×
Pseudowetenskap

Pseudowetenskap (of "Skynwetenskap") bestaan uit stellings, oortuigings of praktyke wat beweer dat hulle beide wetenskaplik en feitelik is, maar eintlik nie verenigbaar met die wetenskaplike metode is nie. Pseudowetenskap word dikwels gekenmerk deur:

  • teenstrydige, oordrewe of onfalsifieerbare eise;
  • vertroue op bevestigingvooroordeel eerder as streng pogings tot weerleging;
  • gebrek aan openheid vir evaluering deur ander kundiges; en
  • die afwesigheid van sistematiese praktyke in die ontwikkeling van teorieë, en voortgesette nakoming lank nadat hulle eksperimenteel gediskrediteer is.

Die term "Pseudowetenskap" word as neerhalend beskou omdat dit aandui dat iets as onakkuraat of selfs misleidend aangebied word. Diegene wat beskryf word as praktiserende "pseudowetenskaplikes" of pseudowetenskap bevorder, betwis dikwels die karakterisering.

Die afbakening tussen wetenskap en pseudowetenskap het filosofiese, wetenskaplike en praktiese implikasies. Die onderskeiding van wetenskap uit pseudowetenskap het praktiese implikasies in die geval van gesondheid, wetenskaplike getuienis, omgewingsbeleid, en wetenskaplike opvoeding. Die onderskeing van wetenskaplike feite en teorieë uit pseudowetenskaplike oortuigings soos die wat in astrologie, alchemie, sogenaamde alternatiewe medisyne, okkulte oortuigings, godsdienstige oortuigings en skeppingswetenskap gevind word, is deel van wetenskaplike- opvoeding en geletterdheid.

Pseudowetenskap kan op baie maniere skadelik wees. Anti-entstofaktiviste bied as feit pseudowetenskaplike studies wat valslik die veiligheid van entstowwe bevraagteken. Homeopatiese middels met geen aktiewe bestanddele is bevorder as behandeling vir dodelike siektes. Akupunktuurpraktisyns bevorder die idee dat hul behandelings buite die plasebo-effek werk.

  1. Cover JA, Curd M (1998) (in Engels), Philosophy of Science: The Central Issues, pp. 1–82
  2. Frietsch, Ute. (Engels). European History Online (EGO). Argief geskep van op 7 April 2015. URL besoek op 15 April 2017.
  3. Hansson, Sven Ove. (Engels). Section 2: The "science" of pseudoscience. Stanford Encyclopedia of Philosophy.
  4. Lakatos, Imre (1973). (Engels). The London School of Economics and Political Science, Dept of Philosophy, Logic and Scientific Method. Argief geskep van op 25 Julie 2011.
  5. Hurd PD (Junie 1998), "Scientific literacy: New minds for a changing world" (in Engels), Science Education 82 (3): 407–416, doi:

Publikasie datum: September 26, 2021

pseudowetenskap, skynwetenskap, bestaan, stellings, oortuigings, praktyke, beweer, hulle, beide, wetenskaplik, feitelik, maar, eintlik, verenigbaar, wetenskaplike, metode, word, dikwels, gekenmerk, deur, teenstrydige, oordrewe, onfalsifieerbare, eise, vertroue. Pseudowetenskap of Skynwetenskap bestaan uit stellings oortuigings of praktyke wat beweer dat hulle beide wetenskaplik en feitelik is maar eintlik nie verenigbaar met die wetenskaplike metode is nie 1 Pseudowetenskap word dikwels gekenmerk deur teenstrydige oordrewe of onfalsifieerbare eise vertroue op bevestigingvooroordeel eerder as streng pogings tot weerleging gebrek aan openheid vir evaluering deur ander kundiges en die afwesigheid van sistematiese praktyke in die ontwikkeling van teoriee en voortgesette nakoming lank nadat hulle eksperimenteel gediskrediteer is Die term Pseudowetenskap word as neerhalend beskou omdat dit aandui dat iets as onakkuraat of selfs misleidend aangebied word 2 Diegene wat beskryf word as praktiserende pseudowetenskaplikes of pseudowetenskap bevorder betwis dikwels die karakterisering 3 Die afbakening tussen wetenskap en pseudowetenskap het filosofiese wetenskaplike en praktiese implikasies 4 Die onderskeiding van wetenskap uit pseudowetenskap het praktiese implikasies in die geval van gesondheid wetenskaplike getuienis omgewingsbeleid en wetenskaplike opvoeding Die onderskeing van wetenskaplike feite en teoriee uit pseudowetenskaplike oortuigings soos die wat in astrologie alchemie sogenaamde alternatiewe medisyne okkulte oortuigings godsdienstige oortuigings en skeppingswetenskap gevind word is deel van wetenskaplike opvoeding en geletterdheid 5 Pseudowetenskap kan op baie maniere skadelik wees Anti entstofaktiviste bied as feit pseudowetenskaplike studies wat valslik die veiligheid van entstowwe bevraagteken Homeopatiese middels met geen aktiewe bestanddele is bevorder as behandeling vir dodelike siektes Akupunktuurpraktisyns bevorder die idee dat hul behandelings buite die plasebo effek werk Wikimedia Commons bevat media in verband met Pseudoscience Sien ook WysigEsoterie The European Skeptics PodcastVerwysings Wysig Cover JA Curd M 1998 in Engels Philosophy of Science The Central Issues pp 1 82 Frietsch Ute The boundaries of science pseudoscience Engels European History Online EGO Argief geskep van die oorspronklike op 7 April 2015 URL besoek op 15 April 2017 Hansson Sven Ove Science and Pseudoscience Engels Section 2 The science of pseudoscience Stanford Encyclopedia of Philosophy Lakatos Imre 1973 Science and Pseudoscience Engels The London School of Economics and Political Science Dept of Philosophy Logic and Scientific Method Argief geskep van die oorspronklike op 25 Julie 2011 Hurd PD Junie 1998 Scientific literacy New minds for a changing world in Engels Science Education 82 3 407 416 doi 10 1002 SICI 1098 237X 199806 82 3 lt 407 AID SCE6 gt 3 0 CO 2 G Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pseudowetenskap amp ol,