×
Provinsies van Suid-Afrika

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert 1994 is die land verdeel in nege provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):

  1. Wes-Kaap (Kaapstad)
  2. Noord-Kaap (Kimberley)
  3. Oos-Kaap (Bhisho)
  4. KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
  5. Vrystaat (Bloemfontein)
  6. Noordwes (Mahikeng)
  7. Gauteng (Johannesburg)
  8. Mpumalanga (Nelspruit)
  9. Limpopo (Polokwane)
Kaart van Suid-Afrika met die nuwe provinsiale grense (2009)

Inhoud

Die grense van al die provinsies behalwe die Wes-Kaap en Vrystaat is deur die 12de wysiging van die Suid-Afrikaanse grondwet verander in Desember 2005. Die grootste verandering is tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap (Matatiele), Gauteng en Noordwes (Khutsong) en Limpopo en Mpumalanga (Sekhukhuneland).

Volgens die 2011-sensus is die bevolking van die provinsies soos volg:

Provinsie Bevolking %
Gauteng 12 272 263 23,7%
KwaZulu-Natal 10 267 300 19,8%
Oos-Kaap 6 562 053 12,7%
Limpopo 5 404 868 10,5%
Wes-Kaap 5 822 734 11,2%
Mpumalanga 4 039 939 7,8%
Noordwes 3 509 953 6,8%
Vrystaat 2 745 590 5,3%
Noord-Kaap 1 145 861 2,2%
Totaal 51 770 561 100%
  1. Die stad is ook sedert 2009 bekend as Mbombela
  2. Voorheen bekend as Pietersburg

Publikasie datum: September 26, 2021

provinsies, suid, afrika, suid, afrika, 1994, slegs, vier, provinsies, bestaan, transvaal, oranje, vrystaat, natal, kaapprovinsie, sedert, 1994, land, verdeel, nege, provinsies, provinsie, hoofstad, volg, hakies, provinsie, naam, kaap, kaapstad, noord, kaap, k. Suid Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan Transvaal Oranje Vrystaat Natal en die Kaapprovinsie Sedert 1994 is die land verdeel in nege provinsies die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam Wes Kaap Kaapstad Noord Kaap Kimberley Oos Kaap Bhisho KwaZulu Natal Pietermaritzburg Vrystaat Bloemfontein Noordwes Mahikeng Gauteng Johannesburg Mpumalanga Nelspruit 1 Limpopo Polokwane 2 Kaart van Suid Afrika met die nuwe provinsiale grense 2009 Inhoud 1 Grense 2 Bevolking 3 Sien ook 4 VerwysingsGrense WysigDie grense van al die provinsies behalwe die Wes Kaap en Vrystaat is deur die 12de wysiging van die Suid Afrikaanse grondwet verander in Desember 2005 Die grootste verandering is tussen KwaZulu Natal en die Oos Kaap Matatiele Gauteng en Noordwes Khutsong en Limpopo en Mpumalanga Sekhukhuneland Bevolking WysigVolgens die 2011 sensus is die bevolking van die provinsies soos volg Provinsie Bevolking Gauteng 12 272 263 23 7 KwaZulu Natal 10 267 300 19 8 Oos Kaap 6 562 053 12 7 Limpopo 5 404 868 10 5 Wes Kaap 5 822 734 11 2 Mpumalanga 4 039 939 7 8 Noordwes 3 509 953 6 8 Vrystaat 2 745 590 5 3 Noord Kaap 1 145 861 2 2 Totaal 51 770 561 100 Sien ook WysigVlae van provinsies van Suid Afrika Wapens van provinsies van Suid AfrikaVerwysings Wysig Die stad is ook sedert 2009 bekend as Mbombela Voorheen bekend as Pietersburg Provinsies van Suid Afrika Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga Noord Kaap Noordwes Oos Kaap Vrystaat Wes KaapOntsluit van https af wikipedia org w index php title Provinsies van Suid Afrika amp ol,