fbpx R544 (Suid-Afrika)
Wikipedia

R544 (Suid-Afrika)

Die R544 is 'n streeksroete wat die R35-provinsiale pad 10 km noord van Bethal met die R25-provinsiale by Verena verbind. Die roete begin waar dit 10 km noord van Bethal van die R35 aftak en noordwes gaan. Dit gaan verby die R547-streeksroete, dan die R542 gevolg deur die R575. Hierna kruis die roete die N12-nasionale pad, gaan deur Witbank, kruis die N4-nasionale pad, word medebeskryf met die R555 vir 900 m in 'n verspringende kruising voor dit eindig in die R25 in Verena.

Streeksroete R544
Belangrike aansluitings
SuidpuntR35 10 km noord van Bethal
R547
R542
R575
N12
N4
R555
NoordpuntR25 by Verena
Ligging
DorpeWitbank
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R543R545

R544 (Suid-Afrika)
r544, suid, afrika, r544, streeksroete, provinsiale, noord, bethal, provinsiale, verena, verbind, roete, begin, waar, noord, bethal, aftak, noordwes, gaan, gaan, verby, r547, streeksroete, r542, gevolg, deur, r575, hierna, kruis, roete, nasionale, gaan, deur, . Die R544 is n streeksroete wat die R35 provinsiale pad 10 km noord van Bethal met die R25 provinsiale by Verena verbind Die roete begin waar dit 10 km noord van Bethal van die R35 aftak en noordwes gaan Dit gaan verby die R547 streeksroete dan die R542 gevolg deur die R575 Hierna kruis die roete die N12 nasionale pad gaan deur Witbank kruis die N4 nasionale pad word medebeskryf met die R555 vir 900 m in n verspringende kruising voor dit eindig in die R25 in Verena Streeksroete R544Belangrike aansluitingsSuidpuntR35 10 km noord van Bethal R547 R542 R575 N12 N4 R555NoordpuntR25 by VerenaLiggingDorpeWitbankSnelwegstelselGenommerde roetes in Suid Afrika R543R545 Sien ook WysigLys van streeksroetes in Suid Afrika Genommerde roetes in Suid AfrikaBron WysigDept TransportOntsluit van https af wikipedia org w index php title R544 Suid Afrika amp ol,