fbpx
Wikipedia

Ratel

Die ratel (Mellivora capensis) is 'n lid van die Mustelidae-familie, wat ook die stinkmuishond insluit. Ratels kom voor deur die grootste deel van Afrika en Suider- en Wes-Asiatiese areas: Oos- en Suid-Irak, Pakistan en Wes-Indië. Dit is die enigste spesie in die genus Mellivora en die subfamilie Mellivorinae. Volgens die Guinness Book of World Records is die ratel die vreeslooste dier in die wêreld.[2]

Ratel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Mellivorinaeine
Genus:
Mellivora
Spesie:
M. capensis
Binomiale naam
Mellivora capensis
(Schreber, 1776)

Ratels is dag- en nagdiere, maar siende dat dit hoofsaaklik in digbegroeide velde voorkom, word dit min raakgesien.

Ratels het 'n kop-en-liggaam lengte van ongeveer 60 tot 102 cm, plus 'n stert van 16 tot 30 cm. Die dier het 'n skouerhoogte van ongeveer 23 tot 30 cm. Mannetjies is aansienlik groter as die wyfies en kan tot twee keer so veel weeg. 'n Wyfie kan tussen 5,5 en 10 kg weeg, terwyl mannetjies tussen 9 en 15 kg kan weeg.

Alhoewel hulle karnivore is, het ratels ook 'n voorliefde vir byekorwe. Verder sluit hulle dieet erdwurms, termiete, skerpioene, ystervarke, konyne en selfs groter prooi soos skilpaaie, klein krokodille en slange in.

Die wyfie is ses maande dragtig, waarna twee tot vier kleintjies gebore word. 'n Ratel het 'n moontlike lewensduur van 24 jaar.

Sien ook

Verwysings

  1. Begg, K., Begg, C. & Abramov, A. (2008). Mellivora capensis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 21 Maart 2009. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.
  2. Honey badger – most fearless animal in the world, by die webwerf van websiteofeverything.com. Verkry op 2008-06-04.

Bronnelys

  • Mustelid Specialist Group (1996): Mellivora capensis by die IUCN se Red List vir bedreigde spesies.
  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.

Ratel
ratel, ratel, mellivora, capensis, mustelidae, familie, stinkmuishond, insluit, voor, deur, grootste, deel, afrika, suider, asiatiese, areas, suid, irak, pakistan, indië, enigste, spesie, genus, mellivora, subfamilie, mellivorinae, volgens, guinness, book, wor. Die ratel Mellivora capensis is n lid van die Mustelidae familie wat ook die stinkmuishond insluit Ratels kom voor deur die grootste deel van Afrika en Suider en Wes Asiatiese areas Oos en Suid Irak Pakistan en Wes Indie Dit is die enigste spesie in die genus Mellivora en die subfamilie Mellivorinae Volgens die Guinness Book of World Records is die ratel die vreeslooste dier in die wereld 2 RatelBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde CarnivoraFamilie MustelidaeSubfamilie MellivorinaeineGenus MellivoraSpesie M capensisBinomiale naamMellivora capensis Schreber 1776 Ratels is dag en nagdiere maar siende dat dit hoofsaaklik in digbegroeide velde voorkom word dit min raakgesien Ratels het n kop en liggaam lengte van ongeveer 60 tot 102 cm plus n stert van 16 tot 30 cm Die dier het n skouerhoogte van ongeveer 23 tot 30 cm Mannetjies is aansienlik groter as die wyfies en kan tot twee keer so veel weeg n Wyfie kan tussen 5 5 en 10 kg weeg terwyl mannetjies tussen 9 en 15 kg kan weeg Alhoewel hulle karnivore is het ratels ook n voorliefde vir byekorwe Verder sluit hulle dieet erdwurms termiete skerpioene ystervarke konyne en selfs groter prooi soos skilpaaie klein krokodille en slange in Die wyfie is ses maande dragtig waarna twee tot vier kleintjies gebore word n Ratel het n moontlike lewensduur van 24 jaar Sien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesVerwysings Wysig Begg K Begg C amp Abramov A 2008 Mellivora capensis 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008 Verkry op 21 Maart 2009 Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie Honey badger most fearless animal in the world by die webwerf van websiteofeverything com Verkry op 2008 06 04 Bronnelys WysigSien ratel in Wiktionary die vrye woordeboek Mustelid Specialist Group 1996 Mellivora capensis by die IUCN se Red List vir bedreigde spesies Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke 1979 Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid Afrika ISBN 0 86953 027 5 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ratel amp oldid 2380778,