×
Pulitzerprys

Die Pulitzerprys is 'n Amerikaanse toekenning wat beskou word as die hoogste nasionale verering in die areas van die drukpers-joernalistiek, letterkundige bydraes en musiek-komposisie. Dit word deur die Columbia-universiteit in New York beheer.

Pulitzerprys

Pulitzer-medaljes
Toegeken vir Uitnemendheid in koerantjoernalistiek, literêre prestasies, musikale samestelling
Borg Columbia-universiteit
Land Verenigde State
Datum Jaarliks rondom April
Eerste toekenning 1917
Webtuiste

Pryse word jaarliks toegeken in een-en-twintig kategorieë. Die prys is daargestel deur Joseph Pulitzer, 'n Hongaars-Amerikaanse verslaggewer en koerantuitgewer, wat in 1911 fondse daarvoor in sy boedel aan die universiteit nagelaat het. Die eerste Pulitzerpryse is toegeken op 4 Junie 1917, en word nou elke jaar in April bekend gemaak. Pryswenners word deur 'n onafhanklike raad verkies.

Verskeie beroemdes het al die Pulitzerprys gewen, onder meer Ernest Hemingway, Eudora Welty en Toni Morrison vir fiksie; Robert Frost vir poësie; Roger Ebert vir resensies; en Tennessee Williams, Arthur Miller, Rodgers en Hammerstein en Stephen Sondheim vir drama.

Inhoud

Daar is veertien kategorieë in joernalistiek:

  • Openbare diens
  • Ontwikkelende nuus
  • Ondersoekende verslaggewing
  • Verduidelikende verslaggewing
  • Plaaslike verslaggewing
  • Nasionale verslaggewing
  • Internasionale verslaggewing
  • Voorbladartikelskryfwerk
  • Kommentaar
  • Resensiewerk
  • Redakteurskommentaar
  • Redakteurstrokiesprentwerk
  • Ontwikkelende nuus-fotografie
  • Voorbladskwaliteit-fotografie

Daar is ses kategorieë in Letterkunde:

Musiek het een kategorie:

  • Pulitzerprys vir Musiek

Daar is agtien posisies op die raad. Die groep uitgelesenes bestaan uit die President van die Columbia-universiteit, hoofde van akademiese departement by verskeie universiteite, redakteurs, rubriekskrywers, administrateurs, en hoofde van joernalistieke organisasies.

: September 26, 2021

pulitzerprys, amerikaanse, toekenning, beskou, word, hoogste, nasionale, verering, areas, drukpers, joernalistiek, letterkundige, bydraes, musiek, komposisie, word, deur, columbia, universiteit, york, beheer, pulitzer, medaljestoegeken, uitnemendheid, koerantj. Die Pulitzerprys is n Amerikaanse toekenning wat beskou word as die hoogste nasionale verering in die areas van die drukpers joernalistiek letterkundige bydraes en musiek komposisie Dit word deur die Columbia universiteit in New York beheer Pulitzerprys Pulitzer medaljesToegeken vir Uitnemendheid in koerantjoernalistiek literere prestasies musikale samestellingBorg Columbia universiteitLand Verenigde StateDatum Jaarliks rondom AprilEerste toekenning 1917Webtuiste pulitzer org Pryse word jaarliks toegeken in een en twintig kategoriee Die prys is daargestel deur Joseph Pulitzer n Hongaars Amerikaanse verslaggewer en koerantuitgewer wat in 1911 fondse daarvoor in sy boedel aan die universiteit nagelaat het Die eerste Pulitzerpryse is toegeken op 4 Junie 1917 en word nou elke jaar in April bekend gemaak Pryswenners word deur n onafhanklike raad verkies Verskeie beroemdes het al die Pulitzerprys gewen onder meer Ernest Hemingway Eudora Welty en Toni Morrison vir fiksie Robert Frost vir poesie Roger Ebert vir resensies en Tennessee Williams Arthur Miller Rodgers en Hammerstein en Stephen Sondheim vir drama Inhoud 1 Kategoriee 2 Pulitzerraad 3 Bron 4 Eksterne skakelsKategoriee WysigDaar is veertien kategoriee in joernalistiek Openbare diens Ontwikkelende nuus Ondersoekende verslaggewing Verduidelikende verslaggewing Plaaslike verslaggewing Nasionale verslaggewing Internasionale verslaggewing Voorbladartikelskryfwerk Kommentaar Resensiewerk Redakteurskommentaar Redakteurstrokiesprentwerk Ontwikkelende nuus fotografie Voorbladskwaliteit fotografie Daar is ses kategoriee in Letterkunde Fiksie Drama Geskiedenis Biografie of Outobiografie Poesie Algemene Nie Fiksie Musiek het een kategorie Pulitzerprys vir MusiekPulitzerraad WysigDaar is agtien posisies op die raad Die groep uitgelesenes bestaan uit die President van die Columbia universiteit hoofde van akademiese departement by verskeie universiteite redakteurs rubriekskrywers administrateurs en hoofde van joernalistieke organisasies Bron WysigVertaal in verkorte vorm van Pulitzer Prize op die Engelse wikipedia Eksterne skakels WysigPulitzerpryswebwerfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pulitzerprys amp ol,