×
Profesie

Profesie is die verkondiging van godsdienstige voorspellings deur persone wat hulself as die gestuurdes van 'n godheid beskou. Profete (afgelei van die Oud-Griekse pro-phetes "voorspreker", "afgesant") legitimeer hul verkondiging – in teenstelling met rasioneel gebaseerde voorspellings en waarseggings – met 'n spesifieke opdrag wat 'n godheid aan hulle gegee het. Hulle maak daarop aanspraak dat hulle hierdie opdrag deur intuïsie of 'n visie ontvang het om dit in die openbaar te verkondig.

Profetiese inspirasie, deur Benjamin West
Die profete Abraham, Moses, Jesus en Mohammed, Middeleeuse Persiese manuskrip

Profesie is 'n bekende en ingewikkelde fenomeen wat hoofsaaklik uit die Ou Nabye Ooste oorgelewer is en waardeur veral die Abrahamitiese monoteïstiese godsdienste gekenmerk word. Profesieë is aanvanklik mondeling bekend gemaak, maar later in baie gevalle opgeteken om aan latere geslagte oorgedra te word. Hulle fokus nie slegs op toekomstige gebeure nie, maar oefen dikwels ook kritiek aan die verlede of teenswoordige tyd van hul adressate. Na enkele voorspellings van 'n profeet word as profesie, voorspelling of belofte verwys.

Inhoud

Die term word daarnaas soms ook vir die stigters van ander religies gebruik:

  1. Hans Küng: Der Islam. München-Zürich: Piper 2004, bl. 166
  • (de) Matthias Riedl, Tilo Schabert: Propheten und Prophezeiungen. Königshausen & Neumann, 1. Auflage 2005, ISBN 3-8260-2253-X
  • (de) Walter A. Koch: Prophetie und astrologische Prognose. Karl Rohm, Lorch 1998, ISBN 3-87683-215-2


Profete van Islam, soos in die Koran genoem.
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Publikasie datum: Augustus 17, 2021

profesie, verkondiging, godsdienstige, voorspellings, deur, persone, hulself, gestuurdes, godheid, beskou, profete, afgelei, griekse, phetes, voorspreker, afgesant, legitimeer, verkondiging, teenstelling, rasioneel, gebaseerde, voorspellings, waarseggings, spe. Profesie is die verkondiging van godsdienstige voorspellings deur persone wat hulself as die gestuurdes van n godheid beskou Profete afgelei van die Oud Griekse pro phetes voorspreker afgesant legitimeer hul verkondiging in teenstelling met rasioneel gebaseerde voorspellings en waarseggings met n spesifieke opdrag wat n godheid aan hulle gegee het Hulle maak daarop aanspraak dat hulle hierdie opdrag deur intuisie of n visie ontvang het om dit in die openbaar te verkondig Profetiese inspirasie deur Benjamin West Die profete Abraham Moses Jesus en Mohammed Middeleeuse Persiese manuskrip Profesie is n bekende en ingewikkelde fenomeen wat hoofsaaklik uit die Ou Nabye Ooste oorgelewer is en waardeur veral die Abrahamitiese monoteistiese godsdienste gekenmerk word 1 Profesiee is aanvanklik mondeling bekend gemaak maar later in baie gevalle opgeteken om aan latere geslagte oorgedra te word Hulle fokus nie slegs op toekomstige gebeure nie maar oefen dikwels ook kritiek aan die verlede of teenswoordige tyd van hul adressate Na enkele voorspellings van n profeet word as profesie voorspelling of belofte verwys Inhoud 1 Profete in verskillende godsdienste 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsProfete in verskillende godsdienste WysigAbraham vir Abrahamitiese gelowe ca 20ste eeu v C Zoroaster vir Zoroastrisme ca 18de tot 17de eeu v C Moses vir Judaisme ca 13de en 12de eeu v C Laozi vir Taoisme ca 6de eeu v C Siddhartha Gautama vir Boeddhisme ca 6de eeu v C Mahavira vir Djainisme ca 4de eeu v C Jesus Christus vir Christendom vroee 1ste eeu Mani vir Manigeisme 216 tot 277 Mohammed vir Islam 6de en 7de eeu Guru Nanak Dev vir Sikhisme 1499 1539 Joseph Smith vir Mormonisme 1830 1844 Bab vir Babisme 1844 1850 Baha u llah vir Baha i geloof 1853 tot 1892 Die term word daarnaas soms ook vir die stigters van ander religies gebruik Die politeistiese Hindoeisme Krisjna Verwysings Wysig Hans Kung Der Islam Munchen Zurich Piper 2004 bl 166Bronne Wysig de Matthias Riedl Tilo Schabert Propheten und Prophezeiungen Konigshausen amp Neumann 1 Auflage 2005 ISBN 3 8260 2253 X de Walter A Koch Prophetie und astrologische Prognose Karl Rohm Lorch 1998 ISBN 3 87683 215 2Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Profesie en Prophecy Encyclopaedia Britannica Besoek op 24 Augustus 2019 Profete van Islam soos in die Koran genoem ʾAdam Iederies Nuḥ Hud Salih Ibrahim Loet Ismaʿil Iṣḥaq Yaqub Yusuf Ajjoebآدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوبAdam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef JobSuayb Musa Haroen Dhoelkifl Dawud Suleyman Iljas Al Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿisa Mohammedشعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى Jetro Moses Aaron Esegiel Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes JesusOntsluit van https af wikipedia org w index php title Profesie amp ol,