×
Prometium
61 neodimiumprometiumsamarium
-

Pm

Np
Algemeen
Naam, simbool, getal prometium, Pm, 61
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Atoommassa 145 g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f56s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 23, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 7,26 g/cm³
Smeltpunt 1 315 K
(1042 °C)
Kookpunt 3 273 K
(3 000 °C)

Prometium (simbool: Pm) is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort. Dit kom nie in natuurlike vorm op die aarde voor nie, omrede daar geen stabiele isotope bestaan nie. Dit word egter in die splytingsprodukte van uraan aangetref.

Die Tsjegiese chemikus Bohuslav Brauner het in 1902 die bestaan van hierdie element voorspel, en verskeie groepe het later gemeld dat hulle dit gevind het. Dit het selfs die naam "Ilinium" (na Illinois) gekry, maar ander navorsers kon dit nie bevestig nie. Tydens die Manhattan-projek van die Tweede Wêreldoorlog het dit duidelik geword dat hierdie element lank reeds uitgestorwe is. Die stabielste isotoop 145Pm het net 'n halfleeftyd van 17,7 jaar. In 1944 het Marinsky, Glendenin en Coryell dit egter in splytingsprodukte in 'n atoomreaktor in Oak Ridge, Tennessee aangetref. Weens die destydse Wêreldoorlog is die vonds eers in 1946 gepubliseer. Hulle het die nuwe element na die god Prometheus genoem.

Die element kom veral as Pm(III) voor. Daar bestaan 'n onoplosbare ligbruin hidroksiedPm(OH)3. Indien hierdie verhit word vorm dit die oksiedPm2O2. Dit vorm ook oplosbare soute soosPmCl3 wat geel van kleur is enPm(NO3)3 wat pienk is. Daar bestaan nogtans ook Pm(II)-verbindings, soosPmF2.

  1. . Commission on Isotopic Abundances and Atomic Weights
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020.
  3. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020.
  4. Nuclear and Radiation Chemistry, Krishna Prakashan Media, ISBN 8185842639, ISBN 9788185842639, bls. 145



Publikasie datum: September 03, 2021

prometium, neodimium, prometium, samarium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, prometium, 61chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f56s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid. 61 neodimium prometium samarium Pm Np Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal prometium Pm 61Chemiese reeks lantaniedeGroep periode blok 3 6 fAtoommassa 145 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f56s2Elektrone per skil 2 8 18 23 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 7 26 2 g cm Smeltpunt 1 315 K 1042 2 C Kookpunt 3 273 K 3 000 2 C Prometium simbool Pm is n chemiese element wat tot die lantaniede behoort Dit kom nie in natuurlike vorm op die aarde voor nie omrede daar geen stabiele isotope bestaan nie Dit word egter in die splytingsprodukte van uraan aangetref Die Tsjegiese chemikus Bohuslav Brauner het in 1902 die bestaan van hierdie element voorspel en verskeie groepe het later gemeld dat hulle dit gevind het Dit het selfs die naam Ilinium na Illinois gekry maar ander navorsers kon dit nie bevestig nie Tydens die Manhattan projek van die Tweede Wereldoorlog het dit duidelik geword dat hierdie element lank reeds uitgestorwe is Die stabielste isotoop 145Pm het net n halfleeftyd van 17 7 jaar In 1944 het Marinsky Glendenin en Coryell dit egter in splytingsprodukte in n atoomreaktor in Oak Ridge Tennessee aangetref Weens die destydse Wereldoorlog is die vonds eers in 1946 gepubliseer 3 Hulle het die nuwe element na die god Prometheus genoem Chemiese eienskappe WysigDie element kom veral as Pm III voor Daar bestaan n onoplosbare ligbruin hidroksied Pm OH 3 Indien hierdie verhit word vorm dit die oksied Pm2O2 Dit vorm ook oplosbare soute soos PmCl3 wat geel van kleur is en Pm NO3 3 wat pienk is Daar bestaan nogtans ook Pm II verbindings soos PmF2 4 Verwysings Wysig Standard Atomic Weights 2013 Commission on Isotopic Abundances and Atomic Weights 2 0 2 1 2 2 lenntech in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 It s elemental in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Nuclear and Radiation Chemistry Krishna Prakashan Media ISBN 8185842639 ISBN 9788185842639 bls 145Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Prometium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir prometium webelements com Prometium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Prometium amp ol,