×
President van die Verenigde State van Amerika

Die President van die Verenigde State van Amerika (Engels: President of the United States of America) is die staatshoof van die Verenigde State. Volgens die V.S.A. se grondwet is die President ook die hoof- uitvoerende beampte van die federale regering en die opperbevelvoerder van die Amerikaanse Gewapende Magte. Die president is die hoof-verkose verteenwoordiger van die burgers van die V.S.A.

Vlag van die President van die Verenigde State van Amerika
Seël van die President van die Verenigde State van Amerika

As gevolg van die supermoondheid-status van die Verenigde State word die Amerikaanse President gereeld "die magtigste persoon op aarde" genoem en die sittende president is een van die wêreld se mees bekende figure.

Gedurende die Koue Oorlog was daar soms verwys na die president as "die leier van die vrye wêreld", 'n term wat steeds soms gebruik word.

  • (en) Bumiller, Elisabeth (Januarie 2009). . National Geographic. 215 (1): 130–149.
  • (en) Couch, Ernie. Presidential Trivia. Rutledge Hill Press. Maart 1, 1996. ISBN 1-55853-412-1
  • (en) Lang, J. Stephen. The Complete Book of Presidential Trivia. Pelican Publishing. September 2001. ISBN 1-56554-877-9
  • (en) Leonard Leo, James Taranto, and William J. Bennett. Presidential Leadership: Rating the Best and the Worst in the White House. Simon and Schuster, Junie, 2004, hardcover, 304 pages, ISBN 0-7432-5433-3
  • (en) Presidential Studies Quarterly, published by Blackwell Synergy, is a quarterly academic journal on the President.
  • (en) Waldman, Michael, and George Stephanopoulos. My Fellow Americans: The Most Important Speeches of America's Presidents, from George Washington to George W. Bush. Sourcebooks Trade. September 2003. ISBN 1-4022-0027-7
  • (en) Winder, Michael K. Presidents and Prophets: The Story of America's Presidents and the LDS Church. Covenant Communications. September 2007. ISBN 1-59811-452-2
  • (en) . Besoek op29 Desember 2011.
  • (en) . Besoek op29 Desember 2011.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

president, verenigde, state, amerika, engels, president, united, states, america, staatshoof, verenigde, state, volgens, grondwet, president, hoof, uitvoerende, beampte, federale, regering, opperbevelvoerder, amerikaanse, gewapende, magte, president, hoof, ver. Die President van die Verenigde State van Amerika Engels President of the United States of America is die staatshoof van die Verenigde State Volgens die V S A se grondwet is die President ook die hoof uitvoerende beampte van die federale regering en die opperbevelvoerder van die Amerikaanse Gewapende Magte Die president is die hoof verkose verteenwoordiger van die burgers van die V S A Vlag van die President van die Verenigde State van Amerika Seel van die President van die Verenigde State van Amerika As gevolg van die supermoondheid status van die Verenigde State word die Amerikaanse President gereeld die magtigste persoon op aarde genoem en die sittende president is een van die wereld se mees bekende figure Gedurende die Koue Oorlog was daar soms verwys na die president as die leier van die vrye wereld n term wat steeds soms gebruik word Sien ook WysigJoe Biden die huidige president Lys van Presidente van die Verenigde State van Amerika WithuisBronne Wysig en Bumiller Elisabeth Januarie 2009 Inside the Presidency National Geographic 215 1 130 149 en Couch Ernie Presidential Trivia Rutledge Hill Press Maart 1 1996 ISBN 1 55853 412 1 en Lang J Stephen The Complete Book of Presidential Trivia Pelican Publishing September 2001 ISBN 1 56554 877 9 en Leonard Leo James Taranto and William J Bennett Presidential Leadership Rating the Best and the Worst in the White House Simon and Schuster Junie 2004 hardcover 304 pages ISBN 0 7432 5433 3 en Presidential Studies Quarterly published by Blackwell Synergy is a quarterly academic journal on the President en Waldman Michael and George Stephanopoulos My Fellow Americans The Most Important Speeches of America s Presidents from George Washington to George W Bush Sourcebooks Trade September 2003 ISBN 1 4022 0027 7 en Winder Michael K Presidents and Prophets The Story of America s Presidents and the LDS Church Covenant Communications September 2007 ISBN 1 59811 452 2Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met President van die Verenigde State van Amerika en Executive Office of the President Besoek op 29 Desember 2011 en White House Besoek op 29 Desember 2011 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title President van die Verenigde State van Amerika amp ol,