×
Republiek van Kalifornië
California Republic
República de California

Republiek van Kalifornië

Junie - Julie 1846


Vlag

Hoofstad Sonoma
38°17′N122°27′W /38.283°N 122.450°W /38.283; -122.450Koördinate:38°17′N122°27′W /38.283°N 122.450°W /38.283; -122.450
Taal/Tale Engels, Spaans
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Republiek
Goewerneur William Brown Ide
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- 25 April 1846 Begin van die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog
- Onafhanklikheid van Meksiko 14 Junie 1846
- Amerikaanse verowering 9 Julie 1846
- Verdrag van Guadalupe Hidalgo 2 Februarie 1848
Oppervlakte
- 1846 423 970 km2
163 696 sq mi
Bevolking
- 1846 skatting 15 000
Digtheid 0 /km²
0,1 /sq mi

Die Republiek van Kalifornië (Engels: California Republic, Spaans: República de California) was 'n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 14 Junie 1846 gestig is en tot op 9 Julie 1846 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Kalifornië, die een-en-dertigste deelstaat van die Verenigde State geword.

Die Raadsaal van Sonoma, waar die Kaliforniese vlag vir die eerste keer gehys is.
Vlag-Monument op die historiese Sonoma plaza.
'n foto van die oorspronklike vlag van Kalifornië, wat in 1890 geneem is. Die vlag is in 1906 vernietig.

Reeds voor begin van die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog het Amerikaanse koloniste teen die Meksikaanse sentraliseringspolitiek onder die staatshoof Antonio López de Santa Anna protes. Hierdie politiek het gelei uit die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog, wat in April 1836 met die onafhanklikheid van die Republiek van Texas geëindig het. Omdat 'n oorlog tussen die Verenigde State en Meksiko meer en meer waarskynlik geword het, het die Amerikaanse ontdekkingsreisiger en politikus John Charles Fremont 'n opstand onder die Anglo-Amerikaanse setlaars in die streek georganiseer. Ook die Spaanse inwoners van Kalifornië het wederstrewig teen Meksiko geword en 33 Amerikaanse koloniste het op 14 Junie 1846 die Republiek van Kalifornië in Sonoma uitgeroep. Die Kaliforniese vlag is vir die eerste keer gehys op die Sonoma Plaza in Sonoma. Die vlag het 'n ster en 'n beer as simbool van die nuwe republiek gehad. Daarom staan die rewolusie as Bear-Flag-Opstand bekend.

Op die stigtingstag het die rebelle die hoofkwartier van Noord-Kalifornië, wat tot dan General Mariano Guadelupe Vallejo gehou was. Die eerste en enigste President van die Republiek van Kalifornië was William Brown Ide, wie se verblyfreg net 25 dae geduur het. Op 24 Junie 1846 het die Slag van Olómpali in die huidige Marin County begin, waar 55 Meksikaanse soldate onder die bevel van genl. José Castro deur die soldate van die Republiek van Kalifornië verslaan is.

Ongesiens deur die rebelle het op 13 Mei 1846 die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog begin. Die nuus het die Republiek egter tot en met die begin van Julie bereik, as die fregat USS Savannah en die twee sloepe USS Cyane en USS Levant van die Verenigde State se vloot Monterey verower het. Ná die Slag van Monterey het John Charles Fremont sy eie idee van 'n eie republiek verwerp en die Bear Flag is deur die vlag van die Verenigde State vervang.

  • (en) Bancroft, Hubert Howe 4 Mei 2009 op Wayback Machine History of California vol 22 (1886). Also at
  • (en) Rice, Richard B. et al., The elusive Eden: A new history of California (2001) ch 7.
  • (en) Harlow, Neal California Conquered: The Annexation of a Mexican Province 1846–1850, ISBN 0-520-06605-7, (1982)
  • (en) . Besoek op2008-01-30.
  • (en) - U.S. National Parks Service
  • (en) John Bidwell, " - The Century Illustrated Monthly Magazine, vol. XLI, no. 4, February, 1891
  • (en)

Publikasie datum: September 26, 2021

republiek, kalifornië, california, republic, república, california, junie, julie, 1846, vlaghoofstad, sonoma, koördinate, 450taal, tale, engels, spaansgodsdiens, rooms, katolieke, kerkregering, republiekgoewerneur, william, brown, idehistoriese, tydperk, nuwe,. California Republic Republica de California Republiek van Kalifornie Junie Julie 1846 VlagHoofstad Sonoma 38 17 N 122 27 W 38 283 N 122 450 W 38 283 122 450 Koordinate 38 17 N 122 27 W 38 283 N 122 450 W 38 283 122 450Taal Tale Engels SpaansGodsdiens Rooms Katolieke KerkRegering RepubliekGoewerneur William Brown IdeHistoriese tydperk Nuwe Tyd 25 April 1846 Begin van die Meksikaans Amerikaanse Oorlog Onafhanklikheid van Meksiko 14 Junie 1846 Amerikaanse verowering 9 Julie 1846 Verdrag van Guadalupe Hidalgo 2 Februarie 1848Oppervlakte 1846 423 970 km2 163 696 sq miBevolking 1846 skatting 15 000 Digtheid 0 km 0 1 sq mi Die Republiek van Kalifornie Engels California Republic Spaans Republica de California was n onafhanklike Noord Amerikaanse republiek wat op 14 Junie 1846 gestig is en tot op 9 Julie 1846 bestaan het Die republiek het toe die Staat Kalifornie die een en dertigste deelstaat van die Verenigde State geword Die Bear Flag Opstand Wysig Die Raadsaal van Sonoma waar die Kaliforniese vlag vir die eerste keer gehys is Vlag Monument op die historiese Sonoma plaza n foto van die oorspronklike vlag van Kalifornie wat in 1890 geneem is Die vlag is in 1906 vernietig Reeds voor begin van die Meksikaans Amerikaanse Oorlog het Amerikaanse koloniste teen die Meksikaanse sentraliseringspolitiek onder die staatshoof Antonio Lopez de Santa Anna protes Hierdie politiek het gelei uit die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog wat in April 1836 met die onafhanklikheid van die Republiek van Texas geeindig het Omdat n oorlog tussen die Verenigde State en Meksiko meer en meer waarskynlik geword het het die Amerikaanse ontdekkingsreisiger en politikus John Charles Fremont n opstand onder die Anglo Amerikaanse setlaars in die streek georganiseer Ook die Spaanse inwoners van Kalifornie het wederstrewig teen Meksiko geword en 33 Amerikaanse koloniste het op 14 Junie 1846 die Republiek van Kalifornie in Sonoma uitgeroep Die Kaliforniese vlag is vir die eerste keer gehys op die Sonoma Plaza in Sonoma Die vlag het n ster en n beer as simbool van die nuwe republiek gehad Daarom staan die rewolusie as Bear Flag Opstand bekend Op die stigtingstag het die rebelle die hoofkwartier van Noord Kalifornie wat tot dan General Mariano Guadelupe Vallejo gehou was Die eerste en enigste President van die Republiek van Kalifornie was William Brown Ide wie se verblyfreg net 25 dae geduur het Op 24 Junie 1846 het die Slag van Olompali in die huidige Marin County begin waar 55 Meksikaanse soldate onder die bevel van genl Jose Castro deur die soldate van die Republiek van Kalifornie verslaan is Ongesiens deur die rebelle het op 13 Mei 1846 die Meksikaans Amerikaanse Oorlog begin Die nuus het die Republiek egter tot en met die begin van Julie bereik as die fregat USS Savannah en die twee sloepe USS Cyane en USS Levant van die Verenigde State se vloot Monterey verower het Na die Slag van Monterey het John Charles Fremont sy eie idee van n eie republiek verwerp en die Bear Flag is deur die vlag van die Verenigde State vervang Verwysings Wysig en Bancroft Hubert Howe The Works of Hubert Howe Bancroft Geargiveer 4 Mei 2009 op Wayback Machine History of California vol 22 1886 Also at History of California VOL V 1846 1848 en Rice Richard B et al The elusive Eden A new history of California 2001 ch 7 en Harlow Neal California Conquered The Annexation of a Mexican Province 1846 1850 ISBN 0 520 06605 7 1982 en Simeon Ide s A Sketch of the Life of William B Ide Besoek op 2008 01 30 Eksterne skakels Wysig en The Bear Flag Revolt U S National Parks Service en John Bidwell Fremont in the Conquest of California The Century Illustrated Monthly Magazine vol XLI no 4 February 1891 en The Bear Flag MuseumOntsluit van https af wikipedia org w index php title Republiek van Kalifornie amp ol,