×
Republiek van Texas
Republic of Texas
Republiek van Texas

1836-1845

Hoofstad Washington-on-the-Brazos (1836)
Harrisburg (1836)
Galveston (1836)
Velasco (1836)
Columbia (1836–37)
Houston (1837–39)
Austin (1839–46)
Taal/Tale Engels
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Republiek
President
- 1836 David G. Burnet
- 1836-1838 Sam Houston
- 1838-1841 Mirabeau B. Lamar
- 1841-1844 Sam Houston
- 1844-1845 Anson Jones
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- 2 Oktober 1835 Begin van die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog
- Onafhanklikheid van Meksiko 2 Maart 1836
- Amerikaanse verowering 29 Desember 1845
- Verdrag van Guadalupe Hidalgo 2 Februarie 1848
Oppervlakte
- 1840 1 007 935 km2
389 166 sq mi
Bevolking
- 1840 skatting 70 000
Digtheid 0,1 /km²
0,2 /sq mi
Geldeenheid Dollar ($)

Die Republiek van Texas (Engels: Republic of Texas) was 'n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 2 Maart 1836 gestig is en tot op 19 Desember 1845 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Texas, die agt-en-twintigste deelstaat van die Verenigde State geword.

Inhoud

Die eerste vlag van die Republiek van Texas vanaf 1836 tot 1839.
Verskeie voorstellings vir Texas se noordelike en westelike grense tydens die debat van 1850.

Die Republiek, wat ná die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog van Meksiko onafhanklik geword het, het die gebied van die huidige Amerikaanse deelstaat Texas en dele van Nieu-Meksiko, Oklahoma, Kansas, Colorado en Wyoming, volgens die Verdrag van Velasko met Meksiko, geëis.

Die oostelike grens met die Verenigde State was volgens die Adams-Onís-Verdrag van 1819 tussen die Verenigde State en Spanje gedefinieer. Die suidelike en westelike grens was tydens die hele bestaanstydperk van die Republiek omstrede, waarin Texas die Rio Grande en Meksiko die Nueces River as gemeenskaplike grens beskou het. Hierdie konflik het ná die anneksasie van Texas deur die Verenigde State tot die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog gelei.

Presidente en Visepresidente van die Republik van Texas
van tot President Visepresident
16 Maart 1836 22 Oktober 1836 David G. Burnet
(voorlopig)
Lorenzo de Zavala
(voorlopig)
22 Oktober 1836 10 Desember 1838 Sam Houston Mirabeau B. Lamar
10 Desember 1838 13 Desember 1841 Mirabeau B. Lamar David G. Burnet
13 Desember 1841 9 Desember 1844 Sam Houston Edward Burleson
9 Desember 1844 29 Desember 1845 Anson Jones Kenneth L. Anderson
  • (en)Hardin, Stephen L.; Wade, Mary Dodson (1998), , Discovery Enterprises, ISBN 978-1-878668-63-9,
  • (en)Hogan, William Ransom (2007), , Texas State Historical Association, ISBN 978-0-87611-220-5,
  • (en)Lankevich, George J. (1979), , Oceana Publications, ISBN 978-0-379-12085-1,
  • (en)Weems, John Edward; Weems, Jane (1971), , Simon and Schuster,

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

republiek, texas, republic, texas, 1836, 1845, vlag, wapenhoofstad, washington, brazos, 1836, harrisburg, 1836, galveston, 1836, velasco, 1836, columbia, 1836, houston, 1837, austin, 1839, taal, tale, engelsgodsdiens, rooms, katolieke, kerkregering, republiekp. Republic of Texas Republiek van Texas 1836 1845 Vlag WapenHoofstad Washington on the Brazos 1836 Harrisburg 1836 Galveston 1836 Velasco 1836 Columbia 1836 37 Houston 1837 39 Austin 1839 46 Taal Tale EngelsGodsdiens Rooms Katolieke KerkRegering RepubliekPresident 1836 David G Burnet 1836 1838 Sam Houston 1838 1841 Mirabeau B Lamar 1841 1844 Sam Houston 1844 1845 Anson JonesHistoriese tydperk Nuwe Tyd 2 Oktober 1835 Begin van die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog Onafhanklikheid van Meksiko 2 Maart 1836 Amerikaanse verowering 29 Desember 1845 Verdrag van Guadalupe Hidalgo 2 Februarie 1848Oppervlakte 1840 1 007 935 km2 389 166 sq miBevolking 1840 skatting 70 000 Digtheid 0 1 km 0 2 sq miGeldeenheid Dollar Die Republiek van Texas Engels Republic of Texas was n onafhanklike Noord Amerikaanse republiek wat op 2 Maart 1836 gestig is en tot op 19 Desember 1845 bestaan het Die republiek het toe die Staat Texas die agt en twintigste deelstaat van die Verenigde State geword Inhoud 1 Oorsig 2 Presidente en Visepresidente 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsOorsig Wysig Die eerste vlag van die Republiek van Texas vanaf 1836 tot 1839 Verskeie voorstellings vir Texas se noordelike en westelike grense tydens die debat van 1850 Die Republiek wat na die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog van Meksiko onafhanklik geword het het die gebied van die huidige Amerikaanse deelstaat Texas en dele van Nieu Meksiko Oklahoma Kansas Colorado en Wyoming volgens die Verdrag van Velasko met Meksiko geeis Die oostelike grens met die Verenigde State was volgens die Adams Onis Verdrag van 1819 tussen die Verenigde State en Spanje gedefinieer Die suidelike en westelike grens was tydens die hele bestaanstydperk van die Republiek omstrede waarin Texas die Rio Grande en Meksiko die Nueces River as gemeenskaplike grens beskou het Hierdie konflik het na die anneksasie van Texas deur die Verenigde State tot die Meksikaans Amerikaanse Oorlog gelei Presidente en Visepresidente WysigPresidente en Visepresidente van die Republik van Texas van tot President Visepresident16 Maart 1836 22 Oktober 1836 David G Burnet voorlopig Lorenzo de Zavala voorlopig 22 Oktober 1836 10 Desember 1838 Sam Houston Mirabeau B Lamar10 Desember 1838 13 Desember 1841 Mirabeau B Lamar David G Burnet13 Desember 1841 9 Desember 1844 Sam Houston Edward Burleson9 Desember 1844 29 Desember 1845 Anson Jones Kenneth L AndersonVerwysings Wysig en Hardin Stephen L Wade Mary Dodson 1998 Lone Star The Republic of Texas 1836 1846 Discovery Enterprises ISBN 978 1 878668 63 9 http books google com id FjeoPAAACAAJ en Hogan William Ransom 2007 The Texas Republic A Social and Economic History Texas State Historical Association ISBN 978 0 87611 220 5 http www worldcat org oclc 76167055 amp referer brief results en Lankevich George J 1979 The Presidents of the Republic of Texas Chronology Documents Bibliography Oceana Publications ISBN 978 0 379 12085 1 http books google com id G5RIAAAACAAJ en Weems John Edward Weems Jane 1971 Dream of Empire A Human History of the Republic of Texas 1836 1846 Simon and Schuster http books google com id GQJ5AAAAMAAJ Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Republiek van Texas en Huson Hobart 1974 Captain Phillip Dimmitt s Commandancy of Goliad 1835 1836 An Episode of the Mexican Federalist War in Texas Usually Referred to as the Texian Revolution Austin TX Von Boeckmann Jones Co http books google com id THI8AAAAIAAJ en Hamalainen Pekka 2008 The Comanche Empire Yale University Press ISBN 978 0 300 12654 9 http books google com id Fmh0AAAAMAAJ en Lack Paul D 1992 The Texas Revolutionary Experience A Political and Social History 1835 1836 Texas A amp M University Press ISBN 0 89096 497 1 http books google com id ZIt5AAAAMAAJ en Fehrenbach T R 2000 Lone Star a history of Texas and the Texans Da Capo Press ISBN 0 306 80942 7 9780306809422 http books google com id z4x4xEZZ xsC amp pg PA263 en Republic of Texas Historical Resources en The Avalon Project at Yale Law School Texas From Independence to Annexation en Early Settlers and Indian Fighters of Southwest Texas by Andrew Jackson Sowell 1900Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Republiek van Texas amp ol,