×
Redery

'n Redery is 'n firma wat mense en goedere per skip vervoer, 'n skeepsvaartbedryf of die beheer en uitrus van skepe.

Boot van die Lovers-redery

Daarteenoor is 'n reder 'n skeepseienaar. 'n Reder besit een of meer skepe, of het ten minste 'n beherende belang daarin.

  • Lugredery, firma wat passasiers of goedere per vliegtuig vervoer.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

redery, firma, mense, goedere, skip, vervoer, skeepsvaartbedryf, beheer, uitrus, skepe, boot, lovers, redery, daarteenoor, reder, skeepseienaar, reder, besit, meer, skepe, minste, beherende, belang, daarin, sien, wysiglugredery, firma, passasiers, goedere, vli. n Redery is n firma wat mense en goedere per skip vervoer n skeepsvaartbedryf of die beheer en uitrus van skepe Boot van die Lovers redery Daarteenoor is n reder n skeepseienaar n Reder besit een of meer skepe of het ten minste n beherende belang daarin Sien ook WysigLugredery firma wat passasiers of goedere per vliegtuig vervoer Verdere naleeswerk WysigTaalwenk Beeld 28 Oktober 1996 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Redery amp ol,