×
Quelimane

Quelimane (uitgespreek [keliˈmani]) is 'n seehawe aan die mond van die gelyknamige rivier in Mosambiek, sowat 300 km noordoos van die hawestad Beira. Dit is die hoofstad van die Zambezia-provinsie en het 'n bevolking van sowat 200 000.

Quelimane
Stad
Quelimane
Koördinate:17°53′S36°53′O /17.883°S 36.883°O /-17.883; 36.883Koördinate:17°53′S36°53′O /17.883°S 36.883°O /-17.883; 36.883
Land Mosambiek
ProvinsieZambezia
Stadstatus1942
Oppervlak
• Totaal117 km2 (45 vk. myl)
Hoogte1 m (3 ft)
Bevolking
• Totaal192 876
TydsoneUTC+2 (SAT)

Dit was 'n berugte slawehawe in die 18e en 19e eeu, maar is nou 'n besige uitvoerhawe vir koper, katoen, mielies, suiker, tee en tabak.

  • 3 Maart 2016 op Wayback Machine (In Portugees)
  • (In Portugees)
  • (In Portugees)

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

quelimane, uitgespreek, keliˈmani, seehawe, mond, gelyknamige, rivier, mosambiek, sowat, noordoos, hawestad, beira, hoofstad, zambezia, provinsie, bevolking, sowat, stadkoördinate, koördinate, 883land, mosambiekprovinsiezambeziastadstatus1942oppervlak, totaal1. Quelimane uitgespreek keliˈmani is n seehawe aan die mond van die gelyknamige rivier in Mosambiek sowat 300 km noordoos van die hawestad Beira Dit is die hoofstad van die Zambezia provinsie en het n bevolking van sowat 200 000 QuelimaneStadQuelimaneKoordinate 17 53 S 36 53 O 17 883 S 36 883 O 17 883 36 883 Koordinate 17 53 S 36 53 O 17 883 S 36 883 O 17 883 36 883Land MosambiekProvinsieZambeziaStadstatus1942Oppervlak Totaal117 km2 45 vk myl Hoogte1 m 3 ft Bevolking Totaal192 876TydsoneUTC 2 SAT Dit was n berugte slawehawe in die 18e en 19e eeu maar is nou n besige uitvoerhawe vir koper katoen mielies suiker tee en tabak Eksterne Skakels WysigQuelimane Mosambiek deur go2africa com Quelimane Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine In Portugees Zambezia provinsie In Portugees Quelimane blogs In Portugees Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Quelimane amp ol,