×
Protium
Eienskappe

Algemeen

Naam Protium
Protone 1
Neutrone 0
Kernspin ½

Status

Status stabiel
Relatiewe voorkoms 99,9885%

Neutrondiffraksie

koh. lengte -3,7390 fm
inkoh. lengte 25,274 fm
koh. deursnee 1,7583 barn
inkoh. deursnee 80,27 barn
absorpsiedeurnee 0,3326 barn

Navigasie

{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
{\displaystyle \leftarrow } 11H {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
10n 21H 32He
Lys van isotope

Protium is 'n isotoop van waterstof wat slegs een nukleoon bevat - 1 proton en geen neutrone. Sy kern word die proton genoem. Dit word ook soos volg geskryf:11H of slegs 1H.

Suiwer protiumgas word dikwels eenvoudig asH2 geskryf of as1H2. Dit kom in twee vorms voor orto- en para-waterstof wat in die kernspins van die twee protone verskil.

Die relatiewe aanwesigheid van protium in waterstof is baie hoog en daar word gewoonlik net van waterstof gepraat. Die term protium word min gebruik behalwe as mens die verskil met deuterium wil benadruk.

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

protium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, 9885, neutrondiffraksiekoh, lengte, 7390, inkoh, lengte, deursnee, 7583, barn, inkoh, deursnee, barn, absorpsiedeurnee, 3326, barn, navigasie, displayst. Eienskappe AlgemeenNaam Protium Protone 1 Neutrone 0 Kernspin StatusStatus stabiel Relatiewe voorkoms 99 9885 Neutrondiffraksiekoh lengte 3 7390 fm inkoh lengte 25 274 fm koh deursnee 1 7583 barn inkoh deursnee 80 27 barn absorpsiedeurnee 1 0 3326 barn Navigasie displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow displaystyle leftarrow 11 H displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 10 n 21 H 32 HeLys van isotope Protium is n isotoop van waterstof wat slegs een nukleoon bevat 1 proton en geen neutrone Sy kern word die proton genoem Dit word ook soos volg geskryf 11 H of slegs 1H Suiwer protiumgas word dikwels eenvoudig as H2 geskryf of as 1H2 Dit kom in twee vorms voor orto en para waterstof wat in die kernspins van die twee protone verskil Die relatiewe aanwesigheid van protium in waterstof is baie hoog en daar word gewoonlik net van waterstof gepraat Die term protium word min gebruik behalwe as mens die verskil met deuterium wil benadruk Verwysings Wysig Vir neutrone met snelheid 2200 m sKyk ook WysigWaterstof Deuterium 21 H Tritium 31 H Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Protium amp ol,