×
RMS Olympic

Die RMS Olympic was die vlagskip van die Olympic-klas van luukse-passasierstoomskepe (die ander eenhede was die RMS Titanic en die HMHS Britannic) wat deur die Belfast-gebaseerde werf Harland and Wolff vir White Star Line vervaardig en deur hulle bedryf is. Anders as die skip se susterskepe, het dit 'n lang, suksesvolle loopbaan gevolg (1911 tot 1935) en het later as die "Old Reliable" ("Ou Staatmaker") bekend gestaan.

RMS Olympic.
Die Olympic op 'n advertensiebord van die White Star Line, 1911.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 11, 2022

olympic, vlagskip, olympic, klas, luukse, passasierstoomskepe, ander, eenhede, titanic, hmhs, britannic, deur, belfast, gebaseerde, werf, harland, wolff, white, star, line, vervaardig, deur, hulle, bedryf, anders, skip, susterskepe, lang, suksesvolle, loopbaan. Die RMS Olympic was die vlagskip van die Olympic klas van luukse passasierstoomskepe die ander eenhede was die RMS Titanic en die HMHS Britannic wat deur die Belfast gebaseerde werf Harland and Wolff vir White Star Line vervaardig en deur hulle bedryf is Anders as die skip se susterskepe het dit n lang suksesvolle loopbaan gevolg 1911 tot 1935 en het later as die Old Reliable Ou Staatmaker bekend gestaan RMS Olympic Die Olympic op n advertensiebord van die White Star Line 1911 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title RMS Olympic amp ol,