Harry Schwarz, enigste leier van die Reformisteparty.
Weens geskille binne die Verenigde Party het vier Volksraadslede onder leiding van Harry Schwarz tydens die parlementsitting van 1975 weggebreek en die Reformisteparty op 11 Februarie1975 gestig. Die party was 'n voorstander van die verwydering van alle rassediskriminerende praktyke, regerings- en grondwetlike verandering net deur middel van die demokratiese proses en die handhawing van maatskaplike en ekonomiese geregtigheid.
reformisteparty, suid, afrikaanse, politieke, party, maande, 1975, bestaan, rpleier, harry, schwarzgestig, februarie, 1975ontbind, julie, 1975, versmelt, progressiewe, party, voorafgegaan, deur, verenigde, partysaamgesmelt, progressiewe, ideologie, liberalisme. Die Reformisteparty was n Suid Afrikaanse politieke party wat net vyf maande in 1975 bestaan het ReformistepartyRPLeier Harry SchwarzGestig 11 Februarie 1975Ontbind 25 Julie 1975 versmelt met Progressiewe Party Voorafgegaan deur Verenigde PartySaamgesmelt met Progressiewe ReformistepartyIdeologie LiberalismeHarry Schwarz enigste leier van die Reformisteparty Weens geskille binne die Verenigde Party het vier Volksraadslede onder leiding van Harry Schwarz tydens die parlementsitting van 1975 weggebreek en die Reformisteparty op 11 Februarie 1975 gestig Die party was n voorstander van die verwydering van alle rassediskriminerende praktyke regerings en grondwetlike verandering net deur middel van die demokratiese proses en die handhawing van maatskaplike en ekonomiese geregtigheid Die party het op 25 Julie 1975 met die Progressiewe Party saamgesmelt onder leiding van Colin Eglin en so het die Progressiewe Reformisteparty ontstaan Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Reformisteparty amp oldid 1842266,