fbpx
Wikipedia

Röntgenium

111 darmstadtiumröntgeniumcopernicium
Au

Rg

(Uhp)
Algemeen
Naam, simbool, getal röntgenium, Rg, 111
Chemiese reeks Onbekend, moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 11, 7, d
Atoommassa (282) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel;[1][2] [Rn] 5f14 6d9 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 17, 2
CAS-registernommer 54386-24-2
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel;[3] vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 28,7 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel;[2][4] 5, 3, 1, -1
Ionisasie-energieë 1ste: 1 022,7 kJ/mol
2de: 2 074,4 kJ/mol
3de: 3 077,9 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 8 Desember 1994[5]
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Wilhelm Röntgen
Datum van naam 19 Februarie 2010
Vorige naam unununium (Uuu)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van röntgenium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
282Rg sin 2 min. α 9 278Mt
281Rg sin 17 s 90% SS - --
10% α - 277Mt
280Rg sin 4 s α 9,75 276Mt
279Rg sin 0,1 s α 10,37 275Mt
Verwysings

Röntgenium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 111 en simbool Rg. Dit kom nie in die natuur voor nie en kan net in ’n laboratorium vervaardig word. Die stabielste bekende isotoop, röntgenium-282, het ’n halfleeftyd van 2,1 minute.

Wilhelm Röntgen.

Dit is in 1994 deur die Sentrum vir Swaarioonnavorsing naby Darmstadt, Duitsland, sinteties vervaardig en genoem na die fisikus Wilhelm Röntgen, die ontdekker van X-strale.

Op die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in groep 11 en periode 7. Geen chemiese eksperimente is egter al uitgevoer om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van goud net bo dit op die periodieke tabel nie.

Daar word gereken röntgenium het soortgelyke eienskappe as sy ligter homoloë, koper, silwer en goud, hoewel dit ook in sekere opsigte van hulle kan verskil.

Verwysings

  1. Turler, A. (2004). (PDF). Journal of Nuclear and Radiochemical Sciences. 5 (2): R19–R25. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Junie 2011. Besoek op 28 Januarie 2017.
  2. 2,0 2,1 Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3rd uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  3. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:2011PhRvB..84k3104O. doi:10.1103/PhysRevB.84.113104.
  4. Fricke, Burkhard (1975). "Superheavy elements: a prediction of their chemical and physical properties". Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry. 21: 89–144. doi:10.1007/BFb0116498. Besoek op 4 Oktober 2013.
  5. Hofmann, S.; Ninov, V.; Heßberger, F. P.; Armbruster, P.; Folger, H.; Münzenberg, G.; Schött, H. J.; Popeko, A. G.; Yeremin, A. V.; Andreyev, A. N.; Saro, S.; Janik, R.; Leino, M. (1995). (PDF). Zeitschrift für Physik A. 350 (4): 281–282. Bibcode:1995ZPhyA.350..281H. doi:10.1007/BF01291182. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2014-01-16. Besoek op 2017-01-28.

Eksterne skakels

  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir röntgenium.
  • Röntgenium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


Röntgenium
röntgenium, darmstadtium, röntgenium, coperniciumau, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, röntgenium, 111chemiese, reeks, onbekend, moontlik, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, voorspel, 5f14, 7s2elektrone, skil. 111 darmstadtium rontgenium coperniciumAu Rg Uhp Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal rontgenium Rg 111Chemiese reeks Onbekend moontlik n oorgangsmetaalGroep periode blok 11 7 dAtoommassa 282 g molElektronkonfigurasie voorspel 1 2 Rn 5f14 6d9 7s2Elektrone per skil voorspel 2 8 18 32 32 17 2CAS registernommer 54386 24 2Fisiese eienskappeToestand voorspel 3 vastestofDigtheid naby k t voorspel 28 7 g cm AtoomeienskappeOksidasietoestande voorspel 2 4 5 3 1 1Ionisasie energiee 1ste 1 022 7 kJ mol2de 2 074 4 kJ mol3de 3 077 9 kJ molGeskiedenisOntdek 8 Desember 1994 5 Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing Darmstadt DuitslandGenoem na Wilhelm RontgenDatum van naam 19 Februarie 2010Vorige naam unununium Uuu Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van rontgenium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP282Rg sin 2 min a 9 278Mt281Rg sin 17 s 90 SS 10 a 277Mt280Rg sin 4 s a 9 75 276Mt279Rg sin 0 1 s a 10 37 275MtVerwysings Rontgenium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 111 en simbool Rg Dit kom nie in die natuur voor nie en kan net in n laboratorium vervaardig word Die stabielste bekende isotoop rontgenium 282 het n halfleeftyd van 2 1 minute Wilhelm Rontgen Dit is in 1994 deur die Sentrum vir Swaarioonnavorsing naby Darmstadt Duitsland sinteties vervaardig en genoem na die fisikus Wilhelm Rontgen die ontdekker van X strale Op die periodieke tabel le dit in die d blok in groep 11 en periode 7 Geen chemiese eksperimente is egter al uitgevoer om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van goud net bo dit op die periodieke tabel nie Daar word gereken rontgenium het soortgelyke eienskappe as sy ligter homoloe koper silwer en goud hoewel dit ook in sekere opsigte van hulle kan verskil Verwysings Wysig Turler A 2004 Gas Phase Chemistry of Superheavy Elements PDF Journal of Nuclear and Radiochemical Sciences 5 2 R19 R25 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 11 Junie 2011 Besoek op 28 Januarie 2017 2 0 2 1 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3rd uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Ostlin A Vitos L 2011 First principles calculation of the structural stability of 6d transition metals Physical Review B 84 11 Bibcode 2011PhRvB 84k3104O doi 10 1103 PhysRevB 84 113104 Fricke Burkhard 1975 Superheavy elements a prediction of their chemical and physical properties Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21 89 144 doi 10 1007 BFb0116498 Besoek op 4 Oktober 2013 Hofmann S Ninov V Hessberger F P Armbruster P Folger H Munzenberg G Schott H J Popeko A G Yeremin A V Andreyev A N Saro S Janik R Leino M 1995 The new element 111 PDF Zeitschrift fur Physik A 350 4 281 282 Bibcode 1995ZPhyA 350 281H doi 10 1007 BF01291182 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 2014 01 16 Besoek op 2017 01 28 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir rontgenium Rontgenium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Rontgenium amp oldid 2441226,