×
Prefekture van Japan

Die prefekture van Japan is Japan se 47 sub-nasionale jurisdiksies. Dit bestaan uit een metropool (都 to), Tokio; een rondgang (道 ), Hokkaido; twee stedelike prefekture (府 fu), Osaka en Kioto; en 43 ander prefekture (県 ken). In Japannees word algemeen na hulle verwys as todōfuken (都道府県). Prefekture is regeringsliggame wat groter as stede en dorpe is. Elke prefektuur word gelei deur 'n direk verkose goewerneur en 'n enkelkamerparlement.

Kaart wat die 47 prefekture van Japan vertoon.
Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

prefekture, japan, prefekture, japan, japan, nasionale, jurisdiksies, bestaan, metropool, tokio, rondgang, hokkaido, twee, stedelike, prefekture, osaka, kioto, ander, prefekture, japannees, word, algemeen, hulle, verwys, todōfuken, 都道府県, prefekture, regeringsl. Die prefekture van Japan is Japan se 47 sub nasionale jurisdiksies Dit bestaan uit een metropool 都 to Tokio een rondgang 道 dō Hokkaido twee stedelike prefekture 府 fu Osaka en Kioto en 43 ander prefekture 県 ken In Japannees word algemeen na hulle verwys as todōfuken 都道府県 Prefekture is regeringsliggame wat groter as stede en dorpe is Elke prefektuur word gelei deur n direk verkose goewerneur en n enkelkamerparlement Kaart wat die 47 prefekture van Japan vertoon Hierdie artikel omtrent Japan is n saadjie Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Prefekture van Japan amp ol,