×
Radiokoolstofdatering

Radiokoolstofdatering, of koolstof 14-datering, word algemeen deur veral argeoloë gebruik om die ouderdom van voorwerpe te bepaal wat jonger as 50 000 jaar is (laat-Kwartêr en Holoseen), en koolstof in hulle samestelling bevat. Hierdie voorwerpe sluit houtskool, hout, been, stuifmeel, skulpe, grondwater en kalkreet in.

Daar bestaan ’n algemene wanopvatting dat koolstof 14-datering gebruik kan word om die ouderdom van die aarde te bepaal. Dit is egter onmoontlik aangesien die halfleeftyd van die koolstof-14 (14C)-isotoop net sowat 5 715 jaar is, en dus slegs geskik is om ouderdomme van sowat 50 000 jaar of minder te bepaal. Radiodateringsmetodes waarmee geologiese tyd gemeet kan word, sluit uraan-lood (U/Pb)-, kalium-argon (K/Ar)- en rubidium-stronsium ( Rb/Sr)-radiodatering in. Hierdie tegnieke is geskik vanweë die baie lang halfleeftyd van die moederelemente.

Koolstof het twee stabiele isotope wat natuurlik voorkom: koolstof 12 (12C; 98,89%) en koolstof 13 (13C; 1,11%), asook ’n onstabiele isotoop, koolstof 14. Laasgenoemde is van groot belang, aangesien die onstabiele aard daarvan radiokoolstofdatering moontlik maak.

Koolstof 14 het ’n halfleeftyd van 5 715 jaar en word gevorm deur kosmiese strale wat stikstof 14-isotope in die boonste atmosfeer verander in 14C-isotope. Hierdie nuut gevormde isotope word gaandeweg in die atmosferiese CO2 opgeneem.

Vanweë die voortdurende vorming van die 14C-isotoop bly die verhouding tussen 14C en 12C redelik konstant. Hierdie verhouding bestaan ook in die CO2 wat deur plante, skulpe, diere en gesteentes opgeneem word. Wanneer die organisme doodgaan, hou dit op om koolstofdioksied CO2 (en dus 14C) op te neem. Die koolstof 14 wat voor die organisme se dood opgeneem is, verminder gaandeweg namate dit weer as gevolg van radioaktiewe verval in stikstof 14 verander. Wanneer ’n monster van die material (hout, been, skulpe ens.) in ’n laboratorium ontleed word, word die 14C /12C-verhouding bepaal en met die atmosferiese verhouding vergelyk.

Aangesien die tempo van radioaktiewe verval bekend is en die atmosferiese verhouding redelik konstant bly, is die hoeveelheid 14C wat verdwyn het relatief tot die oorblywende 12C ’n aanduiding van die ouderdom van die monster.

  • Aitken, M.J. (1990). Science-based Dating in Archaeology. London: Longman. ISBN 0-582-49309-9.
  • Aitken, Martin J. (2003). "Radiocarbon Dating". In Ellis, Linda (red.). Archaeological Method and Theory. New York: Garland Publishing. pp. 505–508.
  • Bianchi, Thomas S.; Canuel, Elizabeth A. (2011). Chemical Markers in Aquatic Ecosystems. Princeton: Princeton University Press. ISBN 978-0-691-13414-7.
  • Bousman, C. Britt; Vierra, Bradley J. (2012). "Chronology, Environmental Setting, and Views of the Terminal Pleistocene and Early Holocene Cultural Transitions in North America". In Bousman, C. Britt; Vierra, Bradley J. (reds.). From the Pleistocene to the Holocene: Human Organization and Cultural Transformations in Prehistoric North America. College Station, Texas: Texas A&M University Press. pp. 1–15. ISBN 978-1-60344-760-7.
  • Bowman, Sheridan (1995) [1990]. Radiocarbon Dating. London: British Museum Press. ISBN 0-7141-2047-2.
  • Cronin, Thomas M. (2010). Paleoclimates: Understanding Climate Change Past and Present. New York: Columbia University Press. ISBN 978-0-231-14494-0.
  • Dass, Chhabil (2007). Fundamentals of Contemporary Mass Spectrometry. Hoboken, New Jersey: John Wiley & Sons. ISBN 978-0-471-68229-5.
  • Eriksson Stenström, Kristina; Skog, Göran; Georgiadou, Elisavet; Genberg, Johan; Johansson, Anette (2011). . Lund: Lund University.
  • Ferronsky, V.I.; Polyakov, V.A. (2012). Isotopes of the Earth's Hydrosphere. New York: Springer. ISBN 978-94-007-2855-4.
  • Killick, David (2014). "Using evidence from natural sciences in archaeology". In Chapman, Robert; Alison, Wylie (reds.). Material Evidence: Learning From Archaeological Practice. Abingdon, UK: Routledge. pp. 159–172. ISBN 978-0-415-83745-3.
  • L'Annunziata, Michael F. (2007). Radioactivity: Introduction and History. Amsterdam: Elsevier. ISBN 978-0-444-52715-8.
  • L'Annunziata, Michael F.; Kessler, Michael J. (2012). "Liquid scintillation analysis: principles and practice". In L'Annunziata, Michael F. (red.). Handbook of Radioactivity Analysis (3rd uitg.). Oxford: Academic Press. pp. 423–573. ISBN 978-0-12-384873-4.
  • Libby, Willard F. (1965) [1952]. Radiocarbon Dating (2nd (1955) uitg.). Chicago: Phoenix.
  • Macdougall, Doug (2008). Nature's Clocks: How Scientists Measure the Age of Almost Everything. Berkeley, California: University of California Press. ISBN 978-0-520-24975-2.
  • Malainey, Mary E. (2010). A Consumer's Guide to Archaeological Science. New York: Springer. ISBN 978-1-4419-5704-7.
  • Maslin, Mark A.; Swann, George E.A. (2006). "Isotopes in marine sediments". In Leng, Melanie J. (red.). Isotopes in Palaeoenvironmental Research. Dordrecht: Springer. pp. 227–290. ISBN 978-1-4020-2503-7.
  • Mook, W.G.; Waterbolk, H.T. (1985). Handbooks for Archaeologists: No. 3: Radiocarbon Dating. Strasbourg: European Science Foundation. ISBN 2-903148-44-9.
  • Post, Wilfred M. (2001). "Carbon cycle". In Goudie, Andrew; Cuff, David J. (reds.). Encyclopedia of Global Change: Environmental Change and Human Society, Volume 1. Oxford: Oxford University Press. pp. 127–130. ISBN 0-19-514518-6.
  • Renfrew, Colin (2014). "Foreword". In Taylor, R.E.; Bar-Yosef, Ofer (reds.). Radiocarbon Dating. Walnut Creek, California: Left Coast Press. pp. 12–14. ISBN 978-1-59874-590-0.
  • Schoeninger, Margaret J. (2010). "Diet reconstruction and ecology using stable isotope ratios". In Larsen, Clark Spencer (red.). A Companion to Biological Anthropology. Oxford: Blackwell. pp. 445–464. ISBN 978-1-4051-8900-2.
  • Šilar, Jan (2004). "Application of environmental radionuclides in radiochronology: Radiocarbon". In Tykva, Richard; Berg, Dieter (reds.). Man-made and Natural Radioactivity in Environmental Pollution and Radiochronology. Dordrecht: Kluwer Academic Publishers. pp. 150–179. ISBN 1-4020-1860-6.
  • Suess, H.E. (1970). "Bristlecone-pine calibration of the radiocarbon time-scale 5200 B.C. to the present". In Olsson, Ingrid U. (red.). Radiocarbon Variations and Absolute Chronology. New York: John Wiley & Sons. pp. 303–311.
  • Taylor, R.E. (1987). Radiocarbon Dating. London: Academic Press. ISBN 0-12-433663-9.
  • Taylor, R.E. (1997). "Radiocarbon dating". In Taylor, R.E.; Aitken, Martin J. (reds.). Chronometric Dating in Archaeology. New York: Plenum Press. pp. 65–97. ISBN 0-306-45715-6.
  • Taylor, R.E.; Bar-Yosef, Ofer (2014). Radiocarbon Dating (2nd uitg.). Walnut Creek, California: Left Coast Press. ISBN 978-1-59874-590-0.
  • Terasmae, J. (1984). "Radiocarbon dating: some problems and potential developments". In Mahaney, W.C. (red.). Quaternary Dating Methods. Amsterdam: Elsevier. pp. 1–15. ISBN 0-444-42392-3.
  • Theodórsson, Páll (1996). Measurement of Weak Radioactivity. Singapore: World Scientific Publishing. ISBN 9810223153.
  • Trumbore, Susan E. (1996). "Applications of accelerator mass spectrometry to soil science". In Boutton, Thomas W.; Yamasaki, Shin-ichi (reds.). Mass Spectrometry of Soils. New York: Marcel Dekker. pp. 311–340. ISBN 0-8247-9699-3.
  • Tuniz, C.; Zoppi, U.; Barbetti, M. (2004). "Radionuclide dating in archaeology by accelerator mass spectrometry". In Martini, M.; Milazzo, M.; Piacentini, M. (reds.). Physics Methods in Archaeometry. Amsterdam: IOS Press. pp. 385–405. ISBN 978-1-58603-424-5.
  • Walker, Mike (2005). (PDF). Chichester: John Wiley & Sons. ISBN 978-0-470-86927-7.
  • Warneck, Peter (2000). Chemistry of the Natural Atmosphere. London: Academic Press. ISBN 0-12-735632-0.

Sjabloon:Wikibooks

    Publikasie datum: Augustus 04, 2021

    radiokoolstofdatering, koolstof, datering, word, algemeen, deur, veral, argeoloë, gebruik, ouderdom, voorwerpe, bepaal, jonger, jaar, laat, kwartêr, holoseen, koolstof, hulle, samestelling, bevat, hierdie, voorwerpe, sluit, houtskool, hout, been, stuifmeel, sk. Radiokoolstofdatering of koolstof 14 datering word algemeen deur veral argeoloe gebruik om die ouderdom van voorwerpe te bepaal wat jonger as 50 000 jaar is laat Kwarter en Holoseen en koolstof in hulle samestelling bevat Hierdie voorwerpe sluit houtskool hout been stuifmeel skulpe grondwater en kalkreet in Daar bestaan n algemene wanopvatting dat koolstof 14 datering gebruik kan word om die ouderdom van die aarde te bepaal Dit is egter onmoontlik aangesien die halfleeftyd van die koolstof 14 14C isotoop net sowat 5 715 jaar is en dus slegs geskik is om ouderdomme van sowat 50 000 jaar of minder te bepaal Radiodateringsmetodes waarmee geologiese tyd gemeet kan word sluit uraan lood U Pb kalium argon K Ar en rubidium stronsium Rb Sr radiodatering in Hierdie tegnieke is geskik vanwee die baie lang halfleeftyd van die moederelemente Metode WysigKoolstof het twee stabiele isotope wat natuurlik voorkom koolstof 12 12C 98 89 en koolstof 13 13C 1 11 asook n onstabiele isotoop koolstof 14 Laasgenoemde is van groot belang aangesien die onstabiele aard daarvan radiokoolstofdatering moontlik maak Koolstof 14 het n halfleeftyd van 5 715 jaar en word gevorm deur kosmiese strale wat stikstof 14 isotope in die boonste atmosfeer verander in 14C isotope Hierdie nuut gevormde isotope word gaandeweg in die atmosferiese CO2 opgeneem Vanwee die voortdurende vorming van die 14C isotoop bly die verhouding tussen 14C en 12C redelik konstant Hierdie verhouding bestaan ook in die CO2 wat deur plante skulpe diere en gesteentes opgeneem word Wanneer die organisme doodgaan hou dit op om koolstofdioksied CO2 en dus 14C op te neem Die koolstof 14 wat voor die organisme se dood opgeneem is verminder gaandeweg namate dit weer as gevolg van radioaktiewe verval in stikstof 14 verander Wanneer n monster van die material hout been skulpe ens in n laboratorium ontleed word word die 14C 12C verhouding bepaal en met die atmosferiese verhouding vergelyk Aangesien die tempo van radioaktiewe verval bekend is en die atmosferiese verhouding redelik konstant bly is die hoeveelheid 14C wat verdwyn het relatief tot die oorblywende 12C n aanduiding van die ouderdom van die monster Bronne WysigAitken M J 1990 Science based Dating in Archaeology London Longman ISBN 0 582 49309 9 Aitken Martin J 2003 Radiocarbon Dating In Ellis Linda red Archaeological Method and Theory New York Garland Publishing pp 505 508 Bianchi Thomas S Canuel Elizabeth A 2011 Chemical Markers in Aquatic Ecosystems Princeton Princeton University Press ISBN 978 0 691 13414 7 Bousman C Britt Vierra Bradley J 2012 Chronology Environmental Setting and Views of the Terminal Pleistocene and Early Holocene Cultural Transitions in North America In Bousman C Britt Vierra Bradley J reds From the Pleistocene to the Holocene Human Organization and Cultural Transformations in Prehistoric North America College Station Texas Texas A amp M University Press pp 1 15 ISBN 978 1 60344 760 7 Bowman Sheridan 1995 1990 Radiocarbon Dating London British Museum Press ISBN 0 7141 2047 2 Cronin Thomas M 2010 Paleoclimates Understanding Climate Change Past and Present New York Columbia University Press ISBN 978 0 231 14494 0 Dass Chhabil 2007 Fundamentals of Contemporary Mass Spectrometry Hoboken New Jersey John Wiley amp Sons ISBN 978 0 471 68229 5 Eriksson Stenstrom Kristina Skog Goran Georgiadou Elisavet Genberg Johan Johansson Anette 2011 A guide to radiocarbon units and calculations Lund Lund University Ferronsky V I Polyakov V A 2012 Isotopes of the Earth s Hydrosphere New York Springer ISBN 978 94 007 2855 4 Killick David 2014 Using evidence from natural sciences in archaeology In Chapman Robert Alison Wylie reds Material Evidence Learning From Archaeological Practice Abingdon UK Routledge pp 159 172 ISBN 978 0 415 83745 3 L Annunziata Michael F 2007 Radioactivity Introduction and History Amsterdam Elsevier ISBN 978 0 444 52715 8 L Annunziata Michael F Kessler Michael J 2012 Liquid scintillation analysis principles and practice In L Annunziata Michael F red Handbook of Radioactivity Analysis 3rd uitg Oxford Academic Press pp 423 573 ISBN 978 0 12 384873 4 Libby Willard F 1965 1952 Radiocarbon Dating 2nd 1955 uitg Chicago Phoenix Macdougall Doug 2008 Nature s Clocks How Scientists Measure the Age of Almost Everything Berkeley California University of California Press ISBN 978 0 520 24975 2 Malainey Mary E 2010 A Consumer s Guide to Archaeological Science New York Springer ISBN 978 1 4419 5704 7 Maslin Mark A Swann George E A 2006 Isotopes in marine sediments In Leng Melanie J red Isotopes in Palaeoenvironmental Research Dordrecht Springer pp 227 290 ISBN 978 1 4020 2503 7 Mook W G Waterbolk H T 1985 Handbooks for Archaeologists No 3 Radiocarbon Dating Strasbourg European Science Foundation ISBN 2 903148 44 9 Post Wilfred M 2001 Carbon cycle In Goudie Andrew Cuff David J reds Encyclopedia of Global Change Environmental Change and Human Society Volume 1 Oxford Oxford University Press pp 127 130 ISBN 0 19 514518 6 Renfrew Colin 2014 Foreword In Taylor R E Bar Yosef Ofer reds Radiocarbon Dating Walnut Creek California Left Coast Press pp 12 14 ISBN 978 1 59874 590 0 Schoeninger Margaret J 2010 Diet reconstruction and ecology using stable isotope ratios In Larsen Clark Spencer red A Companion to Biological Anthropology Oxford Blackwell pp 445 464 ISBN 978 1 4051 8900 2 Silar Jan 2004 Application of environmental radionuclides in radiochronology Radiocarbon In Tykva Richard Berg Dieter reds Man made and Natural Radioactivity in Environmental Pollution and Radiochronology Dordrecht Kluwer Academic Publishers pp 150 179 ISBN 1 4020 1860 6 Suess H E 1970 Bristlecone pine calibration of the radiocarbon time scale 5200 B C to the present In Olsson Ingrid U red Radiocarbon Variations and Absolute Chronology New York John Wiley amp Sons pp 303 311 Taylor R E 1987 Radiocarbon Dating London Academic Press ISBN 0 12 433663 9 Taylor R E 1997 Radiocarbon dating In Taylor R E Aitken Martin J reds Chronometric Dating in Archaeology New York Plenum Press pp 65 97 ISBN 0 306 45715 6 Taylor R E Bar Yosef Ofer 2014 Radiocarbon Dating 2nd uitg Walnut Creek California Left Coast Press ISBN 978 1 59874 590 0 Terasmae J 1984 Radiocarbon dating some problems and potential developments In Mahaney W C red Quaternary Dating Methods Amsterdam Elsevier pp 1 15 ISBN 0 444 42392 3 Theodorsson Pall 1996 Measurement of Weak Radioactivity Singapore World Scientific Publishing ISBN 9810223153 Trumbore Susan E 1996 Applications of accelerator mass spectrometry to soil science In Boutton Thomas W Yamasaki Shin ichi reds Mass Spectrometry of Soils New York Marcel Dekker pp 311 340 ISBN 0 8247 9699 3 Tuniz C Zoppi U Barbetti M 2004 Radionuclide dating in archaeology by accelerator mass spectrometry In Martini M Milazzo M Piacentini M reds Physics Methods in Archaeometry Amsterdam IOS Press pp 385 405 ISBN 978 1 58603 424 5 Walker Mike 2005 Quaternary Dating Methods PDF Chichester John Wiley amp Sons ISBN 978 0 470 86927 7 Warneck Peter 2000 Chemistry of the Natural Atmosphere London Academic Press ISBN 0 12 735632 0 Eksterne skakels WysigSjabloon Wikibooks RADON database for European 14C datesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Radiokoolstofdatering amp ol,