×
René Descartes

René Descartes, (31 Maart 159611 Februarie 1650) gebore in Touraine, Frankryk, was nie net 'n filosoof nie, maar ook 'n belangrike wetenskaplike wat bygedra het tot die fisika, analitiese meetkunde, wiskunde, optika en fisiologie. Sy belangrikste bydrae is sy metode, uiteengesit in Discours de la méthode (Vertoog oor die metode) en Méditations Métaphysiques (Bepeinsinge oor die Eerste Filosofie).

René Descartes
René Descartes, Portret deur Frans Hals, 1648

Gebore 31 Maart 1596
La Haye en Touraine, Frankryk
Oorlede 11 Februarie 1650 (op 53)
Stockholm, Swede
Nasionaliteit Frankryk
Vakgebied metafisika, epistemologie, wiskunde
Beïnvloed deur Plato, Aristoteles, Alhazen, Ghazali, Averroes, Avicenna, Anselm, Augustine, Aquinas, Ockham, Suarez, Mersenne, Sextus Empiricus, Montaigne, Golius, Beeckman, Duns Scotus
Invloed op Baruch Spinoza, Leibniz, John Locke, Malebranche, Blaise Pascal, Edmund Husserl, Noam Chomsky, Isaac Newton, Slavoj Zizek, Johann Gottlieb Fichte
Handtekening
Wapen van René Descartes
Descartes se graf in die Saint-Germain-des-Prés.

Descartes se metode het behels om alles wat hy ooit geleer is, te betwyfel totdat hy 'n duidelike en ooglopende (clara et distincta) idee of beginsel gevind het wat nie in twyfel getrek kon word nie. In sy poging om alles te betwyfel, het hy uiteindelik tot die gevolgtrekking gekom dat hy alles kon betwyfel behalwe die feit dat hy twyfel. Maar as hy getwyfel het, was hy denkend. En as hy denkend was, het hy as 'n denkende wese bestaan.

Gevolglik het Descartes "ek dink" (cogito) as die eerste duidelike en ooglopende beginsel geïdentifiseer, waarvan hy sekerheid aangaande die bestaan van dinge kon aflei. Vandaar Descartes se bekende uitsprake: dubito (ek twyfel) ergo cogito (daarom dink ek), en verder cogito ergo sum (ek dink, daarom is ek).

Hy het die menslike natuur hoofsaaklik gesien as intellek waaraan die liggaam verbind was. Rasionaliteit was egter nie net die basis van menswees nie, maar 'n sleutel tot alle realiteit. Descartes het geglo dat hy deur sy deduktiewe metode besliste kennis van alles kon bereik. Sy uitgangspunt was 'n idee wat duidelik tot sy verstand gespreek het, waarna hy deur rasionele deduksie verder kon gaan om die bestaan van alles, insluitend die wêreld en God, te demonstreer.

In teenstelling met Plato, het hy nie 'n ander wêreld van idees wat rasionele denke voorafgaan, voorveronderstel nie. Nòg 'n ingebore idee, nòg 'n goddelike Wese, maar die menslike cogito – die denkproses – is die bron wat, vóór die sintuiglike ervaring, ware kennis waarborg – selfs die kennis van 'n self-openbarende God.

Publikasie datum: September 26, 2021

rené, descartes, maart, 1596, februarie, 1650, gebore, touraine, frankryk, filosoof, maar, belangrike, wetenskaplike, bygedra, fisika, analitiese, meetkunde, wiskunde, optika, fisiologie, belangrikste, bydrae, metode, uiteengesit, discours, méthode, vertoog, m. Rene Descartes 31 Maart 1596 11 Februarie 1650 gebore in Touraine Frankryk was nie net n filosoof nie maar ook n belangrike wetenskaplike wat bygedra het tot die fisika analitiese meetkunde wiskunde optika en fisiologie Sy belangrikste bydrae is sy metode uiteengesit in Discours de la methode Vertoog oor die metode en Meditations Metaphysiques Bepeinsinge oor die Eerste Filosofie Rene DescartesRene Descartes Portret deur Frans Hals 1648Gebore 31 Maart 1596 La Haye en Touraine FrankrykOorlede 11 Februarie 1650 op 53 Stockholm SwedeNasionaliteit FrankrykVakgebied metafisika epistemologie wiskundeBeinvloed deur Plato Aristoteles Alhazen Ghazali Averroes Avicenna Anselm Augustine Aquinas Ockham Suarez Mersenne Sextus Empiricus Montaigne Golius Beeckman Duns ScotusInvloed op Baruch Spinoza Leibniz John Locke Malebranche Blaise Pascal Edmund Husserl Noam Chomsky Isaac Newton Slavoj Zizek Johann Gottlieb FichteHandtekeningWapen van Rene Descartes Descartes se graf in die Saint Germain des Pres Descartes se metode het behels om alles wat hy ooit geleer is te betwyfel totdat hy n duidelike en ooglopende clara et distincta idee of beginsel gevind het wat nie in twyfel getrek kon word nie In sy poging om alles te betwyfel het hy uiteindelik tot die gevolgtrekking gekom dat hy alles kon betwyfel behalwe die feit dat hy twyfel Maar as hy getwyfel het was hy denkend En as hy denkend was het hy as n denkende wese bestaan Gevolglik het Descartes ek dink cogito as die eerste duidelike en ooglopende beginsel geidentifiseer waarvan hy sekerheid aangaande die bestaan van dinge kon aflei Vandaar Descartes se bekende uitsprake dubito ek twyfel ergo cogito daarom dink ek en verder cogito ergo sum ek dink daarom is ek Hy het die menslike natuur hoofsaaklik gesien as intellek waaraan die liggaam verbind was Rasionaliteit was egter nie net die basis van menswees nie maar n sleutel tot alle realiteit Descartes het geglo dat hy deur sy deduktiewe metode besliste kennis van alles kon bereik Sy uitgangspunt was n idee wat duidelik tot sy verstand gespreek het waarna hy deur rasionele deduksie verder kon gaan om die bestaan van alles insluitend die wereld en God te demonstreer In teenstelling met Plato het hy nie n ander wereld van idees wat rasionele denke voorafgaan voorveronderstel nie Nog n ingebore idee nog n goddelike Wese maar die menslike cogito die denkproses is die bron wat voor die sintuiglike ervaring ware kennis waarborg selfs die kennis van n self openbarende God Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rene Descartes Franse audioboek mp3 Geargiveer 25 November 2006 op Wayback Machine uittreksel oor diere masjiene van Discours de la methode Vertoog oor die metode Discourse On the Method Geargiveer 11 Oktober 2004 op Wayback Machine by die Gutenbergprojek Engelse vertaling van Discours de la methode Selections from the Principles of Philosophy Geargiveer 3 November 2004 op Wayback Machine by die Gutenbergprojek Gedetaileerde biografie van Descartes CATHOLIC ENCYCLOPEDIA Rene Descartes Maklik leesbare weergawes van Descartes se Meditations Metaphysiques en Discours de la methode Engelse vertalings Biografie van Descartes Geargiveer 14 Januarie 2006 op Wayback Machine Frans Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rene Descartes amp ol,