.517°N 13.400°O /52.517; 13.400Koördinate:52°31′N13°24′O /52.517°N 13.400°O /52.517; 13.400
Taal/Tale Duits
Godsdiens 64,1% Protestante (Lutheraan, Hervormd, Verenigde), 32,4% Rooms-Katolieke, 0,9% Jode, 2,6% ander
Regering Republiek
President
- 1919–1925 Friedrich Ebert
- 1925–1933 Paul von Hindenburg
Eerste minister
- 1919 Philipp Scheidemann (eerste)
- 1933 Adolf Hitler (laaste)
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- Eerste Wêreldoorlog 19141918
- Abdikasie van Wilhelm II 9 November 1919
- Verdrag van Versailles 28 Junie 1919
- Biersaal-staatsgreep 9 November 1923
- Regering deur dekreet begin 29 Maart 1930
- Adolf Hitler aangestel as kanselier 30 Januarie 1933
- Reichstag-vuur 27 Februarie 1933
- Magtigingswet 24 Maart 1933
Oppervlakte
- 1925 468 787 km2
181 000 sq mi
Bevolking
- 1925 skatting 62 411 000
Digtheid 133,1 /km²
344,8 /sq mi
Geldeenheid 1919–1923 "Papiermark" (ℳ)
1923–1933 Rentenmark
1924–1933 Reichsmark (ℛℳ)

Die historiese term Republiek van Weimar (Duits: Weimarer Republik, [ˈvaɪmaʁɐ ʁepuˈbliːk],(hulp·inligting), amptelik Deutsches Reich, destyds ook Deutsche Republiek genoem) verwys na die demokratiese fase van die Duitse Ryk tussen 1918/19 en 1933. Hierdie tydperk het begin met die Novemberrewolusie en die proklamasie van 'n republiek op 9 November 1918 asook die afkondiging van die Grondwet van Weimar op 11 Augustus 1919.

Die Republiek van Weimar 1918–1933
Duitsland ná die Eerste Wêreldoorlog in 1918

Die Republiek van Weimar was 'n demokratiese federale republiek, sy regeringstelsel het presidensiële en parlementêre elemente behels. Sy naam is afgelei van die Thüringiese stad Weimar, die plek waar die Nasionale Grondwetlike Vergadering byeengekom het om die eerste Duitse republiek op nasionale vlak in die lewe te roep.

Met die benoeming van Adolf Hitler as rykskanselier op 30 Januarie 1933 en die oprigting van die Nasionaalsosialistiese diktatuur het die demokratiese Republiek van Weimar tot 'n einde gekom.

Retrospektief word die Republiek van Weimar, die eerste demokratiese bedeling in Duitsland, dikwels as 'n blote politieke tussenfase tussen die keiserlike monargie met sy feodale trekke en die Nasionaal-Sosialistiese diktatuur vanaf 1933 beskryf, met sy grondwet as een van sy grootste swakpunte. Betreklik laat het Duitse en buitelandse historici in die vroeë 21ste eeu nuwe perspektiewe daarop ontwikkel en dit begin waardeer as 'n grondwet wat - as een van die eerste in Europa - stemreg vir vroue verskans het net soos menslike vryheid en waardigheid en ander basiese regte.

Eweneens vasgeskryf in die grondwet van Weimar was die beginsels van 'n moderne welvaartstaat en geordende verhoudinge tussen staat en kerk. Hoekom groot dele van die Duitse samelewing nie bereid was om die grondwet se potensiaal van reg en geregtigheid, demokrasie, vryheid en solidariteit te ontwikkel nie, is een van die groot kwessies van die periode tussen 1919 en 1933 wat sentraal staan in moderne historiese navorsing.

  1. (en) Sozialgeschichtliches Arbeitsbuch, Volume III, Materialien zur Statistik des Deutschen Reiches 1914–1945, edited by Dietmar Petzina, Werner Abelshauser, and Anselm Faust. Munich: Verlag C.H. Beck, 1978, bl. 31. Translation: Fred Reuss.
  2. (en) Thomas Adam (2005). Germany and the Americas: Culture, Politics, and History. p. 185. ISBN 1-85109-633-7.
  3. . Wahlen in der Weimarer Republik (in Duits). vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op5 November 2018.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

republiek, weimar, weimarer, republik, 1918, 1933, vlag, wapenleuse, einigkeit, recht, freiheit, duits, eenheid, geregtigheid, vryheid, volkslied, deutschlandlied, duits, lied, duitsers, source, source, track, track, track, track, track, track, track, track, t. Weimarer Republik Republiek van Weimar 1918 1933 Vlag WapenLeuse Einigkeit und Recht und Freiheit Duits vir Eenheid en geregtigheid en vryheid Volkslied Deutschlandlied Duits vir Lied van die Duitsers source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Die Republiek van Weimar in 1933Hoofstad Berlyn 52 31 N 13 24 O 52 517 N 13 400 O 52 517 13 400 Koordinate 52 31 N 13 24 O 52 517 N 13 400 O 52 517 13 400Taal Tale DuitsGodsdiens 64 1 Protestante Lutheraan Hervormd Verenigde 32 4 Rooms Katolieke 0 9 Jode 2 6 ander 1 Regering RepubliekPresident 1919 1925 Friedrich Ebert 1925 1933 Paul von HindenburgEerste minister 1919 Philipp Scheidemann eerste 1933 Adolf Hitler laaste Wetgewer ParlementHistoriese tydperk Nuwe Tyd Eerste Wereldoorlog 1914 1918 Abdikasie van Wilhelm II 9 November 1919 Verdrag van Versailles 28 Junie 1919 Biersaal staatsgreep 9 November 1923 Regering deur dekreet begin 29 Maart 1930 2 Adolf Hitler aangestel as kanselier 30 Januarie 1933 Reichstag vuur 27 Februarie 1933 Magtigingswet 24 Maart 1933Oppervlakte 1925 3 468 787 km2 181 000 sq miBevolking 1925 3 skatting 62 411 000 Digtheid 133 1 km 344 8 sq miGeldeenheid 1919 1923 Papiermark ℳ 1923 1933 Rentenmark 1924 1933 Reichsmark ℛℳ Die historiese term Republiek van Weimar Duits Weimarer Republik ˈvaɪmaʁɐ ʁepuˈbliːk luister hulp inligting amptelik Deutsches Reich destyds ook Deutsche Republiek genoem verwys na die demokratiese fase van die Duitse Ryk tussen 1918 19 en 1933 Hierdie tydperk het begin met die Novemberrewolusie en die proklamasie van n republiek op 9 November 1918 asook die afkondiging van die Grondwet van Weimar op 11 Augustus 1919 Die Republiek van Weimar 1918 1933 Duitsland na die Eerste Wereldoorlog in 1918 Die Republiek van Weimar was n demokratiese federale republiek sy regeringstelsel het presidensiele en parlementere elemente behels Sy naam is afgelei van die Thuringiese stad Weimar die plek waar die Nasionale Grondwetlike Vergadering byeengekom het om die eerste Duitse republiek op nasionale vlak in die lewe te roep Met die benoeming van Adolf Hitler as rykskanselier op 30 Januarie 1933 en die oprigting van die Nasionaalsosialistiese diktatuur het die demokratiese Republiek van Weimar tot n einde gekom Retrospektief word die Republiek van Weimar die eerste demokratiese bedeling in Duitsland dikwels as n blote politieke tussenfase tussen die keiserlike monargie met sy feodale trekke en die Nasionaal Sosialistiese diktatuur vanaf 1933 beskryf met sy grondwet as een van sy grootste swakpunte Betreklik laat het Duitse en buitelandse historici in die vroee 21ste eeu nuwe perspektiewe daarop ontwikkel en dit begin waardeer as n grondwet wat as een van die eerste in Europa stemreg vir vroue verskans het net soos menslike vryheid en waardigheid en ander basiese regte Eweneens vasgeskryf in die grondwet van Weimar was die beginsels van n moderne welvaartstaat en geordende verhoudinge tussen staat en kerk Hoekom groot dele van die Duitse samelewing nie bereid was om die grondwet se potensiaal van reg en geregtigheid demokrasie vryheid en solidariteit te ontwikkel nie is een van die groot kwessies van die periode tussen 1919 en 1933 wat sentraal staan in moderne historiese navorsing Verwysings Wysig en Volume 6 Weimar Germany 1918 19 1933 Population by Religious Denomination 1910 1939 Sozialgeschichtliches Arbeitsbuch Volume III Materialien zur Statistik des Deutschen Reiches 1914 1945 edited by Dietmar Petzina Werner Abelshauser and Anselm Faust Munich Verlag C H Beck 1978 bl 31 Translation Fred Reuss en Thomas Adam 2005 Germany and the Americas Culture Politics and History p 185 ISBN 1 85109 633 7 Das Deutsche Reich im Uberblick Wahlen in der Weimarer Republik in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019 Besoek op 5 November 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Republiek van Weimar Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Republiek van Weimar amp ol,