fbpx
Wikipedia

Protaktinium

91 toriumProtaktiniumuraan
Pr

Pa

Uqp
Algemeen
Naam, simbool, getal Protaktinium, Pa, 91
Chemiese reeks Aktiniede
Groep, periode, blok n/b, 7, f
Voorkoms Helder silwer metaalglans
Atoommassa (231,03588(2)) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f2 6d1 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 20, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 15,37 g/cm³
Smeltpunt 1841 K
(1568 °C)
Kookpunt 4300 K
(4027 °C)
Smeltingswarmte 12,34 kJ/mol
Verdampingswarmte 481 kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur tetragonaal[1]
Oksidasietoestande 2, 3, 4, 5 ('n Swak basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,5 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1 kJ/mol
2de: 568 kJ/mol
3de: kJ/mol
Kovalente radius 163 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties[2]
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 177 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 47 W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-13-3
Geskiedenis
Ontdek 1913
Ontdek deur Kazimierz Fajans en Oswald Helmuth Göhring
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van protaktinium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
229Pa sin 1,5 d ε 0,311 229Th
230Pa sin 17,4 d ε 1,310 230Th
231Pa 100% 3,276×104 j α 5,150 227Ac
232Pa sin 1,31 d β 1,337 232U
233Pa spoor 26,967 d β 0,5701 233U
234Pa spoor 6,75 h β 2,195 234U
234mPa spoor 1,17 min β 2,29 234U
Verwysings

Protaktinium is 'n chemiese element met die simbool Pa en atoomgetal 91. Dit is 'n metaalsilwerige aktinied.

Ontdekking

Tydens die bestudering van die vervalreeks van uraan-238 ontdek Kasimir Fajans en Otto Göhring in 1913 die kortlewende isotoop 234mPa (halfleeftyd van 1,17 minuut) en noem dit brevium (afgelei van brevis, Latyn vir "kort"). Die stabiele isotoop 231Pa is in 1917–1918 ontdek deur Lise Meitner en Otto Hahn; hulle stel die naam protaktinium voor in hul artikel The Mother Substance of Actinium: a New Radioactive Element of Long Half-life uit 1918 omdat hulle kon aantoon dat aktinium 'n vervalproduk is van die radioaktiewe protaktinium, en proto aktinium "vir aktinium" beteken. Gelyktydig is dieselfde ontdekking gedoen deur die Britse wetenskaplikes Frederick Soddy, John Cranston en Alexander Fleck.

In 1927 kon Aristid von Grosse 2 mg Pa2O5 produseer. Sewe jaar later isoleer hy hieruit protaktinium deur die oksied te vervang met jodied en dit dan in 'n hoë vakuum oor 'n verhitte element te lei: 2PaI5 → 2Pa + 5I2.

In 1949 is die naam protaktinium aangeneem deur IUPAC en is Hahn en Meitner as die ontdekkers aangewys.

In 1961 was die United Kingdom Atomic Energy Authority in staat om 125 gram 99,9% suiwer protaktinium te produseer uit 60 ton afvalmateriaal in 'n 12-stap-proses. In totaal kos dit 500 000 dollar en vir baie jare was dit die enigste bron van protaktinium. Vir navorsing is dit verkoop teen 2 800 dollar per gram.

Toepassings

As gevolg van die skaarsheid, hoë radioaktiwiteit en giftigheid daarvan is daar geen bekende industriële gebruike vir protaktinium nie. Op klein skaal word dit toegepas by basiese navorsing.

Eienskappe

Protaktinium is 'n aktinied met 'n metaalglans en is redelik stabiel in lug. By temperature onder 1,4 kelvin vertoon dit supergeleidende eienskappe.

Verskyning

In die mineraal uraniet (pekblende) word protaktinium in 'n konsentrasie van ongeveer 0,1 dpm aangetref. Sommige uranietbronne in die Demokratiese Republiek van die Kongo bevat hoër konsentrasies: tot 3 dpm.

Isotope

Stabielste isotope
Iso RA (%) Halfleeftyd VV VE (MeV) VP
230Pa sin 17,4 d α 1,310 226Ac
231Pa sin 3,2760 · 104 j α 5,149 227Ac
233Pa sin 26,967 d β- 1,245 233U

Van protaktinium is 29 radio-isotope bekend. Met 'n halfleeftyd van 32 760 jaar is 231Pa die stabielste. Ander isotope met redelike lang halfleeftye is 233Pa (byna 27 dae) en 230Pa (17,4 dae). Die oorblywende isotope is baie onstabiel.

Verwysings

  1. Donohue, J. (1959). "On the crystal structure of protactinium metal". Acta Crystallographica. 12 (9): 697. doi:10.1107/S0365110X59002031.
  2. Lide, D. R., red. (2005). "Magnetic susceptibility of the elements and inorganic compounds". CRC Handbook of Chemistry and Physics (PDF) (86th uitg.). Boca Raton (FL): CRC Press. ISBN 0-8493-0486-5.

Eksterne skakels



Protaktinium
protaktinium, torium, uraanpr, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 91chemiese, reeks, aktiniedegroep, periode, blok, fvoorkoms, helder, silwer, metaalglansatoommassa, 03588, molelektronkonfigurasie, 7s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, . 91 torium Protaktinium uraanPr Pa Uqp Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Protaktinium Pa 91Chemiese reeks AktiniedeGroep periode blok n b 7 fVoorkoms Helder silwer metaalglansAtoommassa 231 03588 2 g molElektronkonfigurasie Rn 5f2 6d1 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 20 9 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 15 37 g cm Smeltpunt 1841 K 1568 C Kookpunt 4300 K 4027 C Smeltingswarmte 12 34 kJ molVerdampingswarmte 481 kJ molAtoomeienskappeKristalstruktuur tetragonaal 1 Oksidasietoestande 2 3 4 5 n Swak basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 5 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 1 kJ mol2de 568 kJ mol3de kJ molKovalente radius 163 pmDiverseMagnetiese rangskikking paramagneties 2 Elektriese resistiwiteit 20 C 177 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 47 W m K CAS registernommer 7440 13 3GeskiedenisOntdek 1913Ontdek deur Kazimierz Fajans en Oswald Helmuth GohringVernaamste isotopeHoofartikel Isotope van protaktinium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP229Pa sin 1 5 d e 0 311 229Th230Pa sin 17 4 d e 1 310 230Th231Pa 100 3 276 104 j a 5 150 227Ac232Pa sin 1 31 d b 1 337 232U233Pa spoor 26 967 d b 0 5701 233U234Pa spoor 6 75 h b 2 195 234U234mPa spoor 1 17 min b 2 29 234UVerwysingsProtaktinium is n chemiese element met die simbool Pa en atoomgetal 91 Dit is n metaalsilwerige aktinied Inhoud 1 Ontdekking 2 Toepassings 3 Eienskappe 4 Verskyning 5 Isotope 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsOntdekking WysigTydens die bestudering van die vervalreeks van uraan 238 ontdek Kasimir Fajans en Otto Gohring in 1913 die kortlewende isotoop 234mPa halfleeftyd van 1 17 minuut en noem dit brevium afgelei van brevis Latyn vir kort Die stabiele isotoop 231Pa is in 1917 1918 ontdek deur Lise Meitner en Otto Hahn hulle stel die naam protaktinium voor in hul artikel The Mother Substance of Actinium a New Radioactive Element of Long Half life uit 1918 omdat hulle kon aantoon dat aktinium n vervalproduk is van die radioaktiewe protaktinium en proto aktinium vir aktinium beteken Gelyktydig is dieselfde ontdekking gedoen deur die Britse wetenskaplikes Frederick Soddy John Cranston en Alexander Fleck In 1927 kon Aristid von Grosse 2 mg Pa2O5 produseer Sewe jaar later isoleer hy hieruit protaktinium deur die oksied te vervang met jodied en dit dan in n hoe vakuum oor n verhitte element te lei 2PaI5 2Pa 5I2 In 1949 is die naam protaktinium aangeneem deur IUPAC en is Hahn en Meitner as die ontdekkers aangewys In 1961 was die United Kingdom Atomic Energy Authority in staat om 125 gram 99 9 suiwer protaktinium te produseer uit 60 ton afvalmateriaal in n 12 stap proses In totaal kos dit 500 000 dollar en vir baie jare was dit die enigste bron van protaktinium Vir navorsing is dit verkoop teen 2 800 dollar per gram Toepassings WysigAs gevolg van die skaarsheid hoe radioaktiwiteit en giftigheid daarvan is daar geen bekende industriele gebruike vir protaktinium nie Op klein skaal word dit toegepas by basiese navorsing Eienskappe WysigProtaktinium is n aktinied met n metaalglans en is redelik stabiel in lug By temperature onder 1 4 kelvin vertoon dit supergeleidende eienskappe Verskyning WysigIn die mineraal uraniet pekblende word protaktinium in n konsentrasie van ongeveer 0 1 dpm aangetref Sommige uranietbronne in die Demokratiese Republiek van die Kongo bevat hoer konsentrasies tot 3 dpm Isotope WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Isotope van protaktinium Stabielste isotopeIso RA Halfleeftyd VV VE MeV VP230Pa sin 17 4 d a 1 310 226Ac231Pa sin 3 2760 104 j a 5 149 227Ac233Pa sin 26 967 d b 1 245 233UVan protaktinium is 29 radio isotope bekend Met n halfleeftyd van 32 760 jaar is 231Pa die stabielste Ander isotope met redelike lang halfleeftye is 233Pa byna 27 dae en 230Pa 17 4 dae Die oorblywende isotope is baie onstabiel Verwysings Wysig Donohue J 1959 On the crystal structure of protactinium metal Acta Crystallographica 12 9 697 doi 10 1107 S0365110X59002031 Lide D R red 2005 Magnetic susceptibility of the elements and inorganic compounds CRC Handbook of Chemistry and Physics PDF 86th uitg Boca Raton FL CRC Press ISBN 0 8493 0486 5 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Protaktinium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir protaktinium webelements com skakel H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Protaktinium amp oldid 1893615,