×
Pyl (sterrebeeld)

Die Pyl (Latyn: Sagitta) is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is noord van die ewenaar geleë en kan van oral op Aarde gesien word behalwe vanaf die Antarktiese sirkel.

Pyl
Latynse naam Sagitta
Genitief Sagittae
Afkorting Sge
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 19h
Deklinasie 18º
Grootte 80 vk. grade (86ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Gamma Sagittae (γ Sge)
Naaste ster Gliese 745
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 19
Aangrensende sterrebeelde
Vos, Hercules, Arend, Dolfyn
Portaal Sterrekunde

Die Pyl is die derde kleinste sterrebeeld (naas die Vul en Suiderkruis). Dit lê in die Melkweg.

Die ster Alpha Sagittae (α Sge) is ook bekend as Sham. Dit is ’n geel reusester van spektraaltipe G1 II wat 610 ligjare van die Aarde af lê en vorm saam met Beta Sigittae (β Sge) óf die vere van die pylstok óf die dubbele punt van ’n pyl wat eens in die Romeinse leër gebruik is. Gamma Sagittae (γ Sge), ’n koel reus en die helderste ster, vorm saam met δ Sge en ε Sge die pylstok.

M71 is ’n nabygeleë bolvormige sterreswerm. Dit is net sowat 13 000 ligjare van die Aarde af.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

sterrebeeld, latyn, sagitta, klein, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemaeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, noord, ewenaar, geleë, oral, aarde, gesien, word, behalwe, vanaf, antarktiese, sirkel, pyllat. Die Pyl Latyn Sagitta is n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit is noord van die ewenaar gelee en kan van oral op Aarde gesien word behalwe vanaf die Antarktiese sirkel PylLatynse naam SagittaGenitief SagittaeAfkorting SgeWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 19hDeklinasie 18ºGrootte 80 vk grade 86ste Kwadrant NQ4BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Gamma Sagittae g Sge Naaste ster Gliese 745Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 2Messier voorwerpe 1Bayer Flamsteed sterre 19Aangrensende sterrebeeldeVos Hercules Arend DolfynPortaal Sterrekunde Die Pyl is die derde kleinste sterrebeeld naas die Vul en Suiderkruis Dit le in die Melkweg Ruimtevoorwerpe WysigDie ster Alpha Sagittae a Sge is ook bekend as Sham Dit is n geel reusester van spektraaltipe G1 II wat 610 ligjare van die Aarde af le en vorm saam met Beta Sigittae b Sge of die vere van die pylstok of die dubbele punt van n pyl wat eens in die Romeinse leer gebruik is Gamma Sagittae g Sge n koel reus en die helderste ster vorm saam met d Sge en e Sge die pylstok M71 is n nabygelee bolvormige sterreswerm Dit is net sowat 13 000 ligjare van die Aarde af Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ian Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Sagitta Star Tales Sagitta Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pyl sterrebeeld Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pyl sterrebeeld amp ol,